Regstappe kom ná Magashule vra oor geweld teen wit mense

Ace Magashule tydens ‘n vorige geleentheid. (Foto: ANC)

Regstappe kom teen Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, nadat hy Donderdag in ʼn toespraak die vraag gestel het waarom wit mense nie ook tydens die vlaag van xenofobiese geweld in die land aangeval word nie.

Die burgerregteorganisasie AfriForum meen Magashule het geïnsinueer dat xenofobiese geweld teen wit mense gedraai moet word en sê hy is tans besig om met sy regspan en ander kenners te konsulteer rakende stappe teen Magashule.

The Citizen berig Magashule het tydens ʼn verkiesingsbyeenkoms van die studenteorganisasie Sasco by die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) studente toegespreek. Volgens die berig het hy bevraagteken hoekom die term “buitelander” nooit op wit mense van toepassing is nie.

“Julle is Suid-Afrikaners, maar onthou, julle is ook Afrikaners wat woon op ʼn vasteland genaamd Afrika. Moet nooit mense verag wat dieselfde velkleur as ons het nie. Daar is baie ander met ʼn witterige kleur. Julle ken hulle nie. Hulle is daar. Julle sien hulle heeltyd, maar julle kan nie sê hierdie een is ke le kwerekwere [ʼn neerhalende term vir buitelanders] nie. Hulle is nog nooit aangeval nie, want hulle is ook sogenaamde buitelanders, maar hulle kleur is wit.”

Magashule se woorde is met luide applous begroet.

“Magashule se uitlatings is ’n rassistiese aanval op ’n kwesbare minderheid in Suid-Afrika,” Monique Taute, AfriForum se veldtogtehoof.

“Gegewe sy hoë posisie as sekretaris-generaal van die regerende ANC en die gebrek aan kommentaar van pres. Cyril Ramaphosa, kan Magashule se uitlatings geïnterpreteer word as die ANC se amptelike standpunt oor die xenofobiese geweldskrisis in die land. In plaas daarvan om stappe te doen om die geweld te probeer oplos, is Magashule se boodskap bloot dat die teiken van die geweld moet verander.”

Sy het gesê afgesien van regstappe teen Magashule, sal AfriForum ook voortgaan met internasionale bewusmaking oor die onderdrukking van minderhede se regte in Suid-Afrika.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

125 Kommentare

Se maar net ·

ek ken ‘n paar lekker woorde wat ek vir die ou wil se kom ons kyk wat kom hiervan maar moenie julle asems ophou nie

Kielie ·

Nou wonder ek as wit mense beatempel word as buutelanders, maar jy is hier gebore,hoe nou vlg my as jy nie in suid afrika gebore is nie nie,is jy n buitlander,so hoe nou .

Jacques ·

Kielie – Wil ek ook weet wat moet WIT mense doen wat in die hool gebore is ? Ek het tot drie jaar terug nie eers n paspoort gehad nie . Wie is die buitelanders nou eintlik ? Daar word nooit gepraat van wit buitelanders as geld en wit belastingbetalers in een sin is nie , dan is ons wit mense goed genoeg . Die man moet sy twee breinselle tot volle potensiaal gebriuk anders raak hy snert kwyt . Shame , mens kan net vir hom bid en niks belowe nie .

Brigit Maritz ·

Nie net moet Ace aangevat word maar ook die wat hande klap vir daai uitlatings. Dit wys hulle deel sy standpunt. Ons moet die euwel versmoor dadelik.

Jerry ·

Laat die reg sy gang gaan, maar moet dit nie ook verpolitiseer nie, omrede die meerderheid wit en swart mense nie veel waarde aan gangster se uitsprake heg nie. Moet dus nie weer vir eie selfsugtige redes gaan staan en krap waar dit nie regtig jeuk nie!

Griet ·

Jys reg Jerry…dis omi boere te verERG en niks anders…hy weet ons is té beskaafd!

Alex ·

Wat sê jy nou eintlik, Jerry? Moes Afriforum dit gelos het? Ek wonder watse reg dan gaan geskied.

Human ·

As die meerderheid nie veel waarde aan hom heg nie waar kom die applous vandaan. Hierdie “gangster,” jou woorde. is die Sekretaris- Generaal van die ANC en het baie mag en invloed, dus as hy ongegronde, opruiende stellings maak, moet iemand hom aanvat en omdat jou onderrok uithang, wat Afriforum aan betref, moet jy jou nie blindstaar teen wat Afriforum doen om sulke opruiende uitsprake deur slinkse politisie in die howe te laat beredder.

Johanna Botha ·

DT van die US tweet hy beplan sanksies sodat SA kan leer ….hy beter regkom en sy woorde tel

Mela ·

Wanneer ek sulke uitlatings hoor, is ek so bly die Here se die wraak kom ons nie toe nie ons moet dit vir Hom los, Hy sal wraak neem.Hierdie man sal verantwoordelikheid doen voor God oor elke woord wat hy uiter.En hy ken nie nie die Skepper van hemel en aarde nie, want dan sou hy gedink het voor hy gepraat het.Dankie Here dat haters nie eendag die Koningkryk van God sal beerwe nie.Daar sal swart, wit, bruin en verskillends volke en nasies wees in die hemel en ons sal almal broers en susters wees.Hierdie man kan sy mond nou warm praat….oor paar jaar sal hy stil le onder die grond en net sy karakter en sy werke sal getuig van wie en wat hy was.

$ ·

Mela, soveel as wat ons seergemaak word, mag ons NOOIT iemand ´n ewigheid sonder God toewens nie. Ons moet eerder bid dat hulle God leer ken en hul lewens verander.

Onthou ons gaan ook eendag voor God se troon staan en nie net rekenskap gee vir ons dade nie, maar ook ons woorde. As kinders van die Here moet ons Sy koninkryk verkondig met die doel dat andere hulle bekeee en tot redding kom; NIE ons verlekker daarin dat hulle eendag ´n ewigheid sonder God gaan betree nie. Dit is in direkte teenstelling met die hart van die evangelie van Christus wat ons as Christene bely.

Ag ·

Dit gaan oor wettiglikheid. Wit mense is deur die immigrasiewette in die land toegelaat, net so is daar ook ander kleuriges toegelaat, maar eers deur strenge onderhandelings prosesse. Hier gaan dit om onwettige immigrante en hulle moet die land uit gesin word

Natascha ·

Wens die mense kan leer om in harmonie saam te leef. Nie een van die klomp wat so aangaan oor Apartheid was eens gebore in daai jare nie. Hul weet nie wat aangaan, maar hul luister na ongeskoolde mense wat hul opstook.
Magashule, ek het nuus vir jou, by die plundery was daar blankes wat ook geplunder was. Maar jou oe oop.
Wat kan jul doen sonder wittes, kyk hoe lyk Zimbabwe en Mozambiek en even SA nadat dit deur jul oorgeneem was. As daar nou n voorbeeld is van n land wat in harmonie kan saamleef is dit Botswana en Namibie, dink die regering kan baie by hul gaan leer.

Kobus ·

Mnr Magashule dit is omrede jou “aanvallers” weerlose mense teiken. Die witteriges in hierdie land het ń reputasie van waartoe hul in staat is as hulle in ń hoek gedryf word. Gaan vra maar vir Britanje.

CHAPPIES ·

Hy…gaan absoluut NIKS NIKS oorkom!
Sy velkleur en posisie ini anc is mos reg…

CHAPPIES ·

Nee,wat…Deloris…agriforum se tande is getrek met roets wat self uittartend was

Adrian ·

Die regering se PLIG is om alle inwoners van die land te beskerm maar nou kom die ou en blaas haat aan tussen wit en swart. Hy weet hy is nie geliefd nie dus is die wit man weer die muishond in sy oge. Ons weet dat die werklike vyand van die wit mense die ANC regering self is. Hoe reel dit dat die regering dinge kan se soos hul wil. En die hoge president vermaan hom geensins nie. Die punt is dat die man n top pas in die regering beset dus het hy verantwoordelikheid . Voor stok kry vergeet dit. Go hom AFRIFORUM

willem botha ·

Dit wys net die tipe mens wat hy is ,slu en agteraf, in enige ordentlike land sou hy nou tronkstraf uitgedien het vir diefstal.

Liamari ·

Die Indier gemeenskap moet ook ‘n klag indien aangesien hulle ook as “witterig” of sonder ‘n swart vel is en nie oorspronklik van Afrika is nie.

Petrus ·

Wittes moet by Indiërs leer hoe om as ‘n minderheid te oorleef en goed te doen. Selfs voor 1994 het hulle floreer, ten spyte van aanvalle deur Zoeloes.

Martin ·

Hier is te veel mense in die land wat flippen NAIEF is, maak nie saak watter aksie geneem word nie hulle vee hul agterent af daarmee, tot in die regstelsel. Doen die blanke iets verkeerd gaan hy aan die kortste ent trek, doen hulle iets verkeerd dan lag hulle vir ons want ons trek nog steeds aan die kortste ent. Hulle gaan nie rus nie voor die blanke totaal en al op die ashoop is of uit die land uit is of uitgewus us nie.

Merie Perd ·

Martin, ons blanke voorvaders het uit die Kaap van goeie hoop af weg getrek die binneland in.
Hulle wou vry wees van die ongeregtighede van die onderdrukkende regering. Vir jare het ons Afrikaners teen die oormag van die Engelse en Duitsers geveg. Die bloed van ons mans vrouens en kinders is op hulle hande. Ek is seker as ons saam staan kan ons, beding vir ons eie stukkie grond in Suid Afrika, waar slegs blankes Afrikaners kan woon. Ons moet net seker maak dat ons n stuk land kry waar ons ons eie see en lug hawens kan bou. Laat ons dan uit trek na ons eie plek toe, waar ons los kan kom van die huidige verdrukking. Hoekom moet die blankes in hierdie land altyd om sy bestaansreg veg? Die antwoord le in ons bogemiddelde inteligensie en denk vermoe. As ons saam staan, kan ons saam uit hierdie gemors kom. Bid daaroor, en vra ons skepper om ons n n leier te gee om ons, saam met God, ons deur hierdie woestyn van haat en ongeregtigheid na ons eie Kaanan te lei.

Kallie ·

Perd, wanneer en waar het ons teen Duitsers geveg? Behalwe die Sappe wat die Britte gehelp gelp het.

Werner ·

Want hulle weet as hulle dit doen sal daar nie veel van hul oor bly nie die gorilla taktiek waarmee hulle besig is werk goed moenie die witmense wakker maak nie

Danie ·

Hy moet net terug dink wat het by bloedrivier gebeur . hy sal n volk sien opstaan as hul dit net porbeer

Izak ·

Hierdie clown het geen geloofwaardigheid nie, moenie eers die twak publiseer nie.

Lan ·

Gee tog net vir ons n eie tuisland dan is ons onder mekaar se voete uit.

Blondie ·

Een van die getuies wat voor die Zondo Kommissie verskyn het, het mos gesê waar hoort ou Ace……..in die tronk!!!!!

Foxi ·

Hulle hou aan en aan. Wil hulle nou regtig n burgerlike oorlog hê. Jik hulle hande so om geweld op te neem teenoor die witmense! Wel, daar wag n verrassing vir diegene wat dit oorweeg. Wat gesaai word….word gemaai. Ons weet van al die ongeregtigheid teenoor die witmense, tog staan ander kleuriges saam met die witmense. Hulle is ook tot nou toe net dik vir hierdie geweld en ander dinge. Almal wil net aangaan met hul lewens.

Marius ·

Magashule en sy mense is afrikane, maar is en sal nooit Afrikaners wees!

Eddie de Jager ·

Ek is bevrees sulke uitlatings kan katastrofies opeindig vir die aggressor want die teiken gaan beslis nie weghardloop nie. Ek ken my mense en kultuur net te goed om te weet waar die lyn in die sand is. Daar is diegene wie nie die ander wang gaan draai nie. Dit kan uitloop op iets wat hierdie land vir jare probeer vermy het. Nie nou nie Mnr Magashule. Jy speel politiek met mense se lewens.

Hannetjie ·

Waarom mag ACE en Malema uiters onverantwoordelike uitlatings/opswepery maak….en hulle is steeds nie in tronk nie.Hulle is rassiste en is uiters onverskillig.

Ongeduldig ·

Wil EK ook weet!!! What’s good for the goose, is good for the gander!!!

Ace ·

Ace!! My belastinggeld betaal jou opgeblaasde salaris…wanneer kom sê jy my dankie. As ons nou almal moet loop en ook CR se wit vriende wat saam met hom juis vandag vergader, het jou staatskas moeilikheid. Dink bietjie verder as jou kantoor se vier mure.

Gert ·

Nou waar is ons geagte president Ramaphosa nou!! Hy weet seker nog nie eers van hierdie uitsprake nie!!
Magashule, ek daag jou uit, kom na my huis toe, jy sal baie bitter spyt wees!!

Jo B ·

Die dag sal kom wanneer Ramaposa bewus raak van die verkeerde mense wat hy homself mee omring. Plaas doen hulle, hulle werk en hef weer die land op soos in die tyd toe die sogenaamde buitelanders die land regeer het. Raak van die wit nasie ontslae en hulle vrek van die honger… hulle het niks by Zim geleer nie. Hulle sal sanksies kry wat by hulle ore uitloop. Los maar, daar is ‘n hoër hand wat die sake mooi sit en dophou ????

Chris du preez ·

Afriforum gaan kyk mooi wat Magashule sê. Nérens sê hy dat wit mense is buitelanders nie. Hy vra hoekom word net swart buitelanders aangeval en nie wit buitelanders nie. Hulle is ook mos buitelanders al is hulle vel witterig. Hy praat glad nie van wit Suid Afrikaners nie. Hy vra ook nie dat wit buitelanders aangeval word nie. Hy vra hoekom word hulle nie aangeval nie. Sy woord keuses is so gestel dat al is dit aanhitsing hy dit nie direk gesê het nie en dat geen hof sal kan sê dat dit aanhitsing was nie. So ek dink nie Afriforum het n saak nie

Manie van Worcester ·

Verbeel my Afriforum het gese hulle win regsadvies in, net dit

Hendrik ·

ja wat as jy niks kan self uitdink om te sê nie, bring maar die wit mense in die prentjie, dis tog wat jou mense wil hoor.

Wielspore ·

Slegte nuus vir die man, ek is in SA gebrore, so ook my ouers en so ook hulle ouers….
Ek is hier om te bly en ek hoef nie sulke aandagsoekende uitsprake te maak om my eie gewildheid te probeer red. Die meerderheid Suid Afrikaners deel nie jou sentiment.
Jou optrede laat my dink aan Time share bemarking gedurende vakansie tyd in KZN waar jy kastig ‘n vraelys invule en later ‘n oproep ontvang dat jy ‘n prys gewen en dit moet kom afhaal. Dan daag jy by ‘n plek op met ander teenwordig wat saam met jou wonder wat het jy gewen. Deur goeie bemarking (verkoop nonsens) stap daar 15 van die 20 mense uit, almal trotse eienaars van “nuttlose timeshare”. Die oorblywende 5 is ingeligte verbruikers en hulle stap ook uit met ‘n glimlag want hulle is nie so pas gevang deur goedkoop bemarking.

K P ·

Dit was de klerk en sy klomp liberalis wat die gemors op die land losgelaat het. Die land se probleem begin by die wittes hulle self.

T-man ·

Hierdie gedrag en uitlatings van Ace en die xenofobiese optredes deur sy volgelinge is deel van hulle plan om dit te draai teen ons.. dink daaroor, die polisie ontrek, die aanvallers kom weg daarmee so wat wys dit vir hulle? Wel dat hulle dit kan doen… en nou die verklaring van Ace wat sê hulle moet dit draai teenoor ons, mense hier kom nog groot moeilikheid! En o ja julle klomp un-informed bunch wat skree bring die doodstraf terug… ons is dies wat gehang sal word as dit wel gebeur…

AndrewL ·

Ek wonder watter Afrika mense het voordeel getrek uig sy Vrystaatse melkplaas? En die Pierneef.

Anoniem ·

Advokaat Gerrie Nel, dankie vir wat Jy en Jou span gaan doen ! Dié man is definitief nie verhewe bo die reg nie en dit wat Hy in Sy onkunde kwytgeraak het is nie bevorderlik vir NASIEBOU nie

Nel ·

Met sulke stene wil ek in ieder geval geheel en al gladnie NASIEBOU nie.

Anoniem ·

Wat is plaasmoorde anders as xenophobia? Dis teen ‘n spesifieke ras gemik.

Debbie ·

Ace. As iemand jou eendag van jou podium afklap moet jy nie verbaas nie, want jy is een van die wat haatspraak versprei en geweld aanhits! As ek dit reg het is JY self ‘n buitelander! Tensy jy Khoisan is!

Swart Piet ·

Ek wonder of hierdie aangeleentheid ooit as n saak ter rolle geplaas sal word in n hof, maar moet nou net nie dat n wit persoon so iets kwytraak nie. Dit wat met Sparrow, Momberg, Doodskis saak en Coligny saak gebeur het salk soos n Sondagskool piekniek wees.

Lollie ·

Hiervan sal niks kom nie want dis wittes wat aangeval word. Julius en kie sal met moord wegkom. Dan word die vlag storie so uit proporsie geruk!

JohanL ·

En weereens kom hy met die afgesaagde taktiek om die blanke aan te val en die aandag weg te vat van sy eie beweerde korrupsie- en diefstalsake wat nou hangend is – gerieflik. Hulle is soooooo voorspelbaar, afgesaag en nie-innoverend. En hy hits die massas aan om sy vuilwerk te doen, want hy self het nie die ruggraat nie.

Natan ·

Geestelike oorgawe en oorlogvoering is al uitweg. Bloedrivier se diep les. Maar ja, daar is min wat hiertoe bereid is want die self-opoffering is te hoog. Getalle maak egter nie saak nie. Die Suid Afrikaanse heksepootvlag waai nie oor my nie.

Carel Pienaar ·

Dink nou net as Roets of Afriforum so n uitlaating gemaak het met omgeruilde ras en groeperings rolle.

Gert J ·

Roets van Afriforum het sy naam bollie gemaak. Hy het ook Afriforum deur die modder gesleep. Hy moet maar die eerbare ding dien en sy bedanking instuur.

Stan ·

This is a clear indication of marginalization and hate speach against whites in South Africa. Please upload this with English subtitles on Youtube so that the world can see what the ANC plans are.

Anoniem ·

“If you press a spring too hard, it will snap back.”
Mnr Ace moet net weet dat sommige springs vinniger snap as ander.

Nel ·

Hier kom ‘n ding wat ek al lankal gevrees het… al wat nog oorbly om hulle inherente vernielsugtigheid en haatlus te bevredig is die blankes… Ons neem kennis magashule.

Willem Grobler ·

Vergeet nou maar van hierdie skelm – hy sou mos gedagvaar het oor daardie boek, nie?? Maar niks kom daarvan nie want hy weet hy sal in die hof op sy baadjie kry. Maar neem kennis, die verskuilde opdrag is gegee: Val die witmense aan!

Ek sou sê dit is ‘n gevegsaanduiding. Ons beter onsself organiseer en voorberei want dis net ‘n kwessie van tyd.

Jimmy ·

Hiedie man sal binnekort in een van twee rigtings beweeg: Tronk toe of Uniegebou toe.

Polla Roux ·

Komende van die sekretaris generaal, is dit nou ANC standpunt. Ons moet maar wakker slaap en gereed maak vir die dag as hulle dit wil probeer.

Honey ·

daar is dokumente van my voorgeslag opgespoor en dit dui aan dat even my oupa grootjie in SA gebore is. Waar de hel moet ons dan nou heen gaan as ons voor ouers hier gebore is. Dit maak mos van my ‘n Suid Afrikaner. Net soos iemand hier gese het…as hulle ons so haat laat ons wittes dan vreedsaam in een provinsie bly en die ander kan die res van die land kry en op neuk nes hulle lus kry. Dan sien ons wie floreer. Glo my die wit mense het geen probleem met enige kleur of ras nie – maar ons het ‘n helse probleem met moord en verkragting maak nie saak waar jy vandaan kom of waste kleur jy is nie. Al wat ons soek is vrede en harmonie

Koos de Meyer. ·

Hulle moet maar probeer. Ons is nie Zimbabwe nie. Daar wag ‘n groot verassing vir hulle. Waar was die land in el k geval sonder ons.

Petrus ·

Nee wat Koos, ons is ongeorganiseerd. Niemand sal weet wat om te doen nie.

Leon ·

As hulle ons dan nou so haat, hoekom betaal hulle nie ons almal se immigrasie kostes nie.

Johan ·

Kom val ons aan. Doen net n goeie poging as julle kan. Dit sal goed wees…. vir ons wittes en SA. Hulle dreig darrem nou al hopeloos te lank. Hulle ou mense het hulle nie mooi vertel van ons verlede nie.

Willie ·

Dis duidelik ook die ANC se beleid en wens want hoekom tree hulle nie ook teen die vent op nie. Wil my voir kom of Ace met moord sal weg kom, of liewer hy hetcal

Derick ·

Volgens my is daar net EEN, nie-geweldadige, manier om die land reg te ruk. All vorms van belasting moet weerhou word. Ek besef dis nie maklik nie, maar het nog nooit gesien dat daar ‘n internasionale poging aangewend word (Den Haag) om dit af te dwing nie.

Mel ·

Ek stem. As ek as uitlander gesien word en aangeval moet word dan is my belasting nie goed genoeg nie.

Sarel ·

As jou hond skade maak, is jy as eienaar verantwoordelik. As ‘n werknemer aanjag, is sy werkgewer verantwoordelik. As jou kind skade veroorsaak, is jy as ouer verantwoordelik. Selfs die uirvoerende hoof van ‘n massiewe onderneming is verantwoordelik vir sy hele organisasie se handelinge. Wat maak die regering dan anders? Los die uil in vrede en gaan voluit vir sy “hanteerders” (sukkel om ‘n beter woord te bedink)….

Jerry ·

Die mense wat so praat van hulle is reg vir konflik elke keer wat n swart of wit populis iets kwytraak sweep hulself net onnodig op. Versag julle harte en raak verstandig en besef dat vrede jou beskore sal wees indien jy daarna strewe. Indien jy na konflik strewe en die skote klap het jy nerens om heen te vlug nie. Die mense uit julle eie geledere wat julle opsweep is pepersproei veldslag kenners. Hulle en julle is nie gewapende veldslag kundiges nie en nog minder is julle konflik of oorlog gereed soos julle voorgeslagte wie daagliks gereed was en getoets was. Doen eerder alles in julle vermoe om opsweping en konflik te vermy vir julle en julle families se eie beswil! Besef ook dat Afriforum nie voorberei vir konflik soos oorlog nie, maar besig is om voor te berei vir geen noemenswaardige volhoubare passiewe weerstand vir die bou van n sakeryk en wat deur een idee vir wetgewing die mat onder hulle gaan uitpluk! Afriforum is dus nie die volk nie, die volk is besig om te emigreer!

Chris Erasmus ·

Totale belasting boikot deur blankes.Met Solidariteit en Afriforum wat leiding neem.Punt.As ons nie hier welkom is nie,is my belastinggeld ook nie.

Kerneels ·

Bring eerder die ekonomie tot stilstand. Hier moet dan niks gebeur nie.

Andries Burger ·

These statements are an invitation for genocide to be committed against white people. This thug must go to jail. Please Gertie Nel, make sure it happens,SOON!!

Ella ·

Malema het dieselfde gesê. Hy moet ons net “dit kapitaal” (“white capital”) wat ons eintlik is want dis belastinggeld wat die land aan die gang hou.
Die pot water word warmer……
2.2 miljoen betaal TV lisensies maar daar is 9.6 miljoen kykers. Gn wonder daar word meer geld gesoek want die boeke kan nie “klop” nie.
Ek is so dankbaar dat Solidariteit en Afriforum probeer om die skaal te laat swaai.

Japie ·

My voorsate het in 1688 hier geland. Dit was voor die Nguni groepe volgens geskiedenis hier aan gekom het. Hy is volgens geskiedenis nie n burger van die land as ek nie een is nie.

Jimmy ·

Jou voorsate moes in 1689 weer teruggegaan het na Europa. Nou sit jy in die gemors.

Ditsem ·

Jy is reg Ace, julle ken ons nie. Ons as wit volk kan baie opeet maar ons geduld raak op. Pasop vir wat jy vra, Jy en jou trawante gaan 2de kom.Moenie ons geduld as n swakheid sien nie.

Penellope Jones ·

As dit nie aanhitsing is nie, weet ek nie wat is nie. . . . .dit nogal van “sekretaris-generaal” van die anc. . . . . .
Wat ‘n voorbeeld. . . . . . . .

Kas ·

Dit is onverantwoordelik van hom om sulke uitlatings te maak en dit gaan lei tot meet aanvalle op blankes en nog meet rasse haat veroorsaak.CR is veronderstel on hom vas te cat.Waar is daai Pierneef skildery wonder ek.hy magtig daarmee aanvalle op blankes.

hercu ·

so waar is die MRK nou?? kla gou vir Ernst Roets aan, maar SpaceAce is mos bo die wet verhewe!!

Penellope Jones ·

Kommentaar soos hierdie word, kan en mag nie verwag word van ‘n sekretaris-generaal van ‘n party nie – dis uiters, uiters onverantwoordelik en ongevraagd.

Dis niks anders as aanhitsing nie.
Plaas daarvan dat hy as “sekretaris-generaal” iets aan die probleem en al die ander probleme probeer doen, gaan maak hy hierdie onverantwoordelike uitlating!

KrokodilBotha ·

Hopelik sal Breyten Breytenbach n gedig oor ou ace maak.

Pottie ·

Krokodil ons moet net die land laat stil staan vir n week dan hoor ons wat se slim ace dan

Izak botha ·

But this is hate speech and directly asking for war and declaring war this hole story is there doing

Stef ·

Julle mis almal die punt. Die gemeenskap het self besluit om teen ander gemeenskapslede op te staan. Over geset seinde Inter Afrika haat. Dit is hoe die toekoms gaan uitspeel. Ace en Juliaas móet die wit faktor speel om hulle leuens te verdoesel dat die blanke die probleem is maar die gemeenskap het anders gepraat. Hou op so negatief wees hulle sal hulle self verwoes.

Pottie ·

Stef ek is nie negatief nie broer maar teen daai tyd is daar nie veel van ons of ons land oor nie hulle mors met ons en dit is ons eie skuld want ons laat dit toe

Stiks ·

Hierdie perd en sy kripvretergevolg weet nie wat wag vir hulle nie!

Tinus Coetzee ·

Ramaphosa se stilswye oor plaasmoorde wys dat dit sy goedkeuring wegdra.
Ramaphosa se stilswye oor Magashule se uitlatings wys dat dit sy goedkeuring wegdra.
Ek wonder net of Afriforum die regte span is om die saak te probeer aanvaar, ek weet nie of hulle vertrou kan word na Ernst Roets se uitlating oor Blanke kapitalisme nie.

Eléne ·

Wat moet hierdie man nog doen om voor stok gekry te word deur ons President? Hoe meer hy vrye teuls het hoe erger sal dit gaan in ons land????

Marlene ·

Zenofobiese aanvalle vind daagliks teen blankes plaas. Dit vind net onder die verskoning en vaandel van kriminele aktiwiteite deur die regering wat blankes soos paddas kook plaas.

Elizabeth ·

Ek hoop en bid net vir respek. Respekteer mekaar hierdie unieke land van ons is deur wit/swart hande gebou. Daar is ryk en arm wereld wyd, sonder die ryk kan die arm nie leef nie almal kan nie dieselfde wees nie. God en net God alleen kan SA red. Bid Bid en meer Bid. Rhamaphosa het God aan sy kant en al die ander bv leier van EFF en ANC lede wat nou teen Rhamaphosa gedraai het sal mee gedeel word stadig maar seker, God Slaap Nie.

Sanet Redgard ·

Dit is soos die Bybel sê…meng jou met die varke dan vreet die semels jou op! ons moet nie dat een ou ons haat vir ons medemens aanvuur nie. Ek glo dit is die minderheid van swart mense wat soos hy voel. Hy wil net die aandag van homself en al sy misdade wegvat. Bid eerder dat hy n beter mens sal word?!

anton ·

Is jy seker jou stelling van die Bybel is reg Sanet?
Ek is bevrees maar die blankes onder so 40 jaar sal nie juis instaat wees om ons volk te help verdedig nie.
Hulle het nie juis militere agtergrond nie en is/het in die nuwe S.A groot geword.
Dan is daar nog die bollie’s/liberales wat ook nog teen ons eie mense is.
Glo ons is gesnoeker!!!
Dink dit is nag vir ons as hulle ons sou aanval.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.