Prokureur vandag in hof ná skietery op sitrusplaas

Foto: polokwane.gov.za

ʼn Vooraanstaande prokureur wat onder andere die EFF-leier, Julius Malema, verteenwoordig, verskyn na verwagting vandag in die hof ná ʼn skietery Donderdag op ʼn sitrusplaas naby Polokwane in Limpopo.

Maroela Media het vroeër berig die man, wat ook ʼn direkteur van die Zebediela-sitrusplaas is, is deur die polisie gesoek nadat hy na bewering vier werkers op die plaas die oggend tydens ʼn vergadering geskiet het. Konflik het tydens die vergadering ontstaan en toe die werkers oproerig raak, het die man na bewering ʼn vuurwapen uitgepluk en lukraak op die werkers losgebrand. Die man het onmiddellik ná die skietery in sy voertuig gespring en gevlug.

Vier mense, onderskeidelik 32, 38, 50 en 52 jaar oud, is gewond van wie een se toestand ernstig is.

Die prokureur is omstreeks 17:30 deur die polisie in Polokwane aangekeer.

Die man sal na verwagting in die plaaslike landdroshof verskyn op vier aanklagte van poging tot moord.

Die Zebediela-sitrusplaas was eens op ʼn tyd ʼn reuse-sitrusprodusent, maar het finansiële probleme begin ervaar sedert dit in 2003 ná ʼn grondeisproses aan die plaaslike gemeenskap oorhandig is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

20 Kommentare

Corrie ·

Wonder of die EEF en hulle leier ook teen die man gaan betoog en weier dat hy mag borgtog kry.

Nettie ·

Lyk my Malema se prokureur is net so skelm en aggressief soos hy ….

Ja ……………….. Die plaas is in 2003 aan die gemeenskap gegee in ‘n grondeis-proses toe dit nog ‘n REUSE SITRUSPLAAS WAS ……. 14 jaar later, is dit nie meer ‘n REUSE SITRUSPLAAS nie, maar ‘n half-funksionerende soort-van-plasie – nie juis winsgewend nie, klink dit my.

Dit is die versinnebeelding van iets wat ons oupa- en oumagrootjies geweet het: die witman bou op, die swartman breek af. Hulle kan nie regeer nie, wil nie werk nie, is lui en gulsig! Die hele gedekolonialiseerde Afrika is nou bewys daarvan. Daar is, sedert die Engelse, Franse, Spanjaarde. Duitsers en Portugese regerings uit hul kolonies onttrek het en dit teruggegee het aan “die mense van die land” weinig vooruitgang gemaak; oorlog, siektes, verval ens. is aan die orde van die dag. SA is haastig oppad soontoe ………………

Karel ·

Hier kom die waarheid nou soos die karakters in Animal Farm. Die een is meer gelyk as die ander.

Arie ·

Ek glo die huis is ook afgebreek en pondokke is gebou, hulle ken nie van bou of boer nie! Drie hoenders en n pondok verder breek hulle af

Scalla ·

die direkteur wou seker net weer gaan geld kry by die werkers en toe is daar niks want hul doen niks, nog n geval van eens produktiewe plaas wat in verkeerde hande beland het met die wonderlike hervormingsplan, lekker, hond eet hond.

Wat nou? ·

Gee nog plase dan sien ons sien ons die “ontwikkeling”.

Asjas ·

Wat gaan ons hierdie geval noem? ‘n Plaasaanval of Loonverskil??

Magd ·

Wil altyd alles verniet kry – en dit is wat gebeur as dit op n skink bord vir jou gegee word – Al die plase wat nog afgeneem gaan word – gaan soos die een eindig – MET NIKS – Hier is die bewys daarvan.

Annie ·

So en wanneer word sy naam bekend gemaak – as dit ‘n blanke was wat op personeel geskiet het was sy Foto en Naam lewensgroot oor alle media al gewees.

sukkelstraat ·

Lees dr Philip du Toit se boek (gratis PDF) wat handel oor plase wat oorhandig is. Zebediela word ook bespreek.

Sê ek ook ·

Ja ek stem saam met al die bg kommentaar!
Wat is die titel vd boek?

Ruby ·

Hoeveel suksesvolle besighede gaan nog “oorhandig” word om ten gronde te gaan?

Jy wou ‘n besigheid gehad het, nou bestuur dit! Hou op steel.
Jy wou ‘n plaas gehad het, nou bewerk dit! Hou op sleg wees.
Jou wou ‘n werk gehad het, nou werk! Hou op strike en brand.

Ja-nee kyk, dit sit nie in elke ou se broek om te boer, whahaa kry vir julle!

JoeV ·

Meeste plaas eienaars wat grond gekoop het skiet nie sommer op hulle werkers in vergaderings nie. Mens moet dit eintlik meer pertinent noem in so ‘n berig.
In alle Afrika lande is daar maar bitter min “groot” plase, meestal net die ruines van wat in die helfte van die voorige eeu verskriklike plase was.

antonie ·

verstaan , al wat die regering wil he is dat die aantal siele op die plaas die regte demografie van suid afrika verteenwoordig, d.w.s 70% – 100% swart; verder niks! Dit gaan nie daarom dat hulle eintlik moet boer nie, al wat dit nou is n squatter kamp op n eens winsgewende citrusplaas waar die vorige wit eienaar homself om die lewe geneem het, hy het seker geweet wat kom- duisende verdroogde lemoenbome

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.