Die Reserwebank het Donderdag repokoers met 0,25 persentasiepunt tot 6% verhoog te midde van voortslepende ekonomiese onsekerheid.
Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, het gesê ʼn swak groeivooruitsig en voedselinflasie is een van die grootste risiko’s in inflasie.
Peter Worthington, hoof ekonoom by Barclays Africa Group het die verhoging verwag en voorsien nog ʼn verhoging teen die einde van die jaar.
Die wet van Transvaal geld nog steeds.
Zuma moet ook nou daai geld van Nkandla se gemors met hierdie rente terug betaal. Hoe langer hy sloer hoe meer moet hy betaal. Weet hy dit?
Hy gaan nie.
Wat jy waar kry Winston. Hys untouchable!!! Weet jy dit?