Die departement van vervoer in Gauteng het Donderdag gesê Witkoppenweg in Johannesburg kan ʼn opgradering van R52 miljoen te wagte wees.
ʼn Drie kilometer lange gedeelte van die R564 tussen Mainweg en Rivoniaweg sal gerehabiliteer word en daar is ʼn gedeelte wat breër gemaak sal word.
Die konstruksie sal binne die volgende paar weke begin en sal na verwagting teen Desember afgehandel wees. -SAPA
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
Dit is R2000 per meter pad! Ons kan graniet paaie bou vir daai prys. En soos met Gautrain, N1, kragstasies is die beraamde koste VER onder die finale koste. Wie moet ons bedank?
Hul sê nie watter jaar se Desember nie!!!!!!