
Argieffoto: SAPD
Die konstabel het in Margate gewerk. Volgens ʼn verklaring deur die polisie is die konstabel in Oslo Beach geskiet waarna hy na ʼn hospitaal gehaas is en later aan sy beserings beswyk het.
Volgens die polisie is twee mense vir ondervraging ingeneem. Die motief vir die skietery is nog nie bekend nie.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
3 Kommentare
NOG ‘n GOEIE polisieman . . . . Sterkte aan sy familie.
Genade … dit is tragies dat ons polisie lede sommer vir geen rede geskiet word nie !!!! Wanneer GAAN die ENE Jacob Zuma , ANC & hulle trawante iets doen aan al die misdaad in die land , die misdaad word net erger & erger , wreder& wreder. Beslis is dit sekerlik weer Zimbabwiers of Mozambiekers wat NIE hier hoort nie !!!