President spreek weer die land toe

Pres. Cyril Ramaphosa (Foto: GCIS)

Pres. Cyril Ramaphosa sal die land Donderdagaand om 20:00 toespreek oor verwikkelinge in die land se reaksie op die Covid-19-pandemie.

Dit volg ná gesprekke met die nasionale koronavirusbeheerraad, die president se koördineringsraad en die kabinet.

Die president se toespraak sal onderaan hierdie berig beskikbaar wees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

11 Kommentare

Lourens CFG ·

Dit gaan nou weer in ‘n verkiesings praatjie uitdraai.

Nie Verbaas ·

Wonder wat wil hy nou alweer lieg? Verkiesing kom nader so hy wil mensies seker nou “bly” maak. Pateties.

Anel ·

Die enigste iets wat hy moet sê is dat alle inperkings op gehef word, maskers moet waai en dat ons normaal kan aangaan met ons lewens. As hy nie dit gaan sê nie, kan hy maar stil bly. Het in elke geval beter dinge om te doen as om na sy gesanik te moet luister en hy kom nooit tot die punt nie.

Jessey ·

Lekker lag ek nou. Gedink ons gaan vlak een toe ‘n maand voor die verkiesing, sal nie verbaas wees as ons op 0 is voor einde Oktober, and dan weer vlak 3 of 4 teen 21 November

Persheks Adri ·

Hy gaan ons sê hoe ernstig hy oor korrupsie is net nog lieg storie, want almal loop nog rond en natuurlik verkiesing stories tsek

msp ·

Dis tenminste ń maand van vryheid voor die volgend tragedies.

JohanR ·

Agh asseblief tog Suid Afrika gee ons nog ‘n kaans. Vergeet van daai tweede, derde, vierde, vyfde end sesde kaans.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.