Ramaphosa: ‘Tyd vir praat is verby’

Pres. Cyril Ramaphosa (Foto; David Ritchie/ANA)

Pres. Cyril Ramaphosa het Saterdag gesê Suid-Afrikaners is moeg daarvoor dat sakeondernemings in die land deur ʼn minderheid bestuur word.

Ramaphosa het die uitlatings tydens die bekendstelling van sy “Thuma Mina” (Stuur my)- veldtog in Stanger, noord van Durban, gemaak.

“Mense is moeg daarvoor dat sakeondernemings in ons land deur ʼn minderheid bestuur word. Ons eie mense moet hul sakeondernemings bestuur en ons sal hulle bemagtig om dit te doen,” het hy  gesê.

Ramaphosa het ook gesê die regering werk baie hard daaraan dat swart mense “ernstige sakelui” word. “Ons wil hê hulle moet sakeondernemings bestuur en ander in diens neem. Ons wil hê radikale ekonomiese bemagtiging en transformasie moet aan die orde van die dag wees,” het hy gesê nadat hy titelaktes uitgedeel het in die Stanger-omgewing.

Oor die aktes het hy gesê die ANC is nou betrokke in ʼn reuseprojek om mense se menswaardigheid aan hulle terug te gee deur aan hulle titelaktes en grond te gee. “Ons verbind ons volledig daartoe. Ons mense se menswaardigheid is aan’t skerwe geskiet deur die apartheidsregering.”

Ramaphosa het gesê die tyd vir slagspreuke is nou verby. “Ons gaan grond vir ons mense gee.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

147 Kommentare

Koos de Meyer. ·

Nou kom sy ware kleure te voorskyn. Weereens jy kan hulle nie vertrou nie.

Jb ·

Dis darm jammerte dat hy nie kan sien dat daar moet gewerk word as jy iets wil he ek het niks op skingbord gekry nie .

hendrik ·

Koos, hy is gaande oor aandag so die beste om dit te kry is om die wittes aan te val. Natuurlik politieke voordeel vir sy party ook. Dit is ook die rede waarom hy soggens sy wandelinge doen want hy geniet mense om hom sodat hy die middelpunt van al die aandag kan wees. Sy volgelinge raak ook seker moeg vir sy sinlose gebabbel.

Hennie ·

Miskien mis ek die punt. Dit is nou 24 jaar later en daar is en was alreeds baie geleenthede om betrokke te raak by n bestaande of nuwe besigheid. Waarom is dit dan steeds dat die land se besigheid sodanig deur n minderheids-groep van 6% besit en effektief bestuur word? Dit selfs nadat wetgewing dit afdwing dat groot persentasies van bestaande en nuwe besighede aan die meerderheid oorgegee word. Wat word van die opbrengs en winste wat aan hierdie mense torgedeel was? Waarom is dit nie belê in nuwe besigheid nie – besigheid wat eie is aan hierdie groepe en nie wat afgevat is van die minderheid nie. Wanneer iemand sy eie lande ploeg en plant, sal die opbrengs waardeer word, maar wanneer jy jou buurman se opbrengs neem en eet, sal jy altyd n afhanklike bly – net n verbruiker en nie n produsent nie. Ek sien geen toekoms in n land waar mense met bakhande staan en dan nog ontevrede is met wat hulle kry nie. Ongelukkig sal hulle sonder n toekomsvisie altyd slegs op vandag kan fokus – dit word duidelik gesien waar dit belangriker is om universiteite af te brond as om eerder kennis te versamel en eie verantwoordelikheid vir eie ontwikkeling te neem. Die minderheid is blind oor wat nog gaan kom. Die meerderheid gaan verwoes en hulle weet dit nie eers nie.

tamboti ·

Tradisionele grond gaan nie “gegryp” word nie! Minderheids bestuurde sakeondernemings moet “getransformeer” word of dalk ook gegryp word? Ramaforie word nou baie duidelik Ramamadness!

Johnna ·

Wanneer gaan hulle stop om apartheid die skuld te gee???Geen probleem gee vir die benadeeldes kans on hulle eie sake ondernemings op te bou.Kyk hoe het hulle alles ten gronde laat gaan by die munisipaliteite wat hulle oorgeneem het.so sorry maar hulle kan niks opbou nie.

Leser ·

Ek stem saam. Hoekom moet iets van ‘n mens af weggeneem word, wat suksesvol is en vir iemand anders gegee word? Dis reg, gee iemand dan die kans om SELF iets op te bou en ‘n sukses daarvan te maak. Ek gun ENIGIEMAND die reg om suksesvol te wees. Maar moenie iets by iemand wegvat wat jare en jare ingeploeg het om dit suksesvol te maak, en dan vir iemand gee wat niks daarvan weet, net om dit ten gronde te laat gaan nie…vir wat?

Kierie ·

Bemagtig “jou” mense, maar nie ten koste van ander hardwerkende mense nie.

tom ·

Mnr die president die minderheid wil werk maar die meerderheid wil nie, ek sal jou vat na elke dorp op die platteland en gaan kyk wie het winkels 99% is buitelandse mense.
Want suid afrika burgers wil nie werk nie

Cherokee ·

tom, dit gaan jou klomp geld kos om hom na elke dorp op die platteland te vat. Jy is werklik ‘n patriot! Dankie dat jy bereid is om daardie koste aan te gaan om hulle op te wakker.

Johan ·

“ons eie mense”…die minderheidsgroepe is daarom nie deel van SA nie….wel, dan sal ons maar moet sien wat vorentoe gaan gebeur.

Matie ·

Hulle beskou ons nie as deel van die land nie, so gee ons n tuisland.

willie ·

Dwase woorde! Niemand maar niemand het nog in niemand se pad gestaan om sukses self te bereik nie!

Ougert Meyer ·

Gee,,,,,,,gee………gee……….aanmekaar……..

Sieg ·

Ons moet net alles gee en gee en deel, kom aan werk vir jou eie suksesse. Die probleem is suksesse word nie oorhandig nie maar wel hard gewerk daar voor. Die ANC wil net sukses oorhandig. N dom man dink so.

Johnny ·

Even after 24 years of “freedom” where they were advantaged by “affirmative action” and other measures to uplift them into being self sufficient, they still need to survive by taking what others have created. Dear Mr. President, you are still busy creating a people that have no motivation to help themselves because they get everything for free and don’t understand that they are just used by you and the ANC to stay in power. If you really care for your people and their future, you will give them the opportunity to prosper through competing on a level economic playing field where they have a chance to improve their own destiny with self respect and dignity because they succeed by their own efforts. This will only be achieved through education, discipline and productivity. You cannot create wealth by taking from the productive and giving to the unproductive.

Alice ·

Oom Cyril jy is besig om baie mensecte verraai om jou eie bas te red. Al daardie transaksies waaruit jy miljarde verdien het was vir persoonlike gewin. Daar is faksies wat van jou ontslae gaan raak. Jy is n leë dop

Ben ·

Welgedaan Johnny – mens kan dit nie beter stel nie. leer ‘n man om vis te vang en hy sorg vir sy familie. Gee jy hom ‘n vis dan wil hy more nog een he. Kyk na Afrika. Hulle het al die grond maar daar gaan niks aan nie. Hulle is te besig om vis in Europa te gaan kry. Tensy hulle nie begin om selfondersoek te doen en daadwerklik te verander nie gaan hulle altyd wag vir ‘n vissie.

Sieg ·

Jy’t mos jou klaar gepraat doen dit dan en verwoes SA dit is die regering mos goed om te doen nê.

Flintstone ·

Moeg daarvoor?? Hou op om julle skole/tegnikons en munisipaliteite af te brand as julle nie jul sin kry nie.

Johanna Botha ·

Negin jou besigheid op eie houtjie ….niks staan in jou pad nie …..TOE WYS ONS ASB ! En begin jy eerder om werk te skep en begin die regte goed se wat belegging kan lok …nie populistiese twak wat niemand niks baat nie !

marco polo ·

Nou wat verhoed sy mense om self besighede te begin, dan kan sy mense mos by hul eie mense koop sonder om die bose wit kapitaliste te ondersteun.

AB ·

Kom Jerry, bel CR en gesels ‘n bietjie moet hom, dialoog gaan die wittes mos red van vernietiging.

Elizabeth Bosman ·

Is CR nou ook op die ‘apartheid’ wa? Ek het verwag hy sal sy eie deuntjie sing maar ek het die pot erg mis gesit.

Boerseun ·

Net n bewys CR ook maar net n tenderpreneur is en nie n ware besigheidsman nie. Geen mens wat besigheid verstaan kan sulke bog praat nie.

Joshua ·

Cyril,na 25 jaar se rassistiese wette teen die minderheid het julle die volgende oor en oor bewys; korrup, onbevoeg, lui, leierskaploos en rassisties.

Johann M van Heerden ·

CR is net ‘n gladde Zuma. Het dieselfde agenda. Boor die wittes in die grond. So kry jy stemme.

Susan de Bruyn ·

Give a man a fish, and you feed him for a day. Teach a man to fish and you feed him for a lifetime.

Tinus ·

Die meerderheid mense kan nie visvang nie want die visdamme is in die minderheid se besit. Daarom moet hierdie regstellings noodwendig gebeur.

VanAfrika ·

Wat se regstelling Tinus? Die minderheid het daardie damme gebou en voorsorg getref, dit word vooruitbeplanning genoem, soos as dit reën dan gaar ons die water op vir nodige doeleindes, capiche?? Ons beste blanke ingeniuers het dit beplan en gebou, nou sê jy ons moet dit regstel en sommer net weg gee. Ons land is oor die 20 jaar in demokrasie, waar is daardie damme dan nou wat nou gebou moes gewees het?

Ag tog ·

Ek kan net reageeer met: “Né?” Die president se dreigement/stelling is ook rassisties. Dit is die minderheid en dié se belasting wat nog altyd die land aan die gang gehou het en dan word hierdie einste minderheid gemarginaliseer deur hulle te verhinder om in poste aangestel te word. Hierdie minderheid is eintlik die nek wat die kop draai. Afrika kon nog nooit vooruitgaan nie, want hy is te lui om te werk. Wil vat van dié wat gewerk het. Die titelaktes vir “ons mense” gaan natuurlik wees van grond wat sonder vergoeding onteien is. Vir 24 jaar het die plase wat “uitgedeel” is, tot niet gegaan. Die jongste is mos dreigemente: “as dít nie gebeur nie, dan dát.” Hierdie dreigtaktiek is opportunisties: om soveel moontlik stemme vir die ANC in die verkiesing te kry. Ek is ontnugter – maar ook nie verras nie – deur mnr. Ramaphosa !

Tammy ·

Ja, Pieter, op n ligter noot het jy my sommer kliphard laat lag. Raak gese ne!!

Jongboer ·

Ek is n padda wat voel die water raak warm. Moet ek spring? Nee my Koning se ek is n prins in die land… My Koning is reg vir konflik, sy soldate kan hul nie sien nie… die dag sal kom wanneer Hy sal besluit om die skille van hul oe af te laat haal… Ons moet bid vir die mense, hulle word onderdruk deur verkeerde geloof leerstellings

Al ·

Amen! Dis Christus wat ons verlos het van Zuma. Net toe ons dink dit sou nooit gebeur nie.
Die wat swak in geloof is se vyande sal altyd monsteragtig groot wees.

Eish ·

Gedagtig aan n kwarteeu se kankerbestuur en gepaardgaande verrotting, is die enigste opsie om deur verskerpte BBBEE en oorname sonder vergoeding, besigheidseienaars hul eienaarskap te ontneem.
Dit is die enigste skeppende vermoë waaroor die meerderheidsregering beskik.
Klink vir my alteveel veel na n transitorooftog.

Tinus ·

‘n Inspirerende en hoopvolle boodskap president Ramaphosa. Mense se selfrespek, waardes en menswaardigheid moet herstel word en hoe kan dit ooit gebeur as hulle ekonomies uitgelewer is aan ‘n ander se genade.

Danie Koch ·

Slim taktiek dat hy stemme kry inni verkiesing. Gaan nie so maklik wees nie mnr die president jou mense wil nie werk en sukses behaal nie

AJ ·

Die feit dat CR titel aktes aan privaat persone oorhandig is verblydend! Dit beteken dat hy privaat grondbesit bevorder … en private onderneming ondersteun!

Ten spyte van sy ‘regstellende aksie’ woorde en die ander leë retoriek is CR op pad in die regte rigting!

Msp ·

Well said Johnny. I believe the majority is the black people. The minority groups is the Whites, Indian and Brown people. So we are not part of the South African’s president. Only the majority black voters is this president’s people. I really hope the majority’s president does also have a plan for the millions of his people who works for the minority people in South Africa. I truly believe that the time has come were the president must look after his majority and that the minority who have no president because we are not his people, must only look after our own minorit, so sal ons as minderheid’s groepe ook oorleef. Thanks for letting us as the minority South Africans know that we not part of your people.

Mielie ·

Absoluut, nes jy sê. Wanneer die minderheid mense na “HULLE” verwys is ons rassisties, maar dis ok vir CR om na sy mense te verwys. CR you lead by example just like JZ. Met dit so gestel sal daar NOOIT eenheid in hierdie land wees nie.

Barkvallas ·

Ramaphosa het mos in januarie in die parlement gese^ dat die grond onteien gaan word en aan “our people” gegee gaan word. Waarop Lekota van Cope vir hom gevra het “who is your people? Does it include the descendants of the Dutch and the Huguenots?”

Dis duidelik dat sedert Mbeki het elke ANC leier ‘n punt daarvan gemaak om dieper ‘n wig tussen blank en swart in te jaag en rassepolarisasie tot eie politieke gewin na te jaag.

Afrikaanse Knaap ·

Sy mense soek poste, nie werk nie.
Sterkte aan hom en die ANC. Hulle gaan dit nodig he.

Peet van der Merwe ·

Meneer die president het geen keuse as om so te praat nie. Die verkiesing lê voor en sy party is in die moeilikheid. Hy soek stemme. Daar is baie van sy mense wat moeg is om te betaal vir die ANC se foute. Wees geduldig. Hier kom nog groot sports.

Johannes ·

So spreek hy ook eerder die woorde wat die stemvee wil hoor.
Ek het gehoop hy sal dalk genoeg murg he om hul diplomaties tot beter insigte te bring maar heelaas toe nie.

Ryno ·

Mooi man. Nog n African Renaissance op pad. Gaan net so suksesvol soos Mbeki s’n wees.

JR ·

Cyril jy moet net seker maak dat as jy vir hulle alles gee en gee en gee….. dan moet hulle verstaan dat hulle die belasting ook moet betaal wat jou korupte Staatsdiens aan die gang hou anders het jy nie geld om te mors nie. So vat maar. Ek kan jou verseker jy gaan niks terugkry nie

Naas Vermaak ·

Ek is ook moeg daarvoor dat Roger Federer my heeltyd wen in tennis …miskien moet ek maar aanvaar hy’t harder ge-oefen as ek …want die hel weet…ek’s eintlik net so goed soos hy!

Leser ·

Nee, lees Amos 8. Die hele hoofstuk. Dis kort maar op die punt af.

Bekommerd ·

Genade nou waneer het ek land uit getrek dat Suid Afrika se president net van sy mense praat…..is ons nie almal sy mense nie ?

Jenny Thom ·

Integriteit, standaarde, waardes en trots word jy mee gebore, jy kan dit nie sommer maar net “kry”of dit “word” nie. Daar is maar net een antwoord, ABBA Vader, ons Majesteit YHWH, Wie se volk ons is, sal persoonlik sorg vir ons Verlossing, Redding, Vrede en Veiligheid. Lees maar net Jesaja, Jeremia waarin dit vir ons uitgespel word. Ons moet eenvoudig ons Meester herinner aan al Sy beloftes. Dit kom spoedig, want al die tekens is besig om voor ons oë in vervulling te gaan. Hallelu-YHWH. Ons Koning lewe en Hy is onvoorwaardelik op die troon.

Lukas van Zyl ·

En jy Cyril is die alleen rede waarom ek net my eie ras bevorder, bemagtig en help met wat ek ookal kan. En niks wat jy kan doen of sê sal my van opinie en daad laat verander nie

J B ·

Vanaf 1994 was daar nie ‘n beperking wat swart entrepeneurs verhoed om ‘n besigheid te begin nie. Dit is tyd dat Ramaposa minder twak praat, en verdeeldheid saai deur te sinspeel dat dit die minderheid se skuld is dat hulle besighede besit en swartes nie. Dit sal van meer waarde wees indien hy eerder ‘n ware leiersrol begin speel en swak dienslewering, burgerlike oproer en afbrand van munisipale bates, korrupsie en wanbestuur adresseer.

Msp ·

Ek gaan verseker more uitry na een van ons minderheidsgroepe se plakkerskamp en verneem of daar n minderheidsgroep persoon is wat vir die selfde wat ek die meederheidsgroep persoon voor betaal wil werk dan gaan ek hom met ‘n minderheidsgroep persoon vervang.

J B ·

Cyril praat twak. Hierdie praatjies is net deel van sy strategie om stemme te werf. Dit is tyd dat hy soos ‘n ware leier begin optree en praat.

Chris Ws ·

Ja maar Ramaphosa is GEEN leier nie.Hy’s maar net die’ PIesang Republiek se president.

JAN ·

Dink mooi hieroor. want dis presies wat Verwoerd gedoen het wat Ramaposa van praat.
Na sy moord het John en Koot Vorster begin met onteiening van swart etniese grond. en alle wit kulturele bates . Johan Heyns et al se passie tot vandag toe.
Dit was die NP beleid na Verwoerd – ‘n minderheids diktatuur in die plek van veelvolkige selfbeskikking. Dialektiese dislektiese diaboliese apartheid.
Ek het al so baie gedink dat die Afrikaner volk niks meer verdien as wat ons kry nie. Geen volk is nog ooit so totaal verwoes deur sy eie maghebbers nie. Mees suksesvolle gesofiikeerde sielkundige burgeroorlog ooit.
[Maar ons het NIE die ABO verdien nie – daarmee stem selfs die Britse deskundiges saam.]

Boerseun ·

Nou jan. Ek het nie geen deel aan np regering gehad nie, want ek was n kind. Ok het ek nie vir huidige regering gestem nie. Ek het geen plase geerf nie en met harde werk vir my een gekoop. Verdien ek dat my grond gevat word omdat ander mense hul skuldig gemaak het aan sekere goed. Daars baie jong mense in hierdie land wat hard werk vir hul besittings en nie deel wil he van enige politieke bestel nie.

Nikita ·

CR wil he sy “eie mense” moet “ernstige sakelui” word. Wel hulle moet dit geniet om die belasting te betaal en hoop hulle hou korrupsie uit hulle eie “ernstige sakelui” want korrupsie is die dood van elke onderneming en bring n einde aan sukses!

Realis ·

Gaan sit rustig in jou gemakstoel en dink aan dit wat moét verander ten einde die sinkende skip van ondergang te red. Daarna, dink jy aan die waarskynlikheid dat dit wel kan verander. Indien jy met ‘n oop gemoed die denkproses afgehandel het, behoort jy tot die besef gekom het dat die skrif al lank reeds aan die muur is.

David ·

Hou aan op hierdie pad CR – dit is die einde van SA se ekonomie, belastinginkomste, buitelandse beleggings en voedselsekerheid.

‘Jou mense’, waarvan die wit minderheid klaarblyklik nie deel uitmaak nie, gaan by hulle miljoene doodgaan van die honger. Weereens gaan die ‘groot man’ soos ‘n koning lewe terwyl die VN die elende van ’sy mense’ moet uitsorteer.

Hopelik sal die verdrukte minderhede wat oorbly, asiel iewers kry – dié met vaardighede sal wel.

Wat moet(s) gebeur, is dat ‘jou mense’ ophou rondsit, vaardighede aanleer en begin produktief raak. Dis jammer ‘jou mense’ maak nie hulle kinders so groot nie, so hulle lot is reeds beklink.

Net Maandag begin ek my besigheid emigreer. Ek sal my belasting betaal waar my menswaardigheid nie elke dag aangerand word omdat my vel wit is nie.

Gert ·

Niemand hoef n siener te wees om te voorspel wat van SA gaan word nie kyk net Noord na die res van Afrika. Van n land wat die eerste hartoorplanting gedoen het, kernkrag en atoombomme gebou het, vuurpyle en satlliete gebou het, G5 en G6 kanonne gemaak het tot bankrot piesangrepubliek. Afrikane is lagwekkend. Ranaposa is die grootste grap in n lang lyn van Afrika grappe. Mense sal na SA kyk en lag vir ‘n land wat so self destruktief opgetree het. “Ellende wag vir die lnd waarvan n slaaf (arbeider) koning word” Iewers in Prediker

Freud ·

N land wat deur jare van sanksies nog steeds self versorgend was en wat eintlik presteer het met nuwe uitvindings. Ons het die rooivalk gehad. Die pantser voertuie, medies het presteer. Die boere se vrugte was steeds in Europa op die rakke. So ook hulle wyn. Die petrol prys was laag en geld was aangewend waarvoor dit bedoel was!
N Boer kon nog altyd n plan maak. Jou land en jou mense. Daar word nooit van SAners gepraat as n collective nie. Our people was nog altyd net vir een group bedoel.

Daniel ·

Foeitog, wat het hulle tot dusver gestig of gebou wat ‘n sukse was? Die maatskappy waar ek werk het internasionaal hoë aansien gehad maar is tans op die rand van ineenstorting met geen waardigheid meer in die sakewereld. Alles agv swart bestuur en BEE. Vergelyk ESKOM, SAA, PRASA, hospitale ens. Waar gaan dit eindig mense?

Anner Anton ·

Wit plakkerskampe bestaan net omdat ons as Afrikaners bokkerol vir mekaar omgee.
Ek het nog niks gehoor van iets wat die Afrikaner doen om sy mense in sulke situasies te help nie. Ons as gemeenskap kan binne een maand sulke plekke verander in permanente woongebiede met skole, informele ambag skole ensovoorts maar nee dit is makliker om te sit en kla oor Dingaan en sy mannewales. Kom ons wys vir die meerderheid in die land hoe n gemeenskap na sy eie omsien. Ek daag jou! Of is jy bang dit gaan jou BBEEE score nadelig beinvloed?

JAN ·

Absoluut waar. Sedert Tsafendas is die Afrikarers media net besig met sielkundige oorlog teen ons eie mense. Dis verstek kultuur (default culture). Nasionale selfmoord soos Xhosas van 1850.
Disfunksioneel en kwaadaardig.
Die moord op Verwoerd was oorweldigend suksesvol.
Die moordenaars van Verwoerd verdien die nuwre SA.

Anner Anton ·

Ons kan nie eers na ons eie mense in die plakkerskampe omsien nie nou wil ons sit en wag dat n ou van ander gemeenskap dit vir ons doen? Selfbeskikking beteken werklik dat jy na jou eie mense as primere teiken omsien.

Jacob ·

En so moet 92% teen net 8% beskerm en bevoordeel word. Hoe swak is die 92% dan nie.

Boland ·

SA is in sy kas in.Ek is nou in Namibie en betaal R2.50 minder vir diesel as in Kaap.Hulle gaan ons belas tot ons uitbloei.Hierdie mense het nie n clue hoe n besigheid werk nie.Hulle almal in die politiek het nog nooit gewerk nie.Nie n behoorlike job gehad nie.

Jacqui ·

CR wil “sy mense” aan die stuur van nóg meer sakeondernemings kry, blyk nie vir my of 24 jaar se BEE of Affirmative Action genoeg was nie…. Inteendeel, sy woorde voorspel immers vir my ‘n verskerping van hierdie beleide.

Oor grond praat ek nie eers nie… Een ding is seker, hul wil alles oorneem en vat, en hulle GAAN of ons nou daarvan hou of nie.

Het soveel hoop gehad vir ons land onder CR, maar dit blyk nie te wees nie. Ek voel behoorlik soos ‘n vreemdeling in my eie land na sy woorde.

Met só ‘n houding teenoor minderhede sal daar NOOIT maar NOOIT versoening, vrede en vooruitgang wees ons land nie. Tragies.

Spike ·

Peet, die pres het ñ keuse om te sê wat hy wil, maar hy het nie ruggraad nie. Henk as hy nou nog spasie nodig het, sal hy nooit genoeg hê nie. Een ding is seker, hul oggend en aand praatjiesis nie dieselfde nie. Onbetroubaar.

danie * ·

Sodra hull grond gryping plaasvind dan het die Rand niks meer waarde nie. Oom siener van rensburg het mos gese ons dinge hier gan begin waneer die boere uit zim gejaag word. Ons kan maar net bid.

Lou ·

As dit sy ware woorde is, is daar niks meer oor vir enige prduktiewe mens in SA nie. “Sy” mense…..? Met ander woorde, as jy nie swart is nie, hoort jy nie meer in Suid Afrika nie! DIT IS BLOOT RASSISTIES!

Zorba se pa ·

Die meerderheid het die staat klaar in die afgrond in geplunder en al wat oorbly is die minderheid se besighede. Die hordes skreeu by die hekke.

Blou is die hemel ·

Op die oomblik ervaar ek iets soos in die Titanic fliek. Die Tatanic is besig om te sink. Die orkes speel vir oulaas Nader my God by U terwyl die mense op die dek paniekerig rondskarrel. In die verte is die reddingsbooitjies net half vol, met mense wat toekyk hoe die skip sink.

Eish ·

Puppet on a string … weet net nie lekker wie die puppeteer is nie.

Yankee ·

Hier kom dit!!!! Nou weet julle presies waar julle staan daar doer in Suid-Afrika. Wat n president!!! Wat n terleurstelling van leierkorps!!!

Al ·

Ons kan net soos Dawid vir Goliath verslaan. Waar is jul geloof?!
A nee a, die Here het ons van Zuma verlos net toe ons dink hy het die oorhand!
Gaan op jul knieë want dis waar ons krag en mag vandaan kom.
God is groter as CR wat sy eie Christelike waardes vergeet het.
Moet nie dat jul vrese die EFF en ANC groter maak as wat hul is nie.
God bly nog almagtig.

Jakes ·

Deel titelaktes uit terwyl hy volstoom besig is met n onteiening sonder vergoeding projek waar al die grond aan die staat gaan behoort, lekker lag ek nou #Piesang Republic Logic, daai mense gaan mos te lekker dans en tyres brand as ou Cyril die titelaktes gaan moet loop terughaal as art 25 verander word.

Dries ·

Wow, n President van n land (wat alle burgers insluit) praat van “sy mense”. Hy het gedaal na n tipiese bende leier mentaliteit want self binne die ANC is daar ook “sy mense” en “ander mense”. Nee wat hy stel teleur. Dinge sal baie makliker vir die land wees as hy hom bepaal by die land as n geheel en nie by afsonderlike groepe nie. Die populiste is sy binnekring maak van hom n “puppet”.

Franco ·

Mnr President
Lead by example asseblief en ons sal jou volg.
Gee die helfde van jou aandele waarby jy finansiële belang het (en jy het baie) aan jou meerderheid wat niks het nie. Dan kyk jy hoe bou hulle met dit vir jou.

Gerhard ·

En dan is daar mense wat dink Suid-Afrika kan in een van twee moontlike rigtings inslaan? Dit sou lagwekkend wees as dit nie so hartseer was nie.

Giep ·

Onthou, die ou het nie ñ ondersteunersbasis nie – hy werk nou daaraan om populariteit te “koop”. Verder is die ANC baie benoud voor die 2019 verkiesing en is hullebesig om stemme te koop met populistiese uitsprake soos grondonteiening sonder vergoeding en radikale ekonomiese bemagtiging. Ná die verkiesing brand die land weer as die massas bakhand staan vir “handouts” en niks kry nie……

John ·

…. en die groot welvarende maatskappye het na ’94 vir CR by hul binnekring ingenooi… direkteur en aandele het gereen… en vandag byt hy die hande wat hom alles wat sy hart begeer, toegevoeg het. En nou? Mandela het glo baie van CR gehou? Die Peter Principle is dalk hier in aksie… met die finale punt waar mense uiteindelik uitkom by dit wat hulle is. Ons sal hierdie tydvak moet deurwroeg want die vierkantige wiel wat DeK&M Argitekte ontwerp het, is nou ‘n moet vir elke voertuig selfs driewiele en kruiwaens… kyk hoe sukkel Prassa op sy spore… en dit kos vierkantige note. Ons is vasgevang in ‘n soort van dodelike pes, amper soos waar vlermuise as lekkerny verorber word… Die buiteland raak jou dan skaars met ‘n paal aan en ‘n groot swart gat vol wit kalk… ‘n drommelstatuur… word die laaste rusplek… sonder groot tedo en voorsangers… Mens kan natuurlik ook van die kranse by Kommetjie spring, maar die water is ysig… ysig… en met niks om by te gooi nie… bra flou vir ‘n final…

Freud ·

Jammer ou maar, maar die wêreld deur word besighede deur net n paar mense bestuur.
As jy praat van “ons land” praat jy sekerlik van SA. In dieselfde asem praat jy van die minderheidsgroepe wat “in ons land” die besighede bedryf. Die minderheidsgroepe is due nie veronderstel om besighede te bedryf in jou en jou mense se land nie. Of verstaan ek jou nou verkeerd?
Dankie tog dat ek onlabgs padgegee het na n land waar ons welkom geheet word en waar “our people” die hele land se mense insluit en waar almal oor dieselfde kamer geskeer word.
So lank julle aangaan met our land en our people voel ek net baie jammer vir elke bleek en bleker siek in SA.

Paul ·

Nou Cyril, as julle dan so moeg is daarvoor, moet dan asseblief nie die minderhede se sakeondernemings afvat wat hul eie entrepreneurs begin het en met baie swoeg en sweet oor die jare opgebou het tot die suksesse wat dit vandag is nie, bemagtig jul mense en begin jul eie sakeondernemings .

SEB is dan nou al vir der jare met ons, en dit wil dan nou vir my voorkom, as ek jou so lees, asof daardie mense waarvan jy praat nog nie bemagtig is nie. Los dan ook die kwotastelsel as jy moeg is daarvoor dat die blankes swartmense in daardie sakeondernemings waaroor jy die het moet aanstel.

Paul ·

Ook soos jy gesê het in wat jy vervolgens gaan doen ondersteun ek jou 100%, transformeer en bemagtig dan nou jou mense radikaal.

Irma ·

Sodra besonderhede bekend is oor sy hantering vd eise van Monyane ( mr SARS) teen hom sal ons presies weet wie hierdie president regtig is. Soos dit my lyk waai sy jas ook maar saam met die wind in die streek wat hy besoek. Baie bang en beskerm sy eie bas

Corne ·

Pres CR, het sopas die nuwe Robert Gabriel Mugabe geword en SA is besig om nou mooi na die nuwe Zimbabwe te word. Soos dinge nou aan gaan oor 5 jaar gaan ons ook met n kruiwa vol geld moet gaan om n Brood te koop. Well done hulle kry dit baie goed reg om die land nog verder in n tiepiese donker Afrika land te maak, Die jare wat ons wonderlike land ge klasifieseer was as n eerste wereld land is baie duidelik verby al wat hulle kan doen is vat wat ander mense op ge bou het deur die jare.

Well done Robert Gabriel Mugabe ek bedoel CR

DW Steenkamp ·

Ek verstaan nie leer die regering nog steeds nie. Kry hulle nie skaam nie. Wat hulle moet doen is begin hul trots in hul sak steek en hulp begin vra?

Chrisjan ·

Afriforum, gebruik asb die Unisa-saak se geld om CR voor hof te dwing oor sy rassistiese, uitsluitende woorde. As president het hy hom immers tot die Grondwet verbind. Sover ek weet staan daar dat die Grondwet ALLE mense in SA insluit en dat dit n land van “eenheid” is vir alle groepe (insl minderhede). Dit blyk dus vir my of daar tans eersteklas, tweedeklas en selfs minder as derdeklas burgers in die land is.

Thinus ·

Nee Chrisjan, moenie enige geld, tyd of moeite doen om enige saak teen regering of politici te voer van watter aard ook nie, DAAR SAL DADELS van kom!
Alle fokus moet nou wees op MINDERHEIDS OORLEWING – onafhandlike of federale bestel vir volke/groepe in SA.

Johann ·

Hierdie is taktiek om stemme te werf vir volgende jaar. Maak beloftes aan die massas en hul stem vir jou party, eenvoudig….

Dit gaan uiteindelik glad nie oor welvaartskepping en vooruitgang nie, hul doel is om uiteindelik als wat die minderhede het te vat om die meerderheid te probeer verryk. Ongelukkig gaan dit lelik “backfire”. Maar oor moontlike ekonomiese agteruitgang en armoede is hul geensins gepla, want ten minste sal hul van die “wrede witman” ontslae wees.

Die moontlikheid bestaan OOK dat die massas op hul eie regering kan draai mits hul na die verkiesing tot diebesef kom hul is leë beloftes gevoer in ruil vir hul stemme. En dán mense, gaan dit chaos wees…. Aan die wat kan, pak jou goed en kom landuit terwyl jy kan. Alle sterkte en genade aan die res van ons.

Willem ·

Cyril, glo my, dan is daar ook nog ‘n baie lang pad om te loop, kry jul skole en onderwysers op standaard, moenie die mense kennis en vaardighede ontneem deur die slaagsyfers af te water nie, in effek moet die slaagsyfer heelwat opwaarts aangepas word, daar is geen aansporing as mens 30% moet kry om te slaag nie, daardie ingesteldheid word na die werkplek oorgedra, 30% presteerders, dis hoekom julle radikaal sal moet transformeer, sommer al daar van skoolvlak af, die ingesteldheid van die mense. Hersien die vakke radikaal, baie van dit wat julle nou bied bemagtig nie die mense om vir verdere kennis ontvanklik te wees nie. Bring die tegniese kolleges terug. Dan sal dit ‘n enorme hulp wees as julle in jul mense se moedertaal vir hulle onderrig kan gee, met engels as ‘n vak sodat hulle eendag daardie kennis wat hulle in die skool en universiteit opgdoen, in die werkplek of oorsee, indien hulle sou wou emigreer, kan kommunikeer.

Willem ·

Jammer Afrika ek moes dit sê, maar Afrika sal moet transformeer. Dit laat my dink aan die 2018 WB sokker waar die Braziliane, wat die oorweldigende gunsteling was, met verouderde speelstyl die 2018 WB aangedurf het, en daar is nou net Europese spanne in die halfeind!

Paul ·

My hart bloei, dit wat ek sê is nie vir hulle die oplossing nie, my trane drup CR, maar vra eerder hulp as wat jy die blankes af kraak en hulle die vark in die verhaal maak. CR ek besef ons sit in Afrika, maar waarom kan jy nie biedjie bemes en water gee nie, waarom ander daarvoor blameer as jou plant verlep?

Paul ·

Mnr Cyril Ramaphosa, kan ek jou ‘n wenk gee, as jy sal luister, kyk hoe doen Solidariteit en Afriforum met al hul vertakkinge dit, miskien sal dit help as jy met Flip Buys gaan gesels.

Piet ·

Ai die mense wat so direk met die president of wie ookal praat. Dit is Lagwekkend! Dink julle hy lees MM? Ek dink nie so nie.

Lerato ·

Geen party het nog n klinkklare beleid oor onteiening nie. So ons en die hele wêreld wag vir antwoorde.

Otarel ·

Skuus? DWS hoé om te onteien, want jy is pro onteiening vir dit wat regmatig deur die eienaar bekom is. En daardie grond wat reeds in die ANC regering se besit is wat hulle koester en afgeneem het, wat daarvan? Wens die NP wou vir my destyds sommer grond uitdeel, o’ja en met huis en kraalmuur op, sommer skuur ook klaar gebou met implemente in, ‘n werkswinkel daar eenkant, die gras staan geil en die vee wei sommer al klaar.

Otarel ·

O’ja, en ‘n banklening van die Landbank wat ek oor 10 jaar kan terugbetaal, want geld het ek nie om die plaas mee te kan bedryf.

LR ·

Sedert hy aan bewind gekom het is dit asof CR se hand van vyandskap teenoor die wittes verskerp. Ek weet nie van een geleentheid waar hy n hand vriendskap aan die wittes gebied het nie. So ja ek is ontnugter met die man.
Ons wittes sal op ons knieë moet gaan en om hulp van die Vader moet smeek anders gaan hierdie land vir ons n hel raak.

t ·

Ek verwonder my aan al die kommentare (en kommintare). Nie een sien die groter prentjie raak nie. Hierdie land gaan 100% kommunisties raak voor iets gaan oopbars. Elke skuif, elke woord, elke aksie is gemik daarop om totale kommunisme in plek te kry. Kyk hoe vêr het dit al verander in daai rigting. Toelae op toelae, ‘n regering wat amper meer werkers as die privaat sektor het, ontwapening, onteiening, onredelike salaris pakette ens. ens. Alles is deel van die totale kommunistiese oorname. ANC, EFF, DA en vele ander sing uit dieselfde gesangeboek uit. Dit kom, dis onvermydelik en dit gaan seer wees. As daar OOIT ‘n tyd was om die jouself te verootmoedig en die Here se hulp af te bid, is dit nou.

Andre ·

“Aan die suidpunt van Afrika bly daar ’n spesiale klomp mense. Al tel hulle onder minder as 8% van die land se bevolking, is hierdie mense besonder merkwaardig:

Só merkwaardig dat die ANC-meerderheidsregering amper daagliks wette moet skep of wysig om hierdie klein minderheidsgroepie te kriminaliseer, te marginaliseer en te penaliseer;

Só merkwaardig dat hul sonder parlement, polisie, stemkrag en staatshulp elke dag aan ’n toekoms voortbou omdat hul glo dat God hulle hier geplaas het met ’n spesifieke doel en roeping; en

Só merkwaardig dat hul vir bykans vier eeue hier oorleef – geboelie deur die magtige Brittanje, die Groot Depressie, die onregverdige ANC en barbaarse plaasaanvalle.

Die omstandighede waarin hierdie mense leef, is ontwerp om hulle te vernietig, maar hulle word net sterker en sterker, en hul geloof in God net groter.

Hulle eet biltong en beskuit, drink moerkoffie en gaan Sondae kerk toe. Hulle sing “Ou ryperd” en hou vakansie by die see; hulle hou van braai (met mieliepap of patats); hulle help mekaar en hulle help graag ook ander.

Hulle is trotse Afrikaners – en ek is ook een!

Johan Smith ·

Andre ek wens die Afrikaners wat hier gevestig is en nog nie weg is nie moet besef ons hoef nie elke keer te se jammer nie. Miskien moet Afrikaners weer na hulleself in die spieel kyk en se ons het ook plek in die son in die land wat ons opgebou het. CR moet besef dat ons hier is tot die einde en wette gaan ons nie laat verdwyn nie. Die Afrikaner het deur al hulle swaarkry en verdukking bewys ons kom sterker uit aan die anderkant deur eerstens ons geloof aan die Drie enige God en nie voorvader geeste nie en harde werk en deursettings vermoee. Afrikaners begin deur julleself weer op te beur en julle plek in die son in die land terug te vat. Baie goeie skrywe Andre en ek is ook ‘n bloubloed Afrikaner.

Dirk Breytenbach ·

Ek ook!!! Soos ek die president verstaan is daar geen toekoms vir ons nie. Miskien moet ons ook nou soos KZN begin dink aan afskeiding van die res van SA.

Dirk Breytenbach ·

Dan word daar gekerm dat die werkloosheid onder wit Suid Afrikaners die laagste is omdat hulle nog steeds ‘oorheers’. Is dit nie dalk juis omdat hulle ondernemingsgees, produktiwiteit en verdienste voorop stel dat hulle suksesol bly ondanks enorme struikelblokke wat daagliks in hul pad gegooi word nie? Die skrif is aan die muur, lees dit en loop weg van die gemors wat nou aan die orde van die dag is. Begin oor op ‘n ander plek.

Spike ·

Mnr CR is geen leier nie, maar ñ navolger van sy comarades. Ek glo hy weet wat is die regte manier, maar hy kan hul nie oortuig nie, want praat hy teen hulle jaag hulle hom weg. Hy is ook bang vir die koning, want dan draai die zoeloes teen hom en anc. Met sy bang broekspype stuur hy ons nog vinniger oor die afgrond. Ek vra staan op Mnr vir dit waarin jy in jou hart glo die regte manier is.

André ·

Nou hoekom dan nie teruggee vir die Boesmans (Koi/San) nie.. hulle was voor die swarmense hier en is deur hulle van hulle grond af verdring!

Dirk Breytenbach ·

En wat van die mense wat in die duisende jare tevore vanuit Afrika, die “wieg van die beskawing”, na Europa en Asie gemigreer het en wie se se nasate nou dalk in Engeland, Holland, Duitsland, Griekeland,Ysland, China of Skandinawiese land woon? Kom ons wees redelik hieroor en gee elkeen wat hom toekom. Wie is nou eintlik die first people?

Wonder ·

Nou ja toe, hoe wys kan een wees. Praat die man nou van die Chinese, Nagerieërs ens. Ek bly “confused” of is hy “confused” Eish

DeVill ·

Ek wens, eerlikwaar, die klomp narre wil REGTIG ophou praat en begin doen wat hulle wil doen.
Julle gaan julle rieme bitter styf vasloop ANC, wag en kyk, maar om hemels naam, HOU NOU OP PRAAT EN BEGIN, ons is gereed!

Riaan ·

Ek dink daar moet eers na voorbeelde gekyk soos die SPOG PLASE wat aan hulle gegee.
Hoeveel % van die SPOGPLASE het heeltemal tot niet gegaan. Geen produksie meer nie.

JMC ·

Europa het biblioteke en katedrale, al wat Afrika kan wys is potskerwe en murasies.

tamboti ·

JMC nes jy daar se, waar is die Afrika ontwikkeling tot op hede? Die Chinese het die Great Wall, die Egiptenare groot piramides, skrif en kunswerke, so die hele menslike beskawing – behalwe Afrika.

Jaco ·

Wêreldwyd word sake ondernemings deur die minderheid bestuur en besit! Dis die wat bereid is om te werk, risikos te neem, hulle geld te belê en mense in diens te neem! Hulle is die minderheid. Die meerderheid is die wat vir hulle werk, die wat nie wil werk nie en die wat alles wil vat, van die wat werk en die wat werk skep.

Judge Dredd ·

Ou squirrel as jy na ‘n organogram van enige besigheid kyk dan sal jy sien dit verteenwoordig ‘n piramiede – met topbestuur wat verreweg die minderheid is.
All besighede word en sal toekomstig nog steeds deur MINDERHEDE bestuur word.

JAN ·

Doen met Sovjet Suid Afrika soos Putin met Sovjet Rusland doen en soos wat Trump se mense nou doen met hul eie US Sovjet kader doen.
‘Just walk away’ beweging groei geweldig.
Draai jou rug en loop weg en begin van nuuts af.
Rev TD Jakes se absoluut kosbare preek: ‘ Walk away and let it go’
Moderator kan gerus die hele preek plaas vergelykbaar met Solchenizen syne.
Google te kry

JAN ·

Solchinitzen het van Sovjet Marxisme oa gesê: “..’n boom met verrotte kern kan onmoontlik nie bly staan nie!! ”
Geweldig !! Lees gerus!

Theresa ·

What a pathetic way to be popular.
A sophisticated president will NEVER use the words “my people” if he is not referring to the whole of the nation he is the leader of.
Regrettably now it seems, only “his people” is his concern. Hope this news reaches overseas as well. Many will cringe when realising this and many will rejoice. What a sad day.

Pine ·

Weet nie so mooi nie. Daar is geen sukses wat ek van weet waar die mense wel in beheer is nie. Of wag miskien is ek verkeerd. Noem so ‘n paar asb
Pine

Piet ·

Ons is die verlore skape van Israel! Glo dit of verwerp dit. Dinge gaan net erger vir ons raak tot en met Jesus se wederkoms. DIT IS GEPROFETEER!

Gestremde ·

Gaan lees ook die berig oor Julius Malema op News24 en besluit dan wat die toekoms vir jou inhou

ChrisE ·

Dit is moeilik om jouself nie op te klits nie. Ek het gelukkig vrede met eerstens ons Skepper gemaak. Toe met myself. Ek vetrou ten volle op ons Hemelse Vader wat weet wat Hy met die land en mense beplan. Dit help nie om opgeklits te raak oor iets wat jy niks aan kan doen nie. Almal het sakke vol planne, raas blaas en dreig. Wie gaan eerste met iets begin? Met ons optrede en gemors stel ons ‘n mosie van wantroue in God. Ons bid en smeek vir hulp leiding kennis en insig, maar net daarna kla en kerm ons, en probeer alles in eie hande neem. Raak rustig, kry jou lewe reg. (Jammer vir jou as jy ongelowige is). Daar is altyd ‘n uitkoms vir die regverdige.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.