Die Tshwane-metropolisie het ʼn dringende beroep op motoriste gedoen om Pretoria se middestad te vermy en gesê die gebied is nou “disfunksioneel”.
Sr.supt. Isaac Mahamba, woordvoerder van die metropolisie, het net ná 11:00 ʼn verklaring uitgereik en gesê die EFF se optog het van die beplande roete afgewyk en deelnemers betoog in verskeie groepe in verskillende strate.
“Mense, veral motoriste moet die middestad vermy. Strate in die voorstede Sunnyside en Arcadia kan ook deur die optogte geraak word aangesien twee groepe daarheen op pad is.”
Hy het gesê die polisie en metropolisie is bekommerd oor die publiek se veiligheid en het om dié rede mense aangeraai om dié gebiede te vermy.
“Daar is tans geen geweld nie en die situasie word gemonitor,” het hy gesê.
Lees ook: Betogers gooi klippe in Pta-middestad
Stem saam Sonja…
Dus nou state capture met n noodtoestand
Jip, dis die rooi barette, soos met die universiteite, wat die chaos veroorsaak.
Beteken disfunksioneel eintlik dat die midestad in chaos verkeer en dat die SAPD nie meer eindom en lewe kan beskerm nie en nou is die klomp nog oppad na blanke woonbuurtes ook nog.
Noem dit maar disfunksioneel, ek noem dit die begin van die rewolusie.
Vra jou sef, hoekom ruk hulle nie op na n lokasie nie?
LOL, is daar nog ooit “blanke woonbuurte”??
Hou die EFF verantwoordelik vir al die skade wat aangerig word veral Malema wat se die strate behoort aan almal dis reg ma om mense se plekke te beroof en voertuie beskadig dis nie reg nie Malema moet maar Pa staan vir sy skollie kinders .
Dis reg so Pieter, ek sien die rubberkoels en traangas vlieg rond soos die polisie op die manne losbrand. Dit lyk my die week het die universiteite ‘n blaaskans.
Is die revering te slapgat om Malema vas te vat want hy rule die land,raak aan een dan skend jy sy mense reg maar wat van my wat verhoed word om veilig round te beweeg wonder om ge terroriseer te word nie maar zuma sit seker weer en slaap en weet nie wat om hom aan gaan nie
Nou hoekom wil hulle my aanval? ek het mos niks verkeerd gedoen.
Ek verstaan die kinders moet ontruim word uit die skole naby Loftus – al is die matrieks besig met hulle tweede 3h sessie Geografie eksamen vanmiddag?
Basson is dit waar? ek werk lanks Loftus en ons hoor niks hier nie. Watter skool?
Hiri hele kand is ‘disfunksioneel’ vanaf 1994!
Nou praat jy ń groot waarheid.
DIS NOU WAARHEID WAT MIN WIL ERKEN.
Dink daai is n rooi lont wat nou brand ons kan erger nuus later verwag.
Hoop nie so nie maar daar iets is aan die kom een of ander tyd.
Dankie aan almal wat DA gestem het. Hulle Toy-Toy net so hard. Da is die nuwe Blou ANC…… wanneer gaan ons wakker word ????
Die hele land is disfunksioneel.
Ai, dit is baie tragies, so n mooi dogter. My innige meegevoel vir die ouers. Jammer die ander mense sien dit nie raak nie. Dit is maklik vir mense om agterna te oordeel en te kritiseer. Op die ou einde help dit niemand nie.