Rower steek PTA-bejaarde met vurk in die gesig

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Bejaarde man (82) is Vrydagoggend in Kilnerpark in Pretoria tydens ʼn huisroof aangeval.

Sy arm is glo gebreek en hy is glo ook met ʼn vurk in die gesig gesteek. “Die polisie is op soek na die verdagte,” het kapt. Brits, woordvoerder van die polisie, Saterdag aan Maroela Media gesê. Sy sê die man word vermoedelik nog steeds in die hospitaal behandel.

Hy was alleen by die huis toe hy oorval is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

alet ·

Die gemors van n goed kan oumense aanval hoekom probeer hulle nie jongmense want hulle weet hulle sal in die stof byt.Altyd in n groep kom man alleen sodat die mense julle kan wys waar toe ons ook instaat is vuilgoed en barbaare

SNEL ·

Arme Oom, dis vreeslik, hoop net sy gestel kan die skok en alles hanteer. Sterkte Oom!!!! Swakkelinge wat n bejaarde so onnodig aanval en seermaak.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.