Regstreeks: Debat oor plaasmoorde in parlement

‘n Debat word Dinsdagmiddag in die Nasionale Vergadering oor plaasmoorde gehou.

Volg die debat regstreeks hier:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

46 Kommentare

TTh ·

So ver het al die nie-blanke sprekers die plaasmoorde ge-regverdig deur middel van allerhande miskonsepsies oor die verlede. Nee wat berei maar voor vir die ergste, bid vir genade van bo en hou koers maar hier kom groot groot moeilikheid.

gatiep ·

Ek wil dit nie eens kyk nie, al wat nou gaan gebeur is dat ons nou weer die skuldiges gaan wees en ons verdien dit om so gemoor te word.Ek is so moeg daarvan om dit te hoor.

BOLANDER ·

En weet jy Gatiep, ek voel ook so want ek was nie eers deel van daardie tyd nie en so ook baie ander!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

vermeende ·

En terwyl daar debat gevoer word gaan iemand weer vannaand in n plaasaanval sterf.

Is hierdie geleerde voorsangers van ons regtig so goed geleer?
Wat moet die boer doen om gehoor te word liewe geleerde here?
Besef julle soos die regering dan nie dat geen misdaad die probleem is nie maar wel die midadigers!
Kan julle nie sien dat die enigste oplossing is om misdadigers uit die samelewing te verwyder nie.
Is die konsep te groot om te besef dat alle ander pogings bloot misdaad verskuiwing is vanaf meer beskermde gebiede, na minder beskerminde gebiede!

Net vir eenmaal, luister na die gehoor wat voor jou staan want sy getal krimp daagliks!

pj ·

Die beste hiervan is nou gaan al die moordenaars sien hulla gaan nis oorkom nie want die Parlement doen eers niks hieraan nie, ek stem saam nou die gort los, nou gaan hulle begin moor hulle mos nou die goedkeuring gekry…

marianna ·

Hierdie sitting is so sag man kan nie hoor wat die mense sê nie

Johann ·

Ek het die ding voorspel toe hulle konsuis die wapenwet verander het, nou bly net een ding oor ‘n tand vir ‘n tand, en verdediging is nie die oplossing nie kom aan die anderkant

Rynhardt ·

n Week gelede en vandag het ek vir maroela media gese om niks goed te verwag vir die veroordeling van plaasmoorde nie.Die Anc-regerung, DA en EFF ondersteun almal die Vryheidsmanifes teen jou wat se jy is geregtig op geen bestaabsreg in SA nie! Afrikaner/Boervolk keer terug na jou wortels en die Almagtige!Die Here maak die ontmoontlike, moontlik vir jou.Moord is nou wettig teen ons mense.Die nuwe wereldorde se dienaars in die parlement gaan nie vir wittes opstaan nie! Parlement beteken lankal niks meer vir wit man nie!

John ·

Die EFF en verskeie ander parlementslede sit en giggel toe vertel word watter verskriklike dade tydens aanvalle gepleeg word. Waarom die DA met hierdie siellose groep wil saamwerk om so ‘n bietjie mag te he in sekere stede sal net hulle weet. Die menseregte van die plaaswerkers word deur sekere swart lede voorgehou as die eintlike kwessie. Die verontregting van werkers is glo die redes vir aanvalle en die boere veroorsaak hiervolgens self die aanvalle. Die hele sitting word geswaai tot die ondersteuning van die aanvalle. Skokkend.

Sarie ·

Die DA se leier is nie eers daar nie. So min dink hy van die probleme van baie van sy kiesers. Die banke is ook baie leeg.

AL ·

Seker van Verwoerd. Ons word gestraf met die woord Apartheid tot geslagte hierna. Want dit het n lekker politieke speelbal geword wat die ANC en EFF leiers na hartelus rondskop!

AL ·

Wat van dat boere in klein groepies (bure) whatsapp groepe stig waar bv 3 boere verantwoordelikheid neem vir mekaar en uurliks rapporteer op die groep?
Indien daar fout is, kan n groter aantal boere help? Net n voorstel.

Johann ·

Hierdie mense wil paniek veroorsaak tussen die blanke bevolking, dit mag nooit gebeur nie, kry julle self uiters positief mense uiters positief

AL ·

Is baie baie waar. Die Here sal ons kalm maak as ons na Hom draai. Dit het ek al oor en oor beleef wanneer ek situasies vrees en in benoudheid is. Dan sit ek net my vertroue in Hom, dan werk dinge ten goede uit.

Werner ·

En ons sal seker nou hoor hoe wonderlik die FF minus was om n debate met die regering te kry net om ons te sus ek ook nie n da ondersteuner politiek gaan ons nie meer help bloed sweet en trane wel

Hendrik ·

Jammer maar hierdie debat beteken regtig niks vir ons nie. Niks gaan verander nie en almal moet hulle veiligheid self opknap/versterk. Daar kom natuurlik die volgende datum van konflik van moontlike grondbesetting op die 6 April. Ons sal moet maar vasstaan. Die grondbesetting sal nie net op plase voorkom nie maar ook in die dorpe en stede….

PJ ·

Hendrik daai is die kommer, want die EFF met Malema sien nou hoe hierdie ding gehanteer word, so hier kom n groot probleem die 6 April, die ding is goed onder hulle almal beplan…Ons kan maar net ons oe op die berge rig en waar sal ons hulp vandaan ons hup kom van die Vader wat Hemel en Aarde gemaak het. ABBA VADER KOM TOT ONS REDDING ASB>>>

Estelle ·

Ek sê nog dat daar nooit apartheid moes gewees het nie en die wat dit ingebring het is lankal al dood. Die nageslagte moet nou ly oor wat in die apartheidsjare gebeur het.

Piet ·

Ag Estelle apartheid het eintlik niks met iets uit te waai nie, hulle soek net iemand om te blameer vir hulle tekortkominge. Die lande waar die beste infrastruktuur, hospitale, skole, paaie, ens, is, is die wat laaste nog in “Westerse” beheer was. Kyk hoe lyk Etiopie en dit was nooit n kolonie nie. Hulle blameer seker die Weste, wat nie vir hulle genoeg kos stuur nie? Waarom dink jy stoom die hele Afrika SA binne. Dit is om ook n bietjie te kom skep van die nalatenskap van “apartheid”, voor alles op is.

Thuunda ·

Wat ‘n grap! Wat is nou eintlik gese? Niks! Net nog ‘n geleentheid om witmense sleg te se. Ek hoop mense begin agterkom, die wat bietjie stadig is, dat selfbeskikking die enigste weg vorentoe is. Al ons hulpbronne moet gaan met daardie doel voor oe.

M'Lady ·

Patetiese debat. Die FF+ kon gerus meer moeite gedoen het met die voorlegging.

Jannie ·

Ek kon nie kyk nie. Het hulle probeer voorgee dis volksmoord want dan sal die ander parlementslede vir hulle lag.

Ada ·

Ons het nie ‘n sterk genoeg leier nie. Nie in die land nie – en ook nie in die parlement nie. Hulle moes eerder vir Solidariteit en Afri-Forum gehad het. Hulle sou ‘n oordentlike voorlegging gedoen het. Die FF + het probeer met wat hulle het – maar dit is te flou. Die DA beteken absoluut niks. Dit is so duidelik soos daglig. Wat hulle nog daar maak weet ek nie. So wie bly oor? Niemand nie. Wie stel julle voor? Ek weet nie van iemand nie.

Maria Van Dieweeck ·

Sal meer reg kry deur gebed, maar as iemand soos oom Angus n gebedsdag roep dan het almal n eier te le oor godsdiens! God het ongeskoolde vissermanne en rowwe ander ouens laat preek en bid en sommer die Bybel laat neerpen ook!! Oom Angus is n goeie man, wat goed bedoel. Kan ons almal nie net vir eers, die simpel argumente, laar vaar en in ons motors klim en al prysende Bloem toe ry, en gaan hande vat en saam bid nie? ASSEBLIEF!

Kyk die reen het dan gekom! Dankie GROTE ALMAGTIGE ENIGSTE GOD!

Wonder... ·

Dis nie wat ek in die Bybel gelees het nie. God het nie vir Dwaid gese bid tot my en almal gaan net neerslae nie… Hy moes manskappe bymekaar maak en ook Gideon en vele ander leiers! God help net dié wat hulself wil help!

cor ·

Debad voer se voet, dit is n geval van ons se so en julle wittes bly stil want ons se dit is julle eie skuld.

Piet Pompies ·

My en jou se toekoms is in my en jou se hande, die besluite wat ons elke dag maak bepaal ons toekoms en voorbestaan.
Gaan raak stil maak jou ontvanklik, praat met die Here oor die sake wat ons almal raak, vergeet van die EFF, die ANC of enige ander politieke party.
Lig jou kop op kyk na die hemelruim, as God dit gemaak het het kan Hy vir ons die leiding gee tot ‘n beter toekoms.

Mari ·

Ek wens ons president kon soos Lekota van Cope wees. Ek glo ons land sou beter gewees.

Fanie Kemp ·

Ons politieke bestel en die Parlementere stelsel is ‘n gegewe. Ons kan of langs die kantlyn staan en skel of betrokke raak en deelneem aan die stryd op alle terreine.
Ons moet ons weerbaar maak maar ook op al die ander terreine die stryd voer.
Dankie Vryheids Front Plus dat julle op die politieke terrein vir ons die stryd voer. In besonder dankie Dr. Pieter Groenewald vir jou uitstekende in die bres tree vir ons vandag in die Parlement.
Dankie Solidariteit en Afriforum en al julle ander afdelings vir dit wat julle vir ons op ander terreine doen.
Ons het dinamiese, bekwame leiers op al hierdie terreine. Kom ons steun en help hulle en bid vir hulle.
Eendrag maak mag.

Annie ·

Die ANC en EFF het vandag vir die moordenaars die groen lig gegee om voort te gaan. Wat hulle nie besef nie is al die onwettiges gaan na die wittes van hulle ontslae raak .. daar is nie genoeg vir al hierdie mense nie want daar word geeet soos springkane …

Cornelius van wyk ·

Hulle lok ons uit tot geweld,as ons oorgaan tot geweld sal dit lelike gevolge he,dan sal hulle inklim en ons vroue en kinders uitmoor,ons moet koelkop bly en diep en goed beplan wat ons gaan en wil doen,en seker wees wat ons beplan moet werk,daar is nie n tweede kans nie,of ons die wereld gereg of wat ookal,

John ·

‘n Dinkskrum van kundiges en wyses… en…en moet bymekaar gebring word om ‘n tafel of by ‘n bosberaad, want daar word agter ons rug vernietigende en gees-uitputtende aanvalle beplan en geloots op ons Afrikaner… ‘n slinkse spel. Dit moet ontleed word en ‘n plan gepraktiseer word. Taktiese aksies, opleiding en lesings aan boere- en stedelike gemeenskappe sal die moraal heropbou. Hierdie byeenkomste moet konsentreer op die behoud van ons mense; die vul van ons lee geestelike oliekanne. Ons moes al lankal begin het. Die arrogansie en minagting van die lp’s oor wat met die Afrikaners en hul eiendom gebeur is ‘n wekroep. Waar in die wereld verduur mense sulke wreedhede en vernietiging en doen niks.

Esther ·

Niemand is blinder as die siener wat nie wil sien nie, so ook die hoorder wat nie wil hoor nie. Het hulle wiskunde opskool gehad, doen jou berekeninge of dalk moet Z dit vir jou doen. Die brutaliteit op weerlose ou mense en kinders is nie moeilik om vir ‘n gesonde verstand te begryp nie. Weining, geringe straf word uitgedien omdat hierdie gekoördineerde aksies in samewerking met die siendeblindes is! Uitsprakke word daagliks gemaak teen blankes en geen aksies word geneem nie, hierdie mense ry nie aan die pen nie. Dit laat ‘n bitter smaak in my mond, en wurg my dat daar steeds mense is om te dink niks word aan hulle gedoen. Die EFF wat propageer jy hier! Your evidence is not even weekly or daily as it is with Pieter’s evidence. A few? …think you need to go back to school …

gerda ·

Lekota het die sterkste uitgestaan. Ek haal my hoed vir hom af. Stem vir Lekota – hy beteken iets – die ander beteken niks. Die DA is ‘n nul op ‘n kontrak.

Grotman ·

SA het geen blanke leiers! Die wat voor gee om leiers te wees het nie dit in hulle nie. Steve het potencial maar ek is nie meer so seker nie. De La Rey gaan nie kom nie, so op die einde van die dag is ons steeds waar ons is. Maak maar gereed, hier kom groot moeilikheid!!

giep ·

Hier kom ‘n rasse-burger oorlog. Dit is al wat ek kan se. Berei voor.Ons kan nie net handjies gevou sit nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.