Reuse Lotto-boerpot nog nie opgeëis nie

lotto 2Die wenner van ʼn Powerball-boerpot het nog nie die prysgeld van R33 miljoen opgeëis nie.

Dudu Ndendwa, woordvoerder van die lotery-operateur Gidani, sê die Powerball-kaartjie met die ses wennommers is op 5 April 2013 in KwaZulu-Natal gekoop. “Spelers het 365 dae vanaf die datum waarop die trekking gedoen is om hul prysgeld op te eis.”

Die ses wennommers was 4, 9, 17, 22, 23, and 6.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

3 Kommentare

jongste oudste gewildste
Peter Says

Verlore kaartjie…ai tog.