Rea Vaya-busdiens brei uit

Argieffoto

Argieffoto

Die stad Johannesburg gaan die bestaande Rea Vaya-busdiens uitbrei, het David Makhura, premier van Gauteng, Maandag gesê.

“Die busse sal meer dele in die stad dek,” het Makhura tydens sy provinsiale rede gesê. “Die stad het altesaam R2 miljard in hierdie projek belê. Die infrastruktuurontwikkeling sal die stad se ekonomie hervorm.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.