Reuse Lotto-boerpot nog nie opgeëis nie

lotto 2Die wenner van ʼn Powerball-boerpot het nog nie die prysgeld van R33 miljoen opgeëis nie.

Dudu Ndendwa, woordvoerder van die lotery-operateur Gidani, sê die Powerball-kaartjie met die ses wennommers is op 5 April 2013 in KwaZulu-Natal gekoop. “Spelers het 365 dae vanaf die datum waarop die trekking gedoen is om hul prysgeld op te eis.”

Die ses wennommers was 4, 9, 17, 22, 23, and 6.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Slim Daan ·

Nogal nie Peter. Ek sit hier met die ding. Sal maar kyk of ek die een of ander tyd plan kan maak. Soveel moeite om te bad en skeer.

Anne ·

Ai tog Slim Daan ons hoop maar jy kan vandag tydjie inruim, dis darem soveel moeite?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.