PTA-paaie weer vanaand oopgemaak

Uniegebou op 24 Mei 2014 tydens pres. Jacob Zuma se inhuldigingseremonie Foto: @claysonmonyela, Twitter

Uniegebou op 24 Mei 2014 tydens pres. Jacob Zuma se inhuldigingseremonie Foto: @claysonmonyela, Twitter

Paaie in Pretoria rondom die Uniegebou wat deur die inhuldiging van pres. Jacob Zuma beïnvloed is, sal Saterdagaand weer oopgemaak word.

“Die geleentheid sal na verwagting om 17:00 afsluit en meeste strate en paaie sal weer om 19:00 oop wees,” het Obed Sibasa, woordvoerder vir die Gautengse verkeerspolisie, gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.