President spreek weer die land toe

Pres. Cyril Ramaphosa (Foto: GCIS)

Pres. Cyril Ramaphosa sal die land Donderdagaand om 20:00 toespreek oor verwikkelinge in die land se reaksie op die Covid-19-pandemie.

Dit volg ná gesprekke met die nasionale koronavirusbeheerraad, die president se koördineringsraad en die kabinet.

Die president se toespraak sal onderaan hierdie berig beskikbaar wees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

11 Kommentare

jongste oudste gewildste
Lourens

Dit gaan nou weer in ‘n verkiesings praatjie uitdraai.

Nie Verbaas

Wonder wat wil hy nou alweer lieg? Verkiesing kom nader so hy wil mensies seker nou “bly” maak. Pateties.

Anel

Die enigste iets wat hy moet sê is dat alle inperkings op gehef word, maskers moet waai en dat ons normaal kan aangaan met ons lewens. As hy nie dit gaan sê nie, kan hy maar stil bly. Het in elke geval beter dinge om te doen as om na sy gesanik te moet luister en hy kom nooit tot die punt nie.

Johann

Seker sy “people” kan nie wag nie…

Jessey

Lekker lag ek nou. Gedink ons gaan vlak een toe ‘n maand voor die verkiesing, sal nie verbaas wees as ons op 0 is voor einde Oktober, and dan weer vlak 3 of 4 teen 21 November