Ramaphosa: ‘SA kies steeds ANC om land te lei’

Pres. Cyril Ramaphosa spreek die media Woensdag buite die Hitekani Primary School in Soweto toe nadat hy klaar gestem het. (Foto: Twitter via @MYANC)

Ondanks die feit dat die ANC aansienlike steun verloor het in vanjaar se verkiesing, is pres. Cyril Ramaphosa trots dat die party steeds as “die party wat burgers verkies om Suid-Afrika te lei” uit die stryd getree het.

Ramaphosa het Saterdag gesê die ANC se oorwinning is ʼn bewys daarvan dat mense steeds vertroue in die party het.

Hy het gepraat by die onthulling van die grafsteen vir sy voormalige woordvoerder, Ronnie Mamoepa, in Pretoria.

“Ons het pas uit ʼn verkiesing gekom waar jou beweging as oorwinnaar bly staan het, wel met ʼn kleiner steunbasis, maar hulle het ons nog ʼn kans gegee en ons gaan hulle nie in die steek laat nie,” het Ramaphosa aan wyle Mamoepa gesê.

Die ANC het nog nooit minder as 60% stemme in ʼn nasionale verkiesing gekry nie. In die 2014-verkiesing het die ANC 62,15% steun geniet.

Die laaste stemme in vanjaar se verkiesing is vroeër vandag klaar getel en die ANC het 57,5% van die steun verower.

Die DA, weer eens die amptelike opposisie, het ook minder steun vanjaar gekry met 20,77% van stemme, terwyl die EFF se steun vanjaar toegeneem het van 6,35% in 2014 na 10,79%.

Die ANC het net-net daarin geslaag om te verhoed dat die beheer van Gauteng van hom weggeraap is en het uiteindelik meer as 50% stemme in die provinsie gekry.

Ramaphosa het gesê die verkiesing het grootliks gegaan oor plaaslike regerings en diensleweringskwessies en die ANC se oorwinning beteken hulle moet nou hul beloftes aan die mense gestand doen. “Dis tyd om aandag te gee aan die behoeftes van ons mense,” het hy gesê.

Die uitslae van die verkiesing sal na verwagting om 18:00 amptelik aangekondig word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

63 Kommentare

Andreas ·

Noujatoe, ek is regs, maar kon sy toespraak vir hom toe-oë met die linkerhand geskryf het.

Dommes ·

Nie SA nie, maar net die minder intelligentes van SA stem vir korrupsie. Ons moet ons eie pad gaan.

Pieter du plessis ·

No mr president only the people who has no education or any sense of how to achieve a better South Africa for all.

Henk ·

Hoeveel dubbel stemme was daar? Hoeveel nigeriers, zimbabwers, mosambiekers, en ander afrika bewoners het ook aan die verkiesing deelgeneem. Die anc weet dat hy inderwaarheid veel nader aan 30 persent is.

Gert ·

My vraag is ook. Hoeveel van die bedorwe stembriewe is wel bedorwe. Is daar nie gekook met die aantal stemme vir sekere partye nie. Ek vra dit maar net omdat die ovk nie n onafhanklike oudit wil laat doen nie en dat daar by party lokale so lank gewag is vir uitslae. Ek wonder maar ney?

Piet Lourens ·

Ons sal seker nou uitvind wie is ‘ons mense’ waar van hy altyd praat.

PaulV ·

Piet; ons weet almal maar te goed wie “our people” is. Indien die ‘speelveld’ tussen ANC-ondersteuners (lees “our people”) en die minderheidbevolkingsgroepe gelyk was, sou die ANC hierdie verkiesing verloor het.

Vintcent ·

Danksy ‘n swak opposisie wat jul sterk in jul kwaad en omtrent als eggo wat jul doen en nie doen nie.

Penellope Jones ·

Nee, net bietjie meer as 50%.
Die nie Suid-Afrika nie, dis net ANC-kiesers.

Felix ·

Hehehe, dis nou voortreflikheid, en dan het die agterent so net-net oor die dwarslat geskuur. My voorspelling is, die volgende keer is dit onderdeur en die keer daarop in die hek.

James ·

Verseker OUR PEOPLE het besluit en defnitief te vrede met 3rde klas diens en veiligheid

Boerboel ·

Hy moet gaan leer by ons buurlande soos Namibia en Botswana hoe om n’ land te bestuur. Kyk nou met die droogte in Namibia. Boere kry hulp van die regering. Daar word aandag geskenk aan mindersheids groepe.

Gert van Wierdapark ·

Die burgers na wie pres CR verwys wie nog “vertroue” in die a en see regering het, weet myns insiens nie van beter nie = dis al! Die Lee beloftes, heuningkwaste wat geswaai is, plus die oproep om “ons nie te straf” vir die Bollie wat aangejaag is nie, hou die huidige Kakistokrasie dus nog vyf jaar lank in die soustrein kussings!!! Dis om van te WEEN!!!

Hannelie ·

Ek wil jou net korrigeer mnr Ramaphosa ek het níé ANC gestem nie en ek bly in SA. Net ‘n paar baie onbevoegde, oningeligte gemanipulerende mense het vir jóú party gestem. So moenie dat dit jou goed voel nie jul stemme het BAIE gedaal…ek sal eintlik bekommerd wees en nie self voldaan nie. Kom ons kyk hoe vernietig die anc die land verder. SA het níé vir jou gestem nie. Die anc het

Ben ·

Nee Cyril, 57 % het gekies dat anc die land moet lei. NIE EK NIE!

Stem ·

Die wat dik is vir hulle, het ongelukkig weg gebly. Pleks hulle bring ‘n teenstem uit.

Felix ·

Maar dan moet hulle teen ‘n ander kleur as geel betoog, en geel is dan die kleur wat hemel op aarde aan hulle al vir 25 jaar beloof, so hulle wil sien dat geel sy beloftes gestand doen.

Johan ·

Daar is mense wat altyd vir die ANC sal stem. Want dan het hulle ‘n permanente verskoning om geweldadig te staak oor swak dienslewering.

Peter Holmes ·

Hulle is almal afhanklik van die SASSA welsyngeld. Dis waarmee die ANC hulle afpers. Die regering hou hulle ook dom met uiters swak onderwys.

David ·

As my salaris / pensioen / “grant” / werksgeleenthede / bevordering ens. van die ANC afhanklik was, het ék ook waarskynlik vir hulle gestem.

kolla ·

Dis die punt. Tagtig persent van hul ondersteuners is arm en het niks om te verloor nie. Die ANC gee RDP huise, grants en gratis onderwys. Hulle is happy.

Koos de Meyer. ·

Binnelandse sake het nie verniet 110,000 tydelike id’s gegee nie. Hulle sal seker maak dat hulle nie verloor nie.

Johan ·

It is a sad day that the very same people who are always disgruntled by the goverment , who is looting and stealing and providing them with sub 3rd world standard service delivery , still go and elect that very same government to provide them with exactly that. The very same government who shouted human rights are now trampling and stepping onto minorities – a sad day i deed!

Anti anc ·

CR jy moet ingedagte hou jou mense wat vir jou gestem het in meerderheid is ongeskool en weet nie wat regtig om hul aangaan Hulle weet nie van julle korrupsie en staatskaping … hulle reken dit moet seker so wees Dis die eintse mense wat binne n week weer bande brand en klippe gooi en vernietig soos hul aangaan Binne n week wil jy wed as persoon? Natuurlik nie!!! Kom wys ons met jou kabinet wie jy gaan kies Help nie jy verklein die kabinet jy kan dit verdubbel wat ek omgee maar plaas bevoegde mense daar … nie die korrupte gespuis en staatkapers! Nie jou vriend zuma se gespuis …..

Cybersakkie ·

On the other hand an ANC victory is actually a great thing for Whites. We will no longer have to feel any shame or guilt for apartheid, we will be emotionally FREE at last. Now when you see poor blacks with no food, no job, living in shacks in winter, lying three in a hospital bed we can say “this is what people want, they are happy.” Today we are absolved from any fault or guilt, it feels GREAT.” Gets you thinking doesn’t it!! Let them have their ANC and let us see how their unfair suffering continues!!

Anoniem ·

Cybersakkie – Hoe baie RAAK het Jy dit nou beskryf, so ons kan met ‘n bevryde gemoed die toekoms ingaan want die ongelykhede van die verlede is nul (0) gemaak deur Verkiesing 2019 – ‘OUR PEOPLE’ is gelukkig en tevrede (So ons hoef nooit ooit weer SKULDIG te voel nie – dankie Verkiesing 2019)

Bees ·

Suider-Afrika se verkiesing sal nooit regverdig wees nie, want daar word altyd etnies gestem. So die minderhede staan geen kans nie.

Peet ·

Hulle het nie die ANC gekies nie, hulle het vir “grants” gekies.

Boesman ·

Die bevolking is 57 miljoen. 26.7 miljoen het geregistreer. Van hulle het net meer as 10 miljoen vir die ANC gestem.

Francois Muller ·

Boesmam, minimum 70miljoen of meer in die land. Die onwettige “aliens” in ons land is omtrent 20 miljoen. Net Zimbabwe se mense in Gauteng aleen is omtrent 5 miljoen. Praat nie eens van al die ander uit Afrika uit nie.

Hendrik Coetzee ·

Die ongeletterdes het vir jou gestem julle sorg dat hulle onnosel bly

Willem ·

In die aanloop tot die verkiesing word die land afgebrand omdat die ANC kiesers nie tevrede is met hulle regerende party nie maar op stemdag trek hulle maar weer hulle kruisies agter die party wat Minisipaliteite, Eskom, SAA op hulle knieë het.

Foeitog, hulle sal nie leer nie. Laat hulle dan maar voel.

Hester ·

Ek hoop ANC hou hul belofte wat hulle vir die mense belowe het tel dit ook vir ons witte wat ook nie werk het en huise

Johan ·

Ek weet dis om van naar te word maar gaan Kyk Na Zim,elke verkiesings het ek gese dis Zanu PF se laaste…Geen kos,behuising,werk..n ashoop…dan wen Zanu weer?Our people Glo sy ansister gaan hom sien en straf as hy vir n ander party stem……nee …for real!!!

BlinkStephaans ·

Ou cyril… “our piepol” alleen maak nie Suid-Afrika… jy verkeer onder ñ wanindruk… net soos “our piepol” self.

Sieg ·

Dit moet n klomp dommes wees wat dink die ANC kan die land reg regeer, inteendeel dink ek ons gaan nie die volgende verkiesing haal met die kriminele wat die land regeer nie.

Dawid ·

Nou nie dat ou cyril omgee oor wat ons OTHER PEOPLE dink of skryf oor hom nie!!!! Hys baie selfvoldaan eb gelukkig met sy vreeslike goeie oorwinnig

Anoniem ·

Jammer Mnr Die President, nie almal stem saam met daardie ‘Hoofopskrif’ nie ! Ons het gestem vir die party van ONS keuse ! Kyk mooi hoe gaan Hulle nou eers toi-toi – Jy het miskien die mandaat gekry maar Jy sal die ‘service delivery, armoede en werkskepping moet VOORSIEN anders is ek BEVREES sal Jou mandaat nul (0) wees in 5 jaar se tyd !!!!!

Alicia ·

Ek sit in die buiteland as n ESL juffrou en my hart is swaar vir ons as Suid Afrikaners. Die ANC is baie goed daarin om mense wat steeds arm is en nie suksesvol in skool is nie te oor tuid dat alles wit mense se skuld is en dat hulle al hul drome kan bewerkstellig as die mensies hul stem vir die party sal gee. Ek dink nie ek gaan terug Suid Afrika toe nie. Ek wou verder geswat het in SA maar om eerlik te wees, ons graad beteken niks nie. Daar is soveel korrupte mense wat grade bekom het en uitgevang is. Suid Afrika is officially die land van korrupsie en bedrog en dit is n 3rde wêreld.
Al manier uit wat ek kan sien is oorlog of die onafhanklikheid van die WesKaap as n land op sy eie weg van die gemors wat die ANC en die EFF en soortgelyke partye gemaak het.

Maar meskien is dit ook net te veel gevra. Ramaposa het dan selfs gesê hy wil ons witmense wat die land verlaat aan bome vas maak sodat ons sal bly in SA want hy en sy party weet wit mense is die yster en die hard werkende bloed en sweet van SA wat n ekonomie bou.

Bmw ·

En nou gaan hulle maar net weer demand en brand plunder want dit is waarvoor hulle gestem het

Stiks ·

Die Anc kiesers sal in die vlg 5 jaar duidelik begin besef hoekom Zimbabwiers , Somaliers ens hier is en nie in hulle eie lande nie. Maar dit sal te veel te laat wees

Rooijan ·

Nobody need to feel guilty about apartheid any longer. They choose to be led by corrupt thieves by themselves.
The average voter doesn’t want progression, they got a free t-shirt and another few years in squalor and squatter shacks.

Elna ·

Nou gaan die petrol prysse kos prysse en alles seker nog verder styg om op te maak vir die miljoene rande rande wat hulle spandeer op die groot oorwinnings partytjie
Ek sien absoluut geen positiewe gebeurtenis wat sal plaas vind deur die ANC regering nie. Dankie tog ek het nie vir hulle gestem nie. Hierdie verkiesing moet tot niet verklaar word want dit was nie n eerlike regverdige verkiesing nie en daar is baie stembokse wat weg gesteek is wat die regte stemme in gehad het. Ek het mos gese die bokse gaan om geruil word met ANC stemme in en dit het gebeur dis hoekom Cyril so trots is met sy oorwinning want hy het van die begin af geweet dat hierdie verkiesing korrup gaan wees en dat die ANC weereens in bewind gaan kom en so sal hulle aanhou om korrup te wees. Ons kan maar net bid dat iemand oorsee dit sal raak sien en net blindelings sal toeslaan. R.I.V. Suid Afrika.

Rustige Jan ·

Moenie die rol van die welsyn betalings onderskat nie. Dis heel waarskynlik dat die oorgrote meerderheid van ontvangers eenvoudig te bang was om vir ander partye te stem. As ek ook welsyn ontvang het sou ek wragtig ook veiligheidshalwe ANC gestem het.

Andreas ·

Hierdie man bly ‘n grap, ek is seker ook maar baie keer so, nogal ander ook, al sou sy party met net 1% wen, sou hy wyd en met bravade verkondig, vir almal wat hul ore uitleen, dat SA het steeds die ANC gekies om te lei.

Jr ·

Ons mense is duidelik SWART MENSE want Syrupy Cyril het dit duidelik gemaak wit mense is nie deel van hulle. En ek sal tot my sterf dag nooit een van julle wees nie

Frans C ·

Soos in alle lande waar sg ‘bevrydingsorganisasies’ mense ‘bevry’ het sal die mense ,ook in Suid Afrika werklik vry wees as hul van hul ‘bevryders’ bevry word.

Lucky ·

Die mense hou van “struggle”. More is dit weer beurtkrag, hopelose dienslewering, riool in die strate, modderskole en werkloosheid, dan betoog almal wat gestem, het teen die mense waarvoor hulle gestem het! Dan word die vorige bedeling geblameer vir als wat verkeerd is! Die trop dink nie,volg net! MAKLIK!

Piet ·

Nou is die blankes hopelik van alle blaam onthef. The people het gekies om te bly by swak diens, bedrog en korrupsie. Hulle hou daarvan

Piet ·

Moenie jouself bluf mr die president… SA is nie almal nie, dis net die wat nie van beter weet nie wat vir die partye stem wat belowe en niks doen nie… Ek bly in SA maar het defnifief nie vir jou en jou mede kaders gestem nie.

thinus erasmus ·

Die uitkoms was geen verassing. Die gevolg is geen raaisel, die enigste onsekerheid is hoe lank gaan anc vir CR president hou en hoeveel gaan SA in vyf jaar “struggle”. Viva Afrika

Clipper ·

En hulle het al klaar weer begin protesteer. Seker makliker as om te werk vir die luiste mense in Afrika. Ons is n skandvlek op die aarde en dit is die nalatenskap van die anc. As cyril iets wil bewys bring wet en orde terug dan kan hy begin praat

jakes ·

Die idiote wat vir die ANC gestem het, sal nooit leer nie, Die miljoene wat elke maand n toelaag ontvang is bang dat n ander party hul toelaes sal stop. CR sal nou sy beloftes moet nakom en dit is te betwyfel. Die groot getal kriminele in die regering moet tronk toe maar ek glo nie CR sal dit kan vermag nie want as die skuldiges vervolg word sal hulle talle blikke wurms oopmaak wat waarskynlik omtrent elke person in die ANC sal ge impliseer word.

fred ·

SASSA,hop huise,gratis water,goedkoop krag,BEE,werk vir boeties,beloftes vir grond, gratis universiteit onderwys, dit als is vir hulle ANC…….die beloofde land…ek sou ook vir hulle stem

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.