
Die nuwe koronavirus Covid-19. (Grafika: CDC/Alissa Eckert, MS; Dan Higgins, MAM via Wikimedia Commons)
Daar heers tans wêreldwyd groot onsekerheid oor die nuwe koronavirus (Covid-19).
Maroela Media gesels met ʼn paneel kenners om lesers se vrae te beantwoord.
Volg die regstreekse uitsending hier of kyk dit op Maroela Media se Facebook-blad.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
4 Kommentare
Een ding wat ek sal nooit verstaan – regering gebruik woord “ONS IS GEREED”. Dit is nie reg nie! Hulle is buite beheer dat mense met virus stap deur die lughawens en tel eers later op. Hulle moes eerder in kwarantyn geplaas word vir paar dae/week dan sal hulle huis toe stuur.
EK WIL GRAAG WEET AS JY DIE VIRUS OPGEDOEN HET EN HERSTEL EN GESOND IS WAT IS DIE KANSE DAT JY HOM WEER KAN OPDOEN OF GAAN DIE SIRKUS IN N SIRKULASIE ONTAARD