Pta-vrou voor gesin vermoor

polisie-huisroof-crime

Argieffoto: SAPD/Facebook

Die polisie het ʼn soektog van stapel gestuur na ʼn groep van vyf gewapende verdagtes wat ʼn jong ma Donderdagoggend tydens ʼn huisroof in Pretoria doodgeskiet het.

Kont. Tumisang Moloto, woordvoerder van die polisie, het gesê die voorval het omstreeks 02:00 in Denyssenlaan in Lady Selborne in die weste van Pretoria plaasgevind.

“Die gewapende mans het vermoedelik die voordeur afgebreek om toegang tot die huis te verkry. Mense in die huis het vreemde geluide gehoor en gaan ondersoek instel. Die gewapende mans het op hulle losgebrand en ʼn 25-jarige vrou is in die bolyf geskiet.”

Nick Dollman, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die vrou is op die toneel dood. Volgens Dollman was die slagoffer die ma van ʼn babatjie. Die baba en ses ander mense is op die toneel behandel vir ligte beserings.

Volgens Moloto het die gewapende mans glo met drie selfone gevlug. “Die motief vir die voorval is nog nie bekend nie.” Die Hercules-polisie ondersoek ʼn saak van moord.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

35 Kommentare

m ·

hierdie mense is soos aasvoels in die woonbuurtes om te kyk waar hulle kan steel en roof en moor. Sterkte aan hierdie familie.

Se weer ·

Ek hoop en bid dat hierdie gebeure die mense wat draadsitters is tydens die verkiesings standpunt kan inneem en saam staan vir ons volk se bestaan. Elkeen kan ‘n verskil maak maar kyk maar na ons voorvaders elkeen sy eie agenda en eie idees. Kom mense!!!!!!!!!!!!

Dewald ·

jeneffer, net so klein korreksie op jou kommentaar; Lady Selborne is glad nie ‘n armer woonbuurt soos jy daarna verwys nie. 90% van die huise daar is dubbelverdieping mansions. Dit bly tragiese voorval, maak nie saak met wie dit gebeur nie.

Karma ·

@Se weer – mý geen stem in SA se verkiesings sedert 1999, gaan geen verskil maak as jý en jou vriende in ’92 “ja” gestem het nie. As jy gestem het en jy het níé “nee” gestem is ’92 nie, was ons land nie nou in die gemors waar dit nou in is nie – so praat maar vir jouself ook! Ek is trots om te seek het “nee” gestem en trots daarop om te sê dat ons “nee”-stemmers het gewéét wat gaan gebeur as ons “ja” sou stem. En hoe waar was ons voorgevoel nie, huh?

Plantasie Gorilla ·

Nog steeds deel van ons presidensëele krimineel se beter storie. Wat n’ gemors. My hart huil.

Denise ·

Ja dit is in mountain view pretoria ons is so 4 straate van dit af in suiderberg

Hilda ·

Deneyssenlaan is in Mountain View maar loop deur Suiderberg en dan in Lady Selbourne in. En ja die mense in Lady Selbourne het die grond gekry maar daar is dubbelverdieping huise daar wat ons gewone mense wat grond koop nie eers kan bekostig nie.

Willie ·

Die polisie moet in die dag meer padblokades in die woonbuurte he… kyk wie ry rond vir kwaad geld…. Maar nee die SAPD verwag die GPF moet dit hanteer….

Dafer ·

Padblokaddes!! Asseblief NIE! GPF is die antwoord – hulle gee om! Die polisie nie!!!

Chantel ·

Dis reg Rina. Denyssenlaan loop van Mountain View deur Suiderberg tot in Lady Selborne (net voor die Zandfontein begrafplaas)

jannie ·

was dit al so erg in enige ander land in die wereld vrae hoeveel meer kan dit vererger vrae maar net

Niel ·

Dit gaan niks, NIKS verander nie, ek vir een gaan werk toe, en my geld verdien, ek hou my verlof vir die tyd wanneer dit saak maak.

Rina Kotze ·

Bring terug die doodstraf!
Nou moet die arme kind sonder ‘n Ma grootword?
Sinneloos en heeltemal onnodig!!!

foxi ·

Nee Rina…met respek gesê……..die doodstraf is alreeds hier………hier is honderde gewetenlose laksmanne!

Nadia ·

“Die motief vir die voorval is nog nie bekend nie” …. wat ‘n klomp gemors.

Selfbeskikking ·

Hou op tyd mors met enigiets anders as om nou te begin onderhandel vir selfbeskikking. Ons sal slegs in ons eie land veilig wees. Ons het niks meer om te verloor nie.

Andre ·

@ Selfbeskikking – maat, ek is in beginsel nie teen selfbeskikking gekant nie, maar kan julle ouens wie dit so propageer, vir ons die volgende laat weet asseblief: indien jou volk in een gebied gekonsentreer is, wie gaan hul beskerm as hul aangeval sou word, sal hulle nie ‘n uiters maklike teiken wees nie? Ons het nie soos Israel die VSA en ander lande wat ons sal beskerm nie, ons het niemand nie. En met wat sal die mense veg? Ketties? Die liberaliste en goedgelowiges het hul wapens vrywillig terug gegee. Ons is omtwapen. Daar sal ook nie ‘n weermag wees nie, so wat dan? Het Hitler nie die Jode gekonsentreer nie? Ja hy het, en dit het die einddoel soveel vergemaklik. Hoe kan hierdie probleme oorkom word? Laat weet ons asseblief. Vreemd genoeg het meeste mense op die forums al vir jare elkeen ‘n ander (nie-werkbare) voorstel. Wat daarvan dat ons daadwerklik terugkeer na God? Myns insiens is daar geen ander oplossing nie. Maar die mense is so ontsaglik lief vir die afgode van geld, sport en plesier. Ons sit in hierdie situasie omrede ons God verstoot het en afgode aanhang, nie weens die optrede van ander nasies nie.

nee ·

Nee Andre, Hitler het nie die jode/kommuniste/zioniste op 1 plek gekonsentreer nie. Dis ‘n voorreg om jou gou ‘n geskiedenis lessie te gee, so ek gaan jou probeer help om uit die duisternis te kom…. Daar was +- 500 000 jode/kommuniste/zioniste in Duidsland in 1930’s… Hy het met hulle ‘n ooreenkoms gesluit wat genoem word die “Haavara Agreement (Transfer Agreement)” waar tussen 60 000- 100 000 jode/kommuniste na palestina terug gegaan het. Hulle het ‘n munt gemaak om hierdie uittog uit Duidsland te bevestig. Hierdie hele proses was natuurlik Hitler se plan, om die Duidse banke, media, groot besighede, kuns en kultuur ens. terug te kry in Duidse hande, uit die joodse/kommuniste/zioniste se mag. Ongelukkig vir hom het die wereldwye joodse/kommuniste/zioniste mag teen hom opgestaan en wou hom dit nie verder toelaat nie. Die vashou oor Duidsland, het groot inkomste in joodse/kommuniste/zioniste se hande verseker en hulle kon dit nie verloor nie en daarom was daar ‘n wereldwye opstand en boikot teen Duidsland en Hitler.

nee ·

Die ekonomiese boikot word wereldwyd 1933 teen Duidsland geimplimenteer deur die jode/kommuniste/zioniste, om Duidsland krippel te laat . Duidsland val nie onder die boikot nie, maar inteendeel floreer hulle onder Hitler soos geen ander land op aarde nie. Gedurende die tyd, arresteer Hitler die wereldwye hoof satanis en hoofleier van die illuminatie nl. die jood /kommunis Louis Nathaniel de Rothchild, waarna ‘n wereldwye opstand in beweging geroep word teen Hitler en verder word oorlog verklaar teen Duidsland. O ja Pole word as verskoning gebruik om die WW2 te regverdig…. Hitler se keuse was om te swig voor die NWO of om te veg- en sy keuse was om te veg vir sy mense…

Corrie ·

Dis verskriklik hartseer en maak mens kwaad die selfde tyd!! Die goed (ja hulle kan nie mense genoem word nie) loop vandag seker rond asof niks gebeur het nie, en intussen moet ‘n arme kind sonder ‘n Ma groot word!!

Rina Pretorius ·

as die doodstraf teruggebring word is die blankes die eerstes wat die doodstraf sal kry want ons sien mos almal waste heksejag teen blankes gevoer word.

Dina ·

Inteendeel, die motief is maar ál te duidelik…. Moord (dis hoekom hulle gewapen was), haat (dis hoekom ‘n weerlose moeder van ‘n baba vermoor word), minagting van reg (dis hoekom ‘n privaatwoning binnegestorm word). Hierdie tipe “misdaad” is nie huisroof nie, maar huismoord. Of meer presies, terrorisme.

janas ·

Maak nie saak of die buurt arm of ryk is nie. Ook nie of die slagoffer swart of wit is nie. DIS ‘N MA!! Daar is ‘n kind (baba) wat eendag die ma gaan soek.
Ons het dieselfde deur gegaan met ‘n plaasmoord en ons weet van al die hkm’s, waar’s, waaroms en trane.
Sterkte aan die familie. Jesus alleen gee krag en vertroosting.

Heidi ·

Ek kan nie glo mense gooi nogsteeds klippe na mekaar nie! Ons gaan nerens kom nie, want niemand staan saam nie. Lewer net negatiewe kommentaar. Sies man. Daar is ‘n jong mamma wat ‘n kind jip wees laat… familie wat treur… my hart huil saam hulle. Sterkte vir die familie. RIV.

christelle ·

Betreurenswaardig, ai regtig vir 3fone…my Innige meegevoel aan die familie.., vriende.

Kobus V ·

Wie gee om waar die bleddie straat is….dit behoort nêrens te gebeur nie!

Annelie Bezuidenhout ·

Wat gaan die doodstraf tog help, ons land ondersteun die krimineel onder die vaandel van menseregte. Daar is geen manier om dit sag te stel nie die land het vanaf 1994 GEEN MORELE WAARDES nie. Rasisme en apartheid het holrig geryde verskonings geword as daar teregwysings is. sterkte aan die gesin wat die volle mag van mensloosheid aanskou het.

Laetitia ·

Tragies!
die land van melk en heuning is nou ,n land van moord,vekragting, diefstal.
so jammer.

Donna Clausen ·

This is so tragic! As long as ‘white’ South Africa cannot vote together for one party to stand stronger and have a chance at unseating the ANC, we will continue to face what we are facing now. We are our own worst enemy. Stand together for one party that has the biggest foothold right now and perhaps we will start to see change.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.