Regstreekse uitsending: Moets en moenies van die korona-regulasies

koronavirus_regulasies_Regstreeks.jpgSuid-Afrikaners is nog steeds onseker oor die regulasies wat ingestel is tydens algehele afsondering om die verspreiding van Covid-19 te bekamp.

Maroela Media gesels met ʼn kenner om van dié vrae te beantwoord. Elaine Krige, Maroela Media se nuusredakteur, gesels Donderdag met Connie Mulder, hoof van die Solidariteit Navorsingsinstituut.

Volg die regstreekse uitsending Donderdag, 9 April 2020, om 16:00 hier of kyk dit op Maroela Media se Facebook-blad.

Covid-19: Kenner sê oor regulasies tydens algehele afsondering

Maroela Media se nuusredakteur, Elaine Krige, gesels regstreeks met Connie Mulder, hoof van Solidariteit se navorsingsinstituut, oor regulasies wat geld in die tydperk van algehele afsondering in Suid-Afrika. Ons beantwoord ook etlike vrae wat lesers hieroor het.

Posted by Maroela Media on Thursday, April 9, 2020


Kyk die volledige video hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Brandwag ·

Dit is nie wat ek wil hoor nie.
Ek wil weet wat gaan oor n week gebeur?
Dan kan ek n besluit neem of ek n plan vir werk moet maak of ek onttrek al my geld uit die bank sit dit onder my kussing en oorleef vir n tydperk.
Ek verdien n selaris op kommisie en baie ander mense ook,dus hierdie drie weke sit ek sonder inkomste, as die “lockdown” langer gaan duur, eers selaris oor drie tot vier maande.Daar is mense wat reeds nie selaris gaan kry die maand.
Regulasies gaan ons niks help nie,gee eerder n projeksie wat gaan gebeur en nie drie senarios goed sleg en slegter nie,eerder die slegste deurgee want in hierdie land sal die ander nie realiseer nie.
Ek wil dus n antwoord he van n ingeligte persoon,ek vermoed reeds wat die antwoord gaan wees dit gaan my besluite net makliker maak en ander mense s,n ook.

Dogmanet ·

André, Ek glo nie daar is enigsins iemand wat n projeksie kan waag nie, want dinge kan van minuut tot minuut verander. Jy is nie alleen in die situasie nie, en dit help ook nie om opgewerk te raak nie. Soos ek sê, niemand kan in die toekoms in sien nie…

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.