Omroeper afgedank ná uitlating oor Malema

Sasha Martinengo. Foto: Hot 91.9FM

Sasha Martinengo, aanbieder van die Breakfast Show op Hot 91.9FM, is die trekpas gegee ná ʼn uitlating Dinsdagoggend oor Julius Malema, leier van die EFF.

Lloyd Madurai, besturende direkteur van Hot91.9FM, het in ʼn verklaring gesê Martinengo het tydens Dinsdagoggend se uitsending van die ontbytprogram gesê “en mense luister steeds na die aap” met verwysing na Malema.

“Die waardes van hierdie radiostasie sluit ʼn volledige en onvoorwaardelike verbintenis tot die Suid-Afrikaanse Handves van Regte en ʼn allesomvattende respek vir al ons gemeenskappe, ongeag hul politieke standpunt, in. Die aanbieder se uitlating is strydig met die stasie se gedragskode en sy verbintenis tot ons nasionale demokratiese waardes en word in ʼn baie ernstige lig beskou.”

Volgens Madurai is daar besluit om Martinengo met onmiddellik effek van enige betrokkenheid by die radiostasie te ontneem. “Die stasie wil verder om verskoning vra aan mnr. Malema en het berou oor enige nadelige afleiding wat die gedrag van die aanbieder tot gevolg gehad het.”

Martinengo het intussen op Twitter gesê hy is jammer indien hy enigiemand beledig het, maar dat hy staan by sy uitlating. “Enigiemand – ongeag ras, kleur, geloof, godsdiens, geslag – wat nie ʼn vrou respekteer nie, is ʼn aap.” Dit was nie onmiddellik duidelik of Martinengo na ‘n spesifieke voorval verwys het nie.

Julius Malema (Foto: ANA)

Die EFF het intussen Martinengo se afdanking verwelkom. “In teenstelling met talle wat verskonings aanvaar van rassiste, het hierdie stasie geweier om daar te stop en dit ʼn stap verder geneem deur ʼn rassis af te dank,” het Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder van die EFF, gesê.

“Dit is duidelik dat die stasie beslissend opgetree het aangesien hulle geweet het hulle sou die volle mag van die EFF ervaar soos H&M het.”

Ndlozi het gesê die EFF is egter nie tevrede dat Martinengo net afgedank is nie en die party sal ook strafregtelike klagte teen hom aanhangig maak “aangesien rassiste in die tronk hoort”.

Ndlozi het gesê die howe moet hard neerkom op diegene wat voortgaan om die menslikheid en waardigheid van swart mense te ondermyn. Totdat rassisme, veral openlik uitgedruk, nie as ʼn kriminele oortreding beskou word nie, sal dit nie ophou nie. Wit mense moet weet dat elke keer as hulle die k-woord gebruik of swart mense ape noem, hulle in die tronk kan beland.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

118 Kommentare

Karen van Zyl ·

As hy gesê het “Julias jy is” sou ek dit verstaan het of dalk nie, feit bly staan, hy het nooit Julias se naam gebruik nie.

Afrikaanse Knaap ·

Die EFF is erg skeinheilig.
Ek wens iemand wil nou net ‘n Suid-Afrikaanse definisie vir rassisme formuleer.

Weereens dubbel standaarde ·

Malema mag se wat hy van wie hy wil maar, o wee, dat iemand waag om iets van hom te se-“it cuts both ways”

Siek en sat ·

Exactly. Tyd dat Malema gearresteer word met al sy rassistiese uitlatongs.

Mia ·

Ja, dis pateties hoe hy nou onmiddelik afgedank word, maar daai gekleurde vrou van Jakaranda wat so paar maande terug wit mense aangeval het oor die radio (OOK ‘n omroeper), het niks oorgekom nie. Reëls in die land geld net vir een bevolkingsgroep. Dis om van siek te raak.

Anoniem ·

Die eff sal ontlasting in die toilet af ook verwelkom as dit van n witman af kom. Hulle is so voorspelbaar

Paul ·

Ek het nogal baie respek vir Sasha en het dit destyds baie geniet toe hy saam met Vic op TV betrokke was by die uitsending van F1 motorresies.

Gerhard ·

Maar Julius kan op sosiale media vra vir die doodmaak van blankes…. En kon NIKS oor nie.

Ek is SIEK SIEK SIEK vir hierdie dubbele-standaarde!

Casper Labuschagne ·

@Gerhard, op die einste Malema se Twitter rekening lees ek dat die EFF kriminele klagte teen Martinengo aanhangig gemaak het, omdat volgens hulle verklaring, “rassiste in die tronk hoort.” Hoe ironies is hierdie vlak van dubbele standaarde deur die EFF tog nie?

Binx ·

Hy moet ook nou maar mal in die kop pleit soos n sekere man wat onse president die k-woord genoem het. Wil net graag weet wane het die woord aap (of enige primaat ) rassistiese status bereik? Is daar n wet teen enige van daai woorde wat teenoor n sekere ras geuiter word? Mag mens dit net nie vir swart mense sê nie….of tel alle rasse? Totaal en al belaglik.

Lollie ·

Ja nee gewoonlik maak die waarheid maar seer! In SA kan jy moor, roof, verkrag, haatspraak ………… pasop net wat jy sê en van wie jy dit sê want almal word nie onder dieselfde kam geskeer nie!
Party word groot en ander sal nooit groot word nie.

Meisiemens ·

Lollie, in SA mag jy ook dagga rook.
Moet net nie ‘n sigaret in die publiek aansteek nie!

Beyers ·

Ek wil net vir Julius sê, as jy ‘n etiket om jou eie nek sit, moenie ander verkwalik wat dit sien vir wat dit is nie.

Beyers ·

As jy jou gedra soos ‘n perd, lyk jy later soos ‘n perd en dan sal niemand verbaas wees as jy begin runnik nie.

Kiewiet ·

Ek hoop dat Ndlozi en Malema ook in die tronk gaan beland, elke keer wat hulle wit mense beledig. En elke keer wat hulle , hulle mense aanmoedig om wit mense te vermoor met hul liedere en propaganda.

Casper Labuschagne ·

Was dit George Orwell wat in sy boek 1984 van “thought crimes” geskryf het? Lyk my daardie dag is nou hier, jy beter nie hardop sê wat jy dalk dink nie en eintlik het jy al reeds met daardie gedagte ‘n misdaad gepleeg nog voor jy dit dalk nog sê. Natuurlik is die einste Malema heeltemal geregverdig om keer op keer te sing “Kiss the boer, bah, bah, bah!”, terwyl almal weet wat hy regtig daar bedoel. Per slot van sake is dit ‘n besondere groothartige gebaar van die einste Malema waar hy nie vandag al my en jou wit kele gaan afsny nie, maar misken eers môre.

Jaco ·

Noem n perd n perd. Noem n donkie n donkie en noem n aap n aap. As ons by hierdie feite bly os ons mos ok.

Paul ·

Sasha moes vir Julius gesê het hy is perdepoef, dan het ons nooit weer daarvan gehoor nie.

Derek ·

Ek stem 100% saam met die kommentator,hy sien regdeur Juju hy versien n top pos in parlememt.

Kiewiet ·

Ek hoop dat Ndlozi en Malema ook in die tronk gaan beland, elke keer wat hulle wit mense beledig. En elke keer wat hulle , hulle mense aanmoedig om wit mense te vermoor met hul liedere wat hulle sing en met hulle propaganda.

Paul ·

En as ek vir jou sê jy is ‘n kiewiet? Wat is die kenmerke van ‘n kiewiet, en wat is die kenmerke van die diertjie wat Sasha geuiter het wat mense negatief stem? Het iemand al uitsluitsel hieroor gegee? Selfs die grondwethof. Om een of ander rede is mense geafronteer as jy hulle met ‘n dier vergelyk, ook maar net omdat hulle nie beter weet nie. Dan sê ek vir jou, “jis ou perd, hoe gaan dit”, en niks is daarmeer verkeerd nie, ook as ek jou beduie jy is ‘n buffel. Julius is ‘n blommetjie, maar ek mag nie uitbrei nie.

Regtig ·

Malema sè dan dat hulle die wittes se vrouens en kinders gaan verkrag en dood maak. Al die draad sitters moet verslag die WAARHEID raaksien en opgou gat kruip.

c ·

“Aangesien rassiste in die tronk hoort” hoekom is baie van hulle dan nie al in die tronk nie!

Johan ·

Baie geluk mnr Madurai, jy is so mooi politiek korrek ! Die angs drup eintlik van jou af !

Vra net ·

En as die skoen aan die ander voet is? As die naam noemery nou teen ons was, het geen haan daarna gekraai nie???!!

apie ·

Dis maar beter om jou kant skoon te hou. Ek glo nie daarin om ander te beledig nie. Deesdae kan jy nie eens noem kolonialisme was nie net sleg nie. Wys jou net. ‘n Mens bly egter wonder hoe die land gaan lyk as alle tekens van kolonialiste op een slag uitgewis word. Dis nou infrastruktuur, voertuie, tegnologie, landbou, pypleidings, damme en so meer. Selfs Julius Malema se platform op sosiale media en die linkse pers sal tjoepstil wees.

Willem ·

Dankie HPV ek dra dit op aan Sasha, ek hoop hy kan hierna kyk, as iemand dit vir hom kan aanstuur.

Paul ·

As hy vir Julius gesê het hy is ‘n perdevy, het geen haan daarna gekraai nie.

Boeremeisie ·

As jy jou soos een gedra, moet jy maar die waarheid kan verdra. Mag mens nog bobbejaan spinnekop sê?

Beyers ·

Ek het ‘n idee ek moet jou nie terug antwoord nie. In die stad kry ons nie meer daardie spinnekoppe nie?

Emma ·

Almal al so gatvol van politiek en polities korrek dat hul uit vaar teen rasse, en so kan almal se wat hul wil maar o we as dit blankes is is die gort gaar dan hol hulle hof toe is dit nie wat ons ook moet doen.Of dit sal help is n ander vraag

Se wie ·

Dis uiters onaanvaarbaar wat die man gese het. Ek stem saam met die afdanking. Die arme arme aap om met so iemand vergelyk te word.

Lerato ·

Ek glo die betrokke persoon is so dankbaar vir ‘n stukkie publisiteit daar sy party geen werkbare beleid het nie.

Pierre ·

Verstaan as hy dalk die “k” woord gebruik het, maar om ‘n aap ( of enige dier ) genoem te word en jy sien dit as rassisties verstaan ek nie so lekker nie. Miskien moes Sasha hom eerder ‘n boks genoem het.

Gertryda ·

Ongeag of dit dubbel standaarde is
Mense moet hul gesonde verstand gebruik en n wag voor hul mond dit
Die straf is geweldig
Asb mense dink aan die gevolge

ne ·

Ha-ha-ha. Jammer die ou het sy pos verloor. Hy het vryheid van spraak beoefen. As die skoen jou pas malema, trek hom aan.

Ralph ·

As rassiste volgengs Ndlozi en EFF in die tronk hoort, begin sommer onmiddelik by Malema. Grootste rassis en terroris.

marco polo ·

Om iemand n aap te noem, het altyd beteken dat hy dom is. Maar lyk my dit het nou n rassistiese woord geword, mens kan net dink hoekom.

Beyers ·

‘n Aap is ‘n baie intelligente dier, so ek vra weer, waarom is dit as mens met hierdie diertjie vergelyk word is dit rasistie, maar nie ‘n ander dier nie, ok, buiten ‘n bobbejaan. Ek sal graag die Grondwethof wil hoor.

Boerseun ·

Begin n Afrikaans blanke stasie met n blanke bestuur dat ons kan se wat ons voel sonder om enige iemand af te dank nie. Blankes word gatvol vir die rasse ding!!! Ons moet nou begin opstaan vir mekaar.

Karolis ·

Om iemand ‘n aap te noem is nie rassisties nie.
Wat sou gebeur het as hy na ‘n wit ou verwys het?
Moet ook erken ek het nog nooit van die radiostasie gehoor nie.

Schalk ·

Sekerlik is dit nie n skending teen Malema nie…. Maar teen die aap wat glad niks hiermee uit te waai het nie. Arme aap

MarieM ·

@Jj – jy mag jou kind enige iets noem wat jy wil…. hy is tog jou kind. Sal dit dalk net nie in die openbaar aanbeveel nie. Iemand mag jou dalk hoor en jou aankla.

Paul ·

Jip, ek het tyd gelede aan dieselfde gedink. Ma hou baba in die arms vas, wieg, dan sê sy, “ag mamma se pragtige apie.” Dan kyk sy met verwondering na die skepping. En die dag as hy groot is en hy jaag aan? As sy vir hom dan vertel hy is ‘n aapstert?

Paul ·

En daardie dag as hy groot is en iemand anders sê dit vir hom?

Jan ·

Daars n video op utube waar ronnie kasrils die minister van verdediging die opdrag uitsing kill the boer kill the farmer.dit is inderdaad n opdrag…aan sy ondersteuners…

Johan ·

Wonner wat sal gebeur as ek my troetel apie se naam julius gee

Jannie ·

Johan, wil jy die apie so ‘n verskriklike onreg asndoen? Nee man!!!

Alias ·

Ons blankes moet bietjie luister na die woord wat swartes vir ons noem as ‘umlungu’. Dit is ‘n rassistiese woord teen blankes nes soos k-woord as ons vir hulle so sê. Hulle mag nie wegkom daarmee nie!

Paul ·

Bottom line, we have totally lost it! Van grondwethof tot by Malema. Hoelkom noem ek Malema, want die grondwethof speel na sy kaarte. En hulle weet ook nie van beter nie.

Koos de Meyer. ·

Belaglik is al wat mens kan sê. Daar bestaan net vryheid van spraak vir sekeres. Hoe siek.

Foxi ·

Ooh gonna……waar gaan die geld vandaan kom vir nog tronke vir simpel uitlatings. As gedagtenis kon gelees word, sou hulle meer tronke moes bou as huise…….

Ansa ·

Stem 100% saam, sal lank al in trok gewees het, kan nie help om te lag nie.

Stormjaers ·

Ja dis weer tyd dat die blanke volk opstaan. malema moet net weet dat ons nie sy woorde sal vegeet nie.

Paul ·

Kom laat ons nou maar eerlik wees, ons moenie bang wees om die waarheid te uiter nie, en wat ek hierdeur sê is dat die grondwethof gee uitsprake wat die mense op die grond wil hoor, hulle het nie meer eie oordeel na die reg nie, daardie uitsprake is in alle geval baie ingewikkeld om te verwoord, die mens op die grond verstaan dit nie, so hulle hou dit maar eenvoudig, dan maak hulle hulself nie deurmekaar nie.

Die stert swaai die hond en dit lyk my hierdie is baie aanvaarbaar as mens dit so stel, niks rasisties, haatspraak of kwaadwillig nie, maar as ek nou beduie het die stert swaai die aap, dan het ek erge moeilikheid.

Paul ·

Hoe klink dit vir julle, so moet ons dan nou maar liewer nie die aap in die kas wegbêre nie?

@ Paul ·

Nee PAUL asb nie dan het ons NIKS OM JOU TE NOEM NIE .. moet asb nie die naam WEGBERE nie …

Paul ·

@ Paul, die teken voor jou naam is in Engels “at”, in Afrikaans is dit ‘aapstert’, maar Maroela sal dit eerder ignoreer omdat daar die woord “aap” in voorkom! So polities korrek is hulle.

Estelle ·

Ag nee Malema… julle regering leer dan kinders net uit die doeke uit hulle stam van ape af? Nou mag jy leer dat jy van ñ aap afkomstig is, maar niemand mag dit vir jou sê nie? Pampoenpitte daarbo het seker begin uitloop…

Johan ·

Al dra malema n goue ring hy bly nogsteeds n lelike ding……..

Geirriteerde blanke ·

Praat, praat, praat. Rerig, dis al wat julle wit mense kan doen. Ja ek is ook wit, maar die hemel weet, wie gaan ooit kan doen wat Malema doen om bietjie vir ons wit mense se regte op te staan. My eerlike opinie, ons wittes sal nooit kan saam staan soos die mandjies doen nie, want ons wittes is almal vir hulle self en sien nie die son skyn oor n ander witte nie. Gal braak en dis waar dit bly!

Adrian ·

Boerseun ek stem as mens na RSG luister is dit so polities korrek met die hele spul liberale wat uitsaai luister in die oggend na monitor en veral in die middae na 3 dit maak my siek met daai skreeustemmetjie van m vrou dan gaam ek liewer oor na hoeveld boerseun ek is gatvol luister liewer na lm radio lekker musiek

Nikita ·

Nou wat dan nou van die idiome wat ons op skool geleer het soos: “hy is sommer n aap op n bokstert” …..”Hulle hou hom dikwels vir n aap”….” jy lyk n mooi aap om dit te doen”….”Hy laat die aap uit die mou”…”nuuskierige aap sit in die deur vas”….”kyk, aap het ook stert gekry!….”dit weet die aap se stert”…..”hy sit daar nes n aap op n stokkie”….” al dra n aap n goue ring….? Die lys gaan aan. Mag ons dan nou nie meer hierdie idiome gebruik nie? En mag kinders dit nie meer leer op skool nie? Dit lyk my daai ding…so waar as padda manel dra!

Paul ·

Nikita, moenie worrie nie, ek het ‘n manier om jou kommentaar en die hele skrywe af te trek, ek sal dit aan Dr Dirk Herman stuur en hom vra om te reageer.

Paul ·

O ja en mens mag nie die Afrikaans vir die teken @ op Maroela uiter nie.

HPV ·

Soos musiek in mens se ore, eerste wêreld tegnologie en intelligensie. Sal Afrika ooit op daardie vlak funksioneer?

Willem ·

Jou kommentaar het aanvanklik daar onder die Ferrari verskyn, maar toe verloor Maroela dit. Dankie vir jou kommentaar, Julius kan knor en blaas, maar hy sal nog nie eens uit die blokke kom nie, so sit daai kar hom ore aan. JM sal in sy nat broek staan en bewe.

Paul ·

Die grondwethof kan die aap in die mens ontlont. Dis in hul hande en ek hoop hulle kan hierdie lees.

ChrisE ·

Ek verstaan as mense warm onder die kraag raak. Ek het ook totdat ek tot die besef gekom het dat sulke beuselagtgheid nie my aandag waardig is nie. Moenie julle aan Malema en sy trop steur nie. Die emosionele intelligensievlakke van die mense is nie werd om opgeklits oor te raak nie. Hulle koggel ons en ons is so dom om op hul banaliteit te reageer. Hulle is nie my aandag waardig en werd nie. Is dit so moeilik om te besef.

Paul ·

Verseker nie. Ons almal weet dit, maar … en dis waar die probleme met die gorndwethof begin. Dis jammer dat ons … ja los dit maar, moet kommunikeer. Dit kommunikeer nie, want die kennis is nie daar om dabat op sinsvole wyse te voer nie. Ek kan velle vol skryf, en …. na dalk nog 3 honderd jaar kan ons begin gesels. Sorry … dalk 100 jaar …. sorry ….. die geskiedenis is teen my.

Nikita ·

APIE OP n STOKKIE

Daar’s n apie op n stokkie
voor my ma se agterdeur.

Daar’s n gaaitjie
in sy broekie
en sy stertjie
loer daardeur.

Paul ·

Pragtig!!! Die beste kommentaar by verre! En ek hoop die grondwethof neem ook dit in ag.

Aapseun ·

Nou wonder ek wat het die man die man dan nou gesê wat so verkeerd is om afgedank te word…? Hy praat dan nou net die waarheid.

Oujongvrou ·

Hier is die deffinisie vir rassisme volgens “our people”. Wirmense wat werk het, huise bewoon, enigsins praat, en les bes, in suid afrika woon, hulle is rassiste. Kry daai in julle koppe. Our people soek ons nie hier nie. As ons almal, elke iedere een uit hierdie land is, net dan sal hulle happy wees. In elke afrika land waar hulle die wittes uitgejaag, en vermoor het, is hulle gelukkig. Kyk maar na Zim en Mozambiek. Daars niks, maar hulle is gelukkig.

Johan ·

en elke keer as die eff rassisties is en witmense dreig met die dood behoort hulle ook in die tronk gegooi te word.

Johan ·

jissie ek is skoon fies vir Sasha hy kan mos nou nie die hele aap spesie so beledig deur Malema na hulle te vernoem nie!

LHS ·

Minderwaardigheidsgevoel wat iemand so laat optree teen n belaglike opmerking. Sommige karakters sal nooit onslae kan raak van hulle eie gevoel van selfbejammering nie.

humor ·

daar is n gesgde wat se as een persoon vir jou se jy is n donkie steur jou nie daaraan nie, maar as 5 mense vir jou se jy is n donkie dan moet jy n saal gaan koop.

Jannie Coetzee ·

Ek dink die radiostasie is die slapgat hier. Ruggraatloos en flippen bang!

Gert ·

Malema word in watte toegdraai en ten alle koste beskerm, ongeag sy moordpraatjies en uiters rassistiese opstoking. Huigelary is aan die orde van die dag in SA. Tyd dat die burgers ontslae raak van politici wat dink hul is bo God verhewe.

jakes ·

Sasha, jou doring. So n bek moet jam kry. Die feit dat jy nie jou woorde terugtrek nie maak jou n nasionale held. Jy behoort die nobelprys te kry. Ou Julius, kry vir jou. Jy hou jouself voor vir n toffee so as jy gekou word, vat dit soos n man.

honourable member ·

Malema moet ook maar na sy rassistiese opmerkings oplet. die reel wat vir die een geld moet maar vir die ander een ook geld.

Waarheid ·

EN HOEVEEL KEER NOEM HY MENSE NAME, HY het selfs vir ZILLE ‘n vieslike naam toegesnou en noem ander mense diewe en moordenaars en verkragters en kom NIKS oor nie, maar moet asb nie aan KONING MALEMA vat nie .. die PERS en REGSTELSEL en MRK en almal raak nou belaglik. TUMI vra nie eers om verskoning nie en word VERSKOON, die man vra om verskoning maar word NIE verskoon nie .. Ongelukkig maak die WAARHEID SEER!

Magda ·

Ai tog, so as ek nou vir iemand(al is dit by wyse van vergelyking omdat sy iets doen wat jou aan n spesiefike dier laat dink) gaan sê sy is n koei/donkie/kat of whatever- gaan ek ook afgedank word en as rassis gemerk word. Maar Malemma mag na boere verwys soos hy wil , wys jou SA is in sy maai

Magda ·

Eintlik trap ons almal in die slaggat- deur kommentaar te gee op n artikel soos hierdie- hy verdien nie die aandag wat hy kry nie

Lebolang ·

Eish comrade malema!, why do you upset whities like that?
We need each other comrade!! you be carefull, them are bigger than you think!
Stop using color to justify your corruptness.
Stop feeling threatened by a white minority, stop making it a color issue!!

Denise ·

Dit gan regtig nie oor die woord nie hulle trek nou net die aandag af van alles wat regtig van belang is ou triek dit is soos ou nuus in n nuwe koerant VERVELIG !!!!!

Gerhardb ·

‘Ndlozi ‘EFF’ het gese die Howe moet hard neerkom op diegene wat voortgaan om die menslikheid en waardigheid van Swart mense te ondermyn’……………………ASSEBLIEFTOG……WAT VAN WIT MENSE SE MENSLIKHEID EN WAARDIGHEID….WAAR LOS DIT ONS..

Diereliefhebber ·

Ek stem heeltemal saam met die radiostasie. Enige iemand wat ape, donkies of bobbejane so beledig behoort voor stok gekry te word. Selfs my buurman se brak , Floyd, stem saam. Hy praat van ondervinding.
Arme brak.

Ella ·

Ek hoop Sasha vat hulle CCMA toe. Hy het niks rasisties gese nie. Maar o ja as wit Suid Afrikanes se monde oop gaan is ons rasisties.

George Pelser ·

NEWSFLASH!! Vir die wat nog nie weet nie net die volgende:
Daar is twee stelle reels en/of wette hier in Azanie.Een stel vir die wittes en een stel vir al die ander. Ek daag enige iemand om my verkeerd te bewys.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.