Lt.kol. André Traut, woordvoerder van die polisie, het gesê die huisroof het op 25 September in Bellville plaasgevind en die beampte is Vrydag in hegtenis geneem.
“Hy was een van ses beamptes in uniform wat ʼn 27-jarige Chinese burger en sy vrou by hul huis genader het en toegang tot die eiendom gekry het onder valse voorwendsel. Die verdagte en sy medepligtiges het die egpaar van huishoudelike items en ʼn VW Polo beroof. Die goedere is nog nie teruggekry nie.”
Volgens Traut verwag hulle om binnekort nog arrestasies te maak. Die 38-jarige konstabel sal na verwagting Maandag in die hof verskyn. “Polisiebeamptes wat onder die indruk is dat hulle by die Suid-Afrikaanse Polisiediens kan aansluit en dan gelyktydig kriminele kan wees, moet dit ernstig heroorweeg,” het Traut gesê.
Ek dink daar is ‘n wet (artikel 1999731235 van 1994 bylae 933 in die hoofstuk oor Nkandla) wat sê dat ‘n polisieman nie mag deelneem aan rooftogte of inbrake terwyl aan diens.
dink jy hulle steur hulle aan wette, hulle is mos verhewe bo die wet ….. lol so hulle mag deel neem as hulle van diens af is…. hoekom is die misdadiger in die eerste plek in die polisie en hoekom is hy nie in die tronk nie …. die mense word n vuurwapen in die hand gestop en hulle is so skelm , dink net hoe maklik gaan hulle met moord wegkom- in die uniform
Geen verrasing ! Ons is in Afrika van Mandela !
Geen verrassing ! Ons is in Mandela Afrika !
Ek se nou nog dis hierdie gemors wat plaasmoorder ook,pleeg
Ek kan net my kop skud, WAT NOU NOG!!!! Hoe siek is die gemors nie, maar nee, hulle kry die job en ons wittes sukkel om werk te kry, belaglik, wat is volgende??????
Laat hulle maar die aliens beroof, hulle hoort in elkgeval NIe IN ONS land nie. Solank hulle nie lewens “vat” nie. Die Chinse, Pakistanners, Nigeriers en ander maak ons land arm.
Dis die tipe polisiebeamptes wat ons moet beskerm is liewer die beste rowers,ag nee man straf hom honderd jaar laat sy vriende skrik wat dit oorweeg.Waar is jy veilig in die see word ons van haaie geeet,op land van regsdienaars nou waar daar.HELP ONS IN SUID AFRIKA ASB WERELD HELP