Ramaphosa: ‘Ons sal energiekrisis oorkom’

Pres. Cyril Ramaphosa. Foto: PresidencyZA/Twitter

Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdag op ʼn Menseregtedagbyeenkoms in Sharpeville in die Vaaldriehoek gesê die land sal die energiekrisis oorkom.

Ramaphosa het gesê elektrisiteit is ook ʼn mensereg. “Energie, soos behuising, water en gesondheidsorg, is ʼn menseregtekwessie. Dit word dalk nie in die Handves van Menseregte genoem nie maar dit is fundamenteel tot die waardigheid, veiligheid, gesondheid en welstand van ons mense.”

Volgens die president kan niemand ontken dat die regering al merkwaardige vordering gemaak het om mense toegang tot elektrisiteit te gee nie.

“In 1994 het net 36% van die bevolking toegang tot elektrisiteit gehad. Vandag het agt uit 10 Suid-Afrikaners elektrisiteit in hul huise.”

Ramaphosa het egter toegegee dat die land tans ʼn erge energiekrisis in die gesig staar en dat dit ʼn diepgaande impak op die land se mense en die ekonomie het.

“Een van ons dringendste prioriteite is om betroubare kragtoevoer te herstel en te verseker dat ons ʼn volhoubare model vir bekostigbare energie in die toekoms het.”

Die land het al voorheen probleme die hoof gebied en sal “weer seëvier” deur saam te werk, het Ramaphosa gesê.

“Ons sal die elektrisiteitskrisis oorkom net soos ons werkloosheid, armoede, misdaad en korrupsie sal oorkom.” Hy het ook gesê die land sal die energiekrisis oorkom soos wat dit apartheid oorkom het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

105 Kommentare

Andreas ·

Ek lees nou die laaste paragraaf in die berig hier bo. As ek Cyril dus reg verstaan het hulle uit al die dinge wat in daardie paragraaf genoem word, net apartheid oorkom, die res het hulle mee geflop, of is besig om te flop.

Opisthophthalmus ·

Apartheid het in Rasse Verdeeldheid verander dis al. NIKS is oorkom nie.

Ben ·

Hulle het apartheid ook nie oorkom nie. FW en sy maats het die land verkwansel. Dis hoekom! ANC het die land net in de afgrond gestort. Gaan ons land ooit nog regkom?

Elsa ·

Jan Brand het ook gesê alles sal regkom. Hy het net nie gesê wanneer nie.

So Mnr die President, wanneer gaan hierdie kriesisoorkom word?

Sarel ·

Die res het hulle veroorsaak. Dus niks om te oorkom nie. Hulle het hul doel bereik. Waarom sal hulle dit wil oorkom?

Zumie ·

Hulle het die elektrisiteits probleem GESKEP – hulle het ‘n werkende ESKOM ontvang en nou dit in hierdie donker probleem omskep (soos SAL en SABC). Ek dink dit is verregaande om nou hulleself as die “probleemoplossers ” te vertoon terwyl hulle die oorsaak is.

Hennie ·

Verkiesings praatjies. Hoekom sê hy nie vir sy mense dis hy en sy kronies wat dit veroorsaak het nie?

Hannetjie ·

Bla bla bla!! Wie is die ‘ons’ van wie die man praat.Feit soos ‘n koei..ANC is kniediep in die gemors.En dit deur kader-voorregte.Land die afgrond in gedinges.

Hennie ·

Hierdie is n verkiesings foefie nou sê CR alles sal reg wees voor die verkiesing ,sien hy gebruik dit om stemme te werf om te sê die ANC het Escom reg gekry .Kan n mens so stupid wees om dit te glo

Vonkprop ·

Ek wonder of daar ooit eendag ‘n toespraak sal wees sonder dat die woord apartheid genoem word.

Wessel ·

Ek het idee daardie woord is al baie meer keer gebruik as die woord ‘vonkprop’.

Elna ·

Ramaphosa met jou aan bewind….sal alles net meer en meer uit mekaar uit val. Daars niks meer oor om te red nie so wat wil jy see vier??

Buite Stander ·

Ons moet ons gereed maak vir Fase 8 sodra die winter sy tande inslaan. Die helfte van die land gaan vir 12 ure per dag sonder krag sit.

SB ·

In 1994 was kundige mense, meestel blank, in beheer van die situation. Vandag is korrupte kriminele, meestal swart, in beheer. Wonder wat is die verskil ?????

Snowball ·

Jip, SA sal die energiekrisis oorkom, sodra hulle die ANC kan oorkom…..
Die geskiedenis skryf homself nou Ramaphosa en julle ANC nalatenskap is ‘n reusagtig mislukking wat die gemors van Apartheid daagliks verder en verder in die verlede terugdruk….
Apartheid sal net ‘n woord word, maar jy en jou cANCer party sal sinoniem wees met SA se totale verval. Eendag sal ander leiers staan en belowe – “Ons sal die ANC oorkom soos ons die energiekrisis, die misdaad, die ekonomiese verval en die korrupsie oorkom het.”
Suid Afrika sien uit om die ANC te oorkom.

Neels ·

Pasop mnr Ramaposa daardie ls van beliftes raak al hoe langer hier voor die verkiesing, dit gaan jou en mede kaders byt. Hoeveel van die lee beloftes is nie nagrkom in die afgelope 25 jaar nie. Danksy mr Z en vriende het julle nou n nuwe verskoning nl. Staatskaping en nege verlore jare

Roberto Betta ·

Jacob Zuma said the same thing. Just admit that your party couldn’t run a lemonade stand on a hot summers day.

Gaitsigubib ·

Hennie die regering het net mooi alles verkeerd gedoen sederd 1994. Dit het begin by die leuns wat aan almal verkwansel is om steun te werf vir die ANC. Jou grondwetlike reg is byvoorbeel om ‘n ferari te besit, maar dis nie tese dis wat jy eendag gaan /moet ry nie! Dit moes onwettig gewees het om krag by ‘n RDP huis aan te sluit. Sonkrag was al in 1994 redelik ver gevorder. Hierdie huise moes almal sonkrag geysers he en een of 2 buisligte wat ook met sonkrag kon werk. Vandag kan jy alles met 12 Volt laat werk, met 4 batterye en 4 x 100Watt sonpannele. Bogger die ander geriewe, as jy beter kan bekostig dan kan jy mos self vir jou n beter huis met Eskom krag op die vrye mark koop.

Alida X ·

Cyril is heeltemal reg!
Meer mense het krag as voorheen.
Hy het egter vergeet om die volgende te noem:
Meer mense is werkloos as voorheen
Meer mense word vermoor as voorheen
Ons tronke is voller
Meer “load shedding” as voorheen
Meer misdaad en geweld.
Meer korrupsie en so kan ek aangaan en aangaan.
Laaste: Die skuldlas is meer as voorheen en die staatskoffers leër

Ben ·

En ons land raak al hoe vuiler en in groter gemors. Vrees ons volgende president gaan nóg erger wees!

Karel ·

Net so, en meer mense betaal nie vir krag nie a.g.v. onwettige aansluitings.

Chris du preez ·

Hy noem dat 8 uit 10 Suid Afrikaners nou krag in hul huise het maar hy noem nie dat net 2 uit elke 10 vir hulle krag betaal nie.

Al ·

Ons land moet die krisis van Eskom oorkom, ons wat ons disnis betaal aan elektrisiteit.
Ons moet staatskaping agter ons sit. Al het die sondaars in die regering ons verarm, werkskepping en vooruitgang beroof. Die armes nog armer gemaak.
Maar moet tog NOOIT apartheid vergeet nie.
Bull!!

Piet ·

Kan ons reg maak vir n lannnnnng tydperk want al die goed wat CR hier noem is al maar as al meer as 25 jaar om te verbeter en tog val al meer goed uit mekaar

Koosie ·

8 uit 10 mense het dalk krag in hul huise, maar dit is omdat net 2 uit 10 daarvoor betaal dat dit altyd af is…

Hanna Hoekom ·

Dit was ook my eerste gedagte! 8 uit 10 mense het elektrisiteit, maar uit daardie menigte betaal 8 uit 10 glad nie vir enige dienste nie. Nou is kragonderbrekings ons voorland! Enige aap kan daardie sommetjie maak: niks is “verniet” nie.

Wielspore ·

As ek al die kommentaar so lees wonder ek of van die mense wat hul mening gee wel aktief betrokke is by die land en sy ekonomie. Ek en my kleinkind het vandag op die N4 rigting Nelspruit gery en dit is opvallend hoe die boere gewasse aanplant en selfs nuwe lande bewerk ten spyte daarvan dat hulle een van die grootste teikens vir misdaad is.
Hierdie mense kla nie op die internet, hulle lewer positiewe bydrae tot ons land en ek dink daar is heelwat kla kouse wat hulle koppe in skaamte moet laat sak agv hulle negatiewe uitkyk op die lewe.
Persoonlik dink ek dat CR wel positiewe bydrae tot ons land lewer, hy he ‘n klomp gemors van Zuma af gekry en moet nou vure doodslaan.
Iemand wat heeltyd vir die wolke kyk om te reen, het nie sy oes aangeplant as die reen kom. So, moet nie wag dat die land beter word, lewer jou insette om reg te wees as dit beter gaan.

Therese van Schalkwyk ·

Wielspore

‘n Baie mooi positiewe reaksie, maar versigtig tog om té prekerig te klink, want wat Suid-Afrika betref, mag ‘n “negatiewe uitkyk op die lewe” dalk net die verskil tussen lewe en dood beteken.
Die “klomp gemors van Zuma,” wat CR (Zuma se adjunk) vertaal as “nege verlore jare,” is ‘n baie gerieflike en reeds deurtrapte verskoning om totale onbevoegdheid te kamoefleer.

Sarel ·

Positiwiteit word opreg waardeer, CR is egter totaal deel van die gemors waarin ons ons bevind. Hy het vir elke besluit geneem sy goedkeuring gegee. Hy sal egter nog moet uitvind dat die regering nie geld het nie maar die gehate belastingbetalers, wie nou so vinnig verarm dat hy nie die belasting gaan in wat hy so nodig het nie. Indien die woord appartheid moet verdwyn, verdwyn die meeste van die partye daarmee saam.

Karin ·

Wielspore, die meeste van ons moet in stede oorleef waar jy nie altyd in beheer is van jou eie situasie nie. Ons verloor ons werk as gevolg van RA. Ons besighede is onder druk weens SEB. Wag totdat boere se plase afgeneem word, dan praat ons weer.

Boer ·

En ek belowe jou ons sal nie……..
Jy en “our people” het Suid Afrika gebring van wat dit in ‘94 WAS, tot die absolute gemors wat dit vandag is. Binnekort as jou “our people “ in lang rye by n UN vragmotor staan, Sal hulle steeds die wit man en apartheid blameer.

Gert ·

Meer mense het kragdrade na hulle huise toe. Nou vir die slegte nuus: Die netwerk is af.

Thys ·

Nog nooit hersel van die krans waaarvan hy geval het toe hy baie klein was!!!!!!!!

Francois ·

Daai laaste sin…apartheid oorkom. Ons gaan m.a.w lank wag, ne?

Hennie ·

Hulle probeer nou al 25 jaar en word net banger en banger want dit spook al lank by hulle en gaan nog lank by hulle spook

Johanna Botha ·

Ja sure dit se julle heeltyd oor saa en sauk en oor die veiligheid van burgers……ek glo dit gladnie! 25 jaar en kyk waar sit ons nou …ja 56 moorde N DAG !

John ·

Dit wil so voorkom as terrorisme en leuens aan die orde van die dag is. Dan moet De Klerk Ingenieurs Bpk en hanďlangers betrek word want hulle het destyds die vuilwerk en blinklek van Afrikaners om alles vir soetkoek op te eet, gedoen. Die queen se beursie ook… onthou tog!

Johanna Botha ·

7 miljoen betaal belasting 18 miljoen op die grant ….daar is jou antwoord !

Dorothy ·

Dankie aan Jhb Stadsraad dat julle ons vullis vandag op die vakansie dag kom verwyder het.

John ·

Jy weet natuurlik dat die werkers oortydbetaling op vakansiedae kry… dis hoekom hulle so fluks is.

Positief ·

O John, so hulle moes dit maar eerder los dan kan jy ook daaroor kla??

Jan F Maritz ·

Wat die ANC sedert 1994 reggekry het was om die land in die grond in te bestuur !
Ek glo nie ‘n woord van Cyril se beloftes nie. Die Sosialiste en Kommuniste sal nooit Privatisering toelaat nie ons toekoms en sy eie mense sin is Donker !

AntiAnc ·

Stem saam. Hulle leuse moet eintlik wees ” together we take South Africa backwards. Watter bande het die ANC nog met die Guptas ?

George in Bloem ·

Julle het bokkerol oorwin nie maar wel alles in sy maai in ge-“transform”. Dis mos ANC taal vir iets deur jou dinges trek.Knap gedaan.

Gielie Hill ·

Eskom het bewys BEE lei tot ondergang en Zimbabwe het bewys grondonteiening lei tot hongersnood en ekonomiese verval. Julle sal nooit regkom nie. Waar is die logika in jul optrede.

Corné ·

En ons almal gaan in vuurvliegies verander bla bla bla bla …

Manie ·

Hy kan maar gerus ophou maak asof jy nie geweet het wat by Eskom aangaan.

Spike ·

Dis verby vir sa danksy comrades en kaders. Ons probleem is ons sit met premitiewe denkers en besluitnemers.

Buite Stander ·

Spike, wat my bekommer is dat wittes ook maar soos die comrades en kaders begin dink.

Waarheid ·

Leuenaar is wat hy is.
Hy moet eerder stilbly. Het geen respek vir hom en sy comrades nie en sy groot pelle is de klerk en sy meelopers.

Leser ·

Julle het nie die verstand om die kragkrisis te oorkom nie anders sou dit laaaaankal oogelos gewees het
Julle het dit tot in die afgrond in vernietig….

humor ·

Daar is nog baie meer om te oorkom as wat hy genoem het. En watter regering is verantwoordelik vir die totale verval sodat so baie sake oorkom moet word. Kan hy dan nie net vir een keer die volle waarheid aan sy mense stel nie. En dan kon hy nie anders as om in sy laaste sin n stink ding in die water te los nie. As hul nou nog kerm oor apartheid dan bevestig dit maar net hul onvermoe.

pieter ·

As ek die woord”Apartheid” hoor wil ek iets “Oorkom”.

Koos de Meyer. ·

Die persoon wat sê alles gaan regkom, my broer word wakker uit jou droom. Na 25 jaar is ons land in die afgrond in elke dag verder. Elke dag meer korrub.

Lana ·

ANC, julle sal nie die energiekrisis oorkom nie. Julle het dit wel oorgekom a.g.v. uiters swak regering.

Elsa ·

Jan Brand het ook gesê alles sal regkom. Hy het net nie gesê wanneer nie.

So Mnr die President, wanneer gaan hierdie kriesisoorkom word?

CallieL ·

Dis duidelik oor hoe cr lieg. Punt nommer 2, die krisis moet nie oorkom word nie. Cyril jy was in die Eskom war room, die krisis moes nooit ontstaan het nie. Ek daag jou, ontken in totaal dat die Eskom, gupta bedrogspul nie vir jou buffels betaal het nie.

Adam ·

Die grootste probleem is dat vir elke probleem wat die ANC oorkom skep hulle 3 nuwe probleme.

Belle ·

Soweto, met sy 2 miljoen mense kry nie beurtkrag nie! Hoe regverdig is dit..Ra (songod)..mapho..S.A??

MC ·

Ai tog, apartheid is nog nooit oorkom nie, dis deel van hulle denk wyses, hulle self hou dit lewendig, wat wou dis n vet grap..

Siener van Melbourne ·

Squirrel, jy bedoel seker vandag het 8 uit 10 huise nie krag nie! Lyk my jy boer agteruit.

Dewaldt ·

Graag wil ek weet by iemand wat kennus daarvan het: sou Gerrie Nel en Afriforum nie diegene wat nie deur die staat vervolg word aangekla word nie? Nou hoekom is die Eskom Rowers nog nie deur Gerrie aangekla nie? Of was dit nes die DA net propganda?

Deon ·

Dewaldt, of Afriforum jou sal antwoord weet ek nie. Dit gaan ‘n enorme en ingewikkelde saak wees wat baie jare gaan duur om af te handel, en private vervolgers miljoene der miljoene rande gaan kos. En wat by Eskom gebeur is net die ore van die seekoei, want ons het te make met ‘n netwerk van internasionale kriminele sindikate. Gerrie Nel is uitstekend, maar sal te staan kom teen ‘n oormag van die beste advokate denkbaar. Die risiko is dan dat die kriminele skotvry kan wegkom. So, ons moet maar wag vir die nuwe openbare vervolger om haar beste span op die job te sit.

Heftie ·

Is reg ,gebruik die afgesaagde deuntjie,jy het nie die vermoe om iets anders uit te dink nie .en verseker ,elke keer wat jy dit gebruik maak jy net dubbel seker geen blanke stem vir jou nie !

Andreas ·

En Julius het gister in sy ou toesprakie gesê dat dit so goed goed met die Zimbabwiers gaan, is omdat hulle grond het.

Positief ·

Wat gaan ons daaromtrent doen? Net passief sit en kla? Die regering het drooggemaak, erg, maar ons ou volkie ook. We are all to blame! As jy nie kan sien hoe nie weet ek nie!

Wimpie ·

My som werk so.Meer mense het toegang tot elektriseteit.Een tree vorentoe.Maar meer mense betaal glad nie hulle rekeninge nie.Die land verloor miljarde rande aan inkomste a.g.v. kragonderbrekings ens. ens.Drie tree terug.Kan die pres. somme maak?

Wonder ·

Hoe motiveer jy daardie standpunt? Verduidelik asb hoe ek blameer moet word vir ‘n ANC regering se gemors? Is ek verantwoordelik daarvoor dat Rama Kamma se volk my oorheers? Hoe het ek bygedra tot hulle gemors? Nee wat jy sit die pot ver mis. Nou wil ek graag sien nadat ou Rama Kamma die Eskom gemors opgeruim het, gaan hy seker SABC, SAL, Denel, staatskaping, korrupsie, armoede, behuising, werkloosheid, besoedelde water, swak onderwys, arrogante studente, swak Rand ens ens ens ens oorkom ook. Dream on mnr Kamma Rama. Dis als apartheid se skuld

Fanie ·

Meneer die president, word wakker. Die Afrikaner het mag oorgegee, julle het niks “oorkom” nie. Die ANC is soos ‘n oorwig bokser, oppas vir die uitklop hou. Ek wens dat die Afrikaner net weer een laaste kaans kan kry om die land te regeer. Ek dink nie ons sal weer dieselfde fout maak nie…

Liza ·

Ag nee wat Fanie. Waarom sal Afrikaners nou SA weer wil beheer? Diesefde probleme, dieselfde chaos. Gee ons ‘n tuisland aan die weskus waar ons onsself kan regeer. Daar sal ons oorleef.

Troffel ·

Talk is cheap ou Cyril…put your money where your mouth is!!!!

Troffel ·

Die ANC het apartheid oorkom deur soos ‘n “softie” by die buiteland te loop huil….ek neem aan die grootste doel Cyril se plan is om weer die buiteland se simpatie to wen….nie die keer nie ou Cyril…nie die keer nie!

Chris du preez ·

Party van julle mense se spelling is darem vrot hoor. Julle hoort in die regering :):)

Johann ·

8 uit tien mense het krag? M.a.w. 80%. Mnr die President. Daai sal ek graag swart op wit wil sien. 50% van daai 80% is mynsinsiens onwettige koppelinge en net daar het jy jou redes vir beurtkrag. 1994 se stelsel,as ons sy woord vat daarvoor, het aan 36% krag versien maar het kapasiteit vir dubbel dit gehad….dus geen probleme. Nou wil jy trots wees oor 80% wat jrag het maar julle probeer dit op n sisteem wat NOOIT goed genoeg uitgebry of onderhou is om daai tiepe krag voorsiening geredelik toe te pas nie.

Skroef ·

Aangesien hy spog met die getalle wat krag het, waarvan soos jy sê 50% kragstelers is, moet hy maar betaal uit sy eie persoinlike sak vir daardie diefstal. Dis niks minder as reg nie!

raymond ·

As hulle apartheid oorkom het waaroor huil hulle dan nog elke dag daaroor.

At Dippenaar ·

Nogal ‘n bekvol dinge om te oorkom oom Cyril. Jy beter begin werk maak daarvan. 8 Mei wink!

Annamarie Olivier ·

Ek wonder wanneer gaan dit weer ‘n derde mag of apartheid se skuld wees?
Hierdie krag krisis is baie ver van verby want elke een probeer sy eie redes gee ipv die waarheid: Hulle het nie die kapasiteit om hierdie krag krisis te hanteer finansieel en kundigheid.

Jannie ·

Nee oom Cyril dit gaan nie gebeur nie!!!! Nie die anc, da, eff of cope gaan in staat wees om die elektrisiteit te stabiliseer nie. Dis die legacy van Afrika.

AntiAnc ·

Hoe lank was Cyril nie vice president onder Jakob Zuma nie. Lank stil gebly en aanvaar wat Zuma gedoen het. Hoe kan ons hom nou glo ?

Gert van Wierdapark ·

President CR Ramaphosa reken ons sal oor die regering se Eishkom ekonomiese krag-fiasko kan kom. Hy, sy toespraakskrywers en sy adviseurs moet hulself eerder orienteer en “ore op die grond kry” om te weet wat regtig in SA aan die gang is. Met Rommelstatus om die draai, sal hy seker ook se ons sal krag uit die “ROMMEL-WERF” kan herwin, “no problem”! Volgens hom (Beeld 22/3/19, bladsy 2), sal ons ook korrupsie, werkloosheid en misdaad kan oorkom!!! Net jammer hy koppel nie n tyd aan die oor-kom nie. Oor 34 jaar sal die CR al 100 wees – miskien bedoel hy die “OORKOM” in die EEU AL!!! My vraag is dus: Wat kan ons nog Oorkom na 8 Mei 2019? Miskien moet die manne aan bewind liewer n Totale Blackout op kommunikasie plaas, sodat die publiek beter ingelig kan wees! He-he-he%

Koos ·

Woord speletjie –
Eerste vier letters van Ramaphosa is ‘n vetterige smeer middel (dit nou om nie handelsmerke hier rond te gooi nie !!!)

Volgens Google translate is “phosa” uit die Zoeloe na Afrikaans vertaal “gooi” !!!

Met bietjie rondspeel met die woorde kry jy maklik “vet gooi” en nog bietjie toor daarmee raak dit baie gou “spek skiet”.

Hoekom raak die speletjie al meer waar as raar???!!!!

Dienkie ·

Nee wat, Cyril Ramaphosa, swartes het nog nie Apartheid oorkom nie want dit is veel geriefliker om daardie “ketting” al vir 25 jaar saam te sleep, al is daardie ketting hoe swaar word dit saamgesleep. Elke keer wanneer daar iets verkeerd gaan word daardie “ketting” weer so ‘n goeie pluk gegee.
Die ANC is te lief vir die “Apartheidsketting”. Dit sal ‘n geskiedkundige tydperk in Suid-Afrika wees wanneer die ANC daardie “ketting” breek. Dit sal dan weerspieel word in alle areas van die samelewing van Suid-Afrika.

ne ·

cr – jy is ‘n “puppet” van jou anc kaders. Hulle trek die toutjies en jy spring. . . op ..af..op..af ens.

Waarheid ·

Ek lees nou ramapaddapot wil die kragstorie op “sabotasie” blameer .Dis die anc se diefstal en incompetence wat die sabotasie is ..niemand anders nie.

Sarel ·

Sabotasie mag dit wel wees, dit is egter steeds die ANC comrades en hulle meelopers wat dit doen. So mnr president, wat daarvan? Dit bly steeds deel van hoe julle dinge doen. Verniel en bevuil.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.