SA ambassadeur in die sop oor ‘verdelende’ twiets

Zindzi Mandela (Foto: Twitter)

Die burgerregte-organisasie AfriForum het Saterdag ʼn versoek aan Naledi Pandor, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, gerig om Zindzi Mandela, Suid-Afrika se ambassadeur in Denemarke en dogter van oudpres. Nelson Mandela, terug te roep na Suid-Afrika en af te dank.

Dít volg nadat Mandela Vrydag verskeie “verdelende, rassistiese” twiets op die sosialemediaplatform Twitter met die hutsmerk #OurLand gestuur het, het Alana Bailey, uitvoerende hoof van internasionale skakeling by AfriForum, in ʼn verklaring gesê.

“Met haar Twitter-boodskappe het Mandela bewys gelewer van ’n haatdraende houding jeens wit inwoners van die land en het sy in die openbaar bygedra tot die verdeeldheid van plaaslike gemeenskappe. Haar valse bewerings en vernederende beskrywings soos ‘cowards’ en ‘land thieves’ dra by tot die bou aan ’n gevaarlike diskoers van sondebokskepping,” lui die verklaring.

Mandela het op Twitter onder meer na wit mense verwys as lafaards en stelende verkragter-afstammelinge van Jan van Riebeeck. “Miss all these trembling white cowards, shem. Botha, Potgieter, Thieving Rapist descendants of Van Riebeck,” lui die twiet.

Nadat Mandela kritiek op Twitter oor haar uitlatings ontvang het, het sy teruggekap en getwiet dat sy nie aanspreeklik teenoor enige wit man of vrou vir haar persoonlike siening is nie. “I am not accountable to any white man or woman for my personal views. No missus or baas here. Get over yourselves #OurLand,” lui die twiet.

Bailey het Mandela se verweer as “’n algehele gebrek aan insig in haar verantwoordelikheid in haar pos” beskryf. “Dit strook ook glad nie met die land se Grondwet wat onomwonde verklaar dat die land aan almal behoort nie. Die vraag is dus wie se belange sy verteenwoordig en hoeveel werk nodig sal wees om die verhoudings- en reputasieskade wat sy nou deur haar optrede veroorsaak, te bestuur.”

Volgens Bailey het Suid-Afrika se internasionale reputasie die afgelope jare groot skade gely weens die optrede van diplomate in die buiteland.

“Met die aanstelling van dr. Pandor het die hoop internasionaal herleef dat die departement van internasionale betrekkinge en samewerking hierdie reputasieskade sal probeer omkeer. Die wyse waarop die minister ambassadeur Mandela hanteer, sal aandui of dié hoop geregverdig is,” sê Bailey.

Mandela het nog nie weer op die twiets gereageer of kommentaar gelewer nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

118 Kommentare

Johan ·

Sy is ‘n verleentheid vir Suid-Afrika en is beslis nie geskik vir haar pos nie. Maar sy sal seker maar beskerm word soos al die ander wat skerp bevraagteken word.

Jaap ·

En hou nou aan en dring aan dat sy afgedank word.
Strike,tointoi en brand goed tot sy afgedank word.
Erens moet die strooi stop en hulle moet ophou wegkom met die ding dat hulle net kan se wat hulle wil.

Strand looper ·

Behandel haar die selfde as die ou wat op die Griekse eilande blybaar iets verskriklik kwyt geraak het….maar nou ja sy swart en hy wit…niks sal daarvan kom nie….of nie?

Thelsa ·

Behoefe ons as dit een van die onse mense was wat dit geskryf het dan was al wat rasse en Getegtigheidskommissies op hom/haar.

Jan ·

Is sit nie maar wat julle al sie jare wou gehad het nie…het julle regtig gedink swart regering gaan julle nie pakgee nie…

Johann cb ·

Haar persoonlike en professionele lewe is één! Sy verteenwoordig Suid-Afrika!

Bernard Hellberg ·

Haar ma se kind. Bitsig en onopgevoed. Ek onthou hoe Mbeki by geleentheid vir Winnie soos ‘n lastige brommer letterlik van hom moes wegklap

Wayne ·

Die behoort die finale toets vir die onafhanklikheid en geloofwaardig van die Menseregtekommissie en die Gelykheidshowe.

Tertius ·

Ja vat haar hof toe soos hulle met Vicky Momberg gedoen het asook met Adam Catzavelos besig is om te maak. As ons dan sensitief moet wees vir hulle dan moet ons maar net dieselfde van hulle verwag. As hulle rassities is dan moet ons dit ook aan groot klok hang soos hulle met blankes doen

HM ·

Ai sy moet maar terugkom en verduidelik. Ek is al so moeg vir daardie aantuigings.

Vanuit die graf ·

Arme Nelson Mandela sou diep teleurgesteld gewees het in haar.
“No one is born hating another person because of the colour of his skin, or his background, or his religion. People must learn to hate, and if they can learn to hate, they can be taught to love, for love comes more naturally to the human heart than its opposite.”

Gaitsigubib ·

Vanuit die graf, glo jy werklik dat haar pa so teleurgesteld sou wees? Was hy teleurgesteld toe Peter Mokaba kill the boer begin sing het of het hy stadions en strate, die land oor na hom vernoem? Hoe teleurgesteld was hy toe hy uitvind dat die ANC se landmyne het by Messina n twee jarige kind se lewe geeis en basies n generasie van die van Eck gesin uitgewis? Het hy ooit geweld afgesweer?

Gaitsigubib ·

Vanuit die graf die prentjie wat jy het van jou ikoon is skeefgetrek. Die Linkse media het iets van hom geskilder wat hy nooit was nie. Sy nalatenskap aan ons is geweld, korrupsie en verdeeldheid soos hierdie land nog nooit gesien het nie. Sy gesegdes en wyshede wat mense so graag aanhaal is mynsinsiens nie sy eie handewerk nie. Sy dogter se houding verbaas my hoegenaamd nie – sy is so geleer.

GR ·

Sy gaan natuurlik nou bevorder word na een of ander ministers pos.

Anoniem ·

Maak nie saak wie se familie Jy is nie : As Jy dit nie het nie dan het Jy dit net eenvoudig nie !

Shame on You – Tannie Mandela

hendrik ·

Hulle bekom helde-status onder mekaar as hulle so iets uiter. As ek dit sou waag om te se stop hulle my summier in die tronk. Ek vermoed sy volg maar net haar pa se “legacy”

Jan ·

Ja nee nou kerm julle maar al die jare wou julle nie saamstaan nie…

Piet Pompies ·

Nee wat sy gaanni8ks oorkom nie – haar verskoning gaan wees sy is gehack (dis mos deesdae die nuwe verskoning)

humor ·

Vir haar maak dit nie veel saak wat die gevolge gaan wees nie. Die res van haar lewe sal sy in elk geval ruim kan lewe en nog verder die haat wat sy koester ongehinderd kan uit blaker.

Coenraad Pretorius ·

Waarom Potgieter?
Sy is baie duidelik nie heeltemal met die GESKIEDENIS nie.
Dit was Andries Pretorius en sy Manne en vroue wat die Zulu’s by Bloedrivier lelik seer gemaak het.
Onthou, Bloedrivier was direk agv die verraad en moord op Piet Retief en n handjie vol voortrekkers deur Dingaan…
Sy is n absolute “disgrace” vir Suid Afrika en die Mandela nalatenskap!
Sy het daardie pos gekry NET omdat haar van toevallig Mandela is!
Ontslaan haar en le klagtes teen haar vir haatspraak en opswepery!

Waarheid ·

Wonder nou net wat soek sy dan in Europa?
Dis dan waar ons voorsate vandaan kom.
Sy beledig dus die ouens in Europa ook….
Wonder of hulle dit agter gekom het.

Neels ·

Is mos net die blanke wat virantwoodelik gehou mag word vir uitsprake van hulle persoonlike opinie. Die res is beskermde soesie wat kan se en doen wat hulle wil

Duppie ·

Ek sou net graag wou sien dat die Deense regering haar uit die land uitsit en terugstuur na haar land toe. Is die Dene nie dan ook wit mense nie?

Jan ·

Nee hulle is anti wit en ten bolle gekondisioneer om te glo hulle skuld die swartes its.hulle sal definitief nie ons jant vat nie…

Hettie ·

Sy gaan nou seker uitkom met “iemand het my twitter gekaap !”

Hartseer ·

So jammer dat ons die land opgebou het en so bitter spyt dat julle alles weer vernietig het!

wonder net ·

Ek het ook gewonder wat die Deense mense daarvan sê! Is hulle dan nie nog witter as ons nie?

Jan ·

Lyk my jys vas aan die slaap die dene is al vir jare lank anti wit en gebrainwash om die ander blanke volke te haat…

fred ·

sten saam met jou…wat soek die rasistiese swart vrou in die blanke Denemarken?
Sy geniet die lekker veilige lewe in West-Europa maar haat die blankes….stuur haar na n afrika land waar sy thuis hoor….

Heidi ·

Ek twyfel of sy besef hoe irrelevant sy werklik is. Maak nie eers n dot op die horison nie.

Spike ·

Ek wil net vir haar sê dat ons nie bang is vir haar uitsprake nie. Ek daag haar. Mense wat so reageer lei aan ñ swak selfbeeld en moet ander slegsê om beter te voel. Geval van jaloesie. Sy maak my naar.

Andreas ·

Ons is wat ons is omdat ons is wat ons is …

Cyril het Mama van Africa se dogter dan aangetel omdat sy nie ‘n kader is of Mama van Africa en Nelson se dogter nie, geen niks terug te betaal nie, niks verskuldig nie, sy het hom nie in die sakkie nie … net omdat die wêreld van die Nelsons weet en dit vir ons berge goud mag beteken.

so is ons intergiteit oor die savanna van die land versprei, gewaai en meestal in koeksistergrasse gedraai

hendrik ·

……. en daar trek sy die hele mandela naam deur die modder.

Johan Maritz ·

Jan van Riebeeck word beskuldig van grond diefsatal maar die een wat hom soos n beginner laat lyk word nooit iets van gese nie en hy laat oom Jan soos n beginner lyk en dit is natuurlik Shaka Zulu. Hy het mense van hulle gronde verdryf sonder enige vergoeding hy het hom nog self betaal met hulle eiendom vir dienste gelewer.

Pampoen ·

As niks iets probeer word het kom die ware karate uit wat niks is

pieter ·

So as ek n uitlating maak wat moontlik rassisties is benadeel dit niemand nie,want dit is my pwrsoonlike siening. dom

Jan ·

Jer jy nou nog nie agtergekom die dene is anti wit nie…hulle is so gebreinspoel..

Ander Koos ·

Hierdie tipe optrede is realiteit en aan die orde van die dag. Hoe gouer witmense dit erken en dienooreenkomstig handel, hoe beter Bailey van Afriforum se netjiese en polities korrekte verklaring!l/ beswaar sal geen indruk maak nie en die ambassadeur sal skotvry wegsrap

Nog 'n Koos ·

Ek stem vokome saam met jou. Maar wat is “diensooreenkomstig handel”? Ek kry elke dag al hoe meer te doen met mense wat se, wat sy se. (Jammer oor die kappies wat nie daar is nie). Hoe jonger die mense, hoe meer “aggressief” is hulle oor die stellings, DIT, terwyl hulle alles kry en alle geleenthede het om die beste van die beste te kry – vir mahalla. Maar nee, hulle hamer oor wat ek en jy het (wat eintlik boggerol is nie – dit lyk net goed want dit word opgepas en versorg) terwyl hulle meer het, maar net nog meer wil he – verniet. NIKS kom verniet nie. Daardie Mandela oorsee is nie haar pos werd nie. Waarom sal sy daar sit en kla oor wat hier aangaan? Nee wat, laat sy maar hier kom kla met die brood onder haar arm. Blyk my sy is ongemaklik daar?

Geesie ·

Dankie vir die goeie raad van die wittes wat n brug moet bou en oor onsself kom. Hoekom volg jy dit nie sommer ook nie? #somoegvirdieselfdesnert

PJC ·

Ek het nie ń probleem met wat sy van my as witmens in die openbare domein kwytraak nie solank ek dan toegelaat word om sonder straf ook in die openbaar te sê wat ek van haar dink.

Osie ·

Shame, die is haar claim to fame volgens Google: Goeie bewys dat sy niks sou kon regkry sonder haar bereoemde pa.

Mandela-Hlongwane is said to have agreed to arrange a boxing match between Floyd Mayweather and Manny Pacquiao to coincide with her father’s birthday in 2011. The match did not take place and the boxing promoter Duane Moody sued successfully for a US court to order that she pay $4.7m, plus costs, in damages to Moody. In 2014 she was reported to be South Africa’s ambassador to Denmark. She first arrived in Denmark in June 2015.

Andreas ·

Dit is hierdie kwaliteite van haar wat haar die pos laat kry het.

Ena Hogan ·

En my belasting betaal haar salaris! I think not. Tyd om standpunt in te neem! Money talks…weerhou ons belastings bydrae…

Renier Engelbrecht ·

Moenie asem ophou dat sy gefire sal word nie. Ergste dat dat sy terugkom en herontplooi word met net n groter salaris.

Gert van Wierdapark ·

Sy lyk nogal na Winnie! Wyle Nelson Mandela sal seker in sy graf omdraai as hy hierdie haardraende opmerking hoor! Dis darem jammer dat sy toegelaat is om op die rug van die Mandela naam as Ambaas-sadeur aangestel te gewees het. Haar minderwaardigheidskompleks maak seker maar die koppie oorsee, deurmekaar. Roep haar terug en ontplooi haar as hier Kommi-tee voor sitter by die Kaapse Groot Tent. So mond moet nie “jam”, kry nie, maar streepsuiker! Hoe lyk dit pres CR?

humor ·

Spike jy het hom nou reg gese. Hendrik nie deur die modder nie maar deur iets anders. Hierdie haatdraendheid verteer haar en vele ander dat daar niks van hulself oorbly nie behalwe dit wat hulle nou wel is. Hoekom sal ons dit dan tog so ter harte neem.

O aarde ·

Die arme mensie ly aan ‘n ontsettende groot minderwaardigheidskompleks. Siestog. As jy nog nooit iets in jou lewe reg gekry het op jou eie nie, en altyd op jou pa se rug ry, sal die minderwaardigheidskompleks al hoe groter word. Weereens, siestog.

Etta van der Merwe ·

Terwyl Miesies Mandela “wine & dine” gaan haar eie mense gebuk onder hongersnood, armoede, verkragtings en moord. Haar liefde vir Julius Malema en haar haat teenoor wit mense gaan haar van binne af na buite verteer. Ek is eintlik jammer vir haar want sy is nog vis nog vlees.

Judy ·

Ag mense ignoreer hulle net. Hulle ly almal aan n minderwaardigheids kompleks, kan nie oor hulself en hul eie mislukkings kom nie en se dan sommer net goed om ook bietjie in die nuus te kom en raakgesien te word. Kry hulle jammer want dis n geval van niets wat iets wil word. Dis altyd makliker om ander te beskuldig vir jou eie mislukkings en gebreke as om braaf te wees en verantwoordelikheid te aanvaar.

Martin ·

Gegee wie en wat haar ouers was, kan n mens seker ook nie beter verwag nie.

Ben ·

1) Wanneer gaan ons Afrikane besef dat as jy op privaat grond gebore is dan het jy geen reg tot daardie grond nie. Jy kan slegs iets besit wat jy saam met jou kan neem.
2) Apartheid was nie “Aparthate” nie. Dit was ook bloot ‘n regering met sy eie agenda en foute en het nie al die wit mense verteenwoordig nie.
3) Die feit dat hulle teen die Witmense gekant is dui waar die rassisme is. Wie is die witmense? Dit sluit in Amerikaners, Engelse, Hollanders, Franse, Duitsers, Portugese, Spanjaarde, Swede, Noorweë, Rusland ens…..- gaan bestudeer die Geskiedenis.
4) Hulle harte is gevul met Leuens en Haat met onbevoegde, onverantwoordelike leiers wat nie nie hulle mense reghelp nie.
5) Suid Afrika in die Apartheid’s jare was 1000% beter as nou – Nou is al die Staatsbeheerde ondernemings bankrot, “Junk” Status, geen werk vir jong mense nie (AA, BEE,Sanksies), en een van die dae hongersnood want die Afrikane maak al die boere dood. Ons beskerm nie ons grense so hier kom EBOLA. Ja…. Is dit die Witmense se skuld??
Mens sou darem verwag dat ‘n Ambassadeur sy land se geskiedenis ken, nou gaan sy en beledig die mense van die land waar sy ‘n gas is. Weet nie eers wat die woord “wit” beteken nie. ‘n Verleentheid vir die land.

Jan ·

Jys verkeerd die westerse lande sal hulle voer soos altyd hulle sal nie honger ly nie.en kyk op youtube ebola is n klug tik in ebola hoax…

Kriek ·

In die sop? Watse sop? Daar was nog nie n reaksie van ons regering wat ek kon sien nie. Ons gesanik is nie “sop” nie.

Sinies ·

Stuur die boodskap die wêreld deur sodat die buitewêreld se oë oop gaan. Kla haar aan in die land waar sy ambassadeur is.

Deur haar stil te maak help nie.

Maak media geraas.

Martin ·

Kriek, weens haar status as ambassadeur kan sy nie in Denemark aangekla word nie, maar wel in Suid-Afrika. Maar ons weet alte goed dit sal nooit gebeur nie.

Stormjaars ·

As sy so erg daaroor voel dat wit mense nie in die land moet wees nie, moet sy ons wat nie hier wil wees nie help om uit die land pad te gee. Ek sal met die grootste liefde uit die land wil wegkom.

Al ·

Sy is ñ openbare skande. Wat van ñ siviele naamskendingaksie teen haar?
Sy skend ons wittes se name en sleep deur modder.
Wat is Denemarke se kommentaar oor haar vieslike gedrag?

Penellope Jones ·

Mens wonder hoeveel skade sy berokken het.
Is dit hoe ‘n ambassadeur optree?

CJ ·

Daar gaan dadels van kom. Mandela het dit in die buiteland gesê (getwiet) en daar gaan eenvoudig net gesê word dat SA regering nie jurisdiksie daaroor het nie. Verbeel ek my of is daardie man wat op die eiland (of waar ookal) nie tans in ‘n hofgeveg betrokke waar hulle probeer bewys dat hy dit in die buiteland gesê het nie? Help my asb reg as ek die eiland nou heeltemal mis…

Sonbril ·

Duidelik het jy net die regte van nodig vir n hoe pos in die buite land. Die res soos bevoegtheid is n by saak.

aj ·

Demonisering van minderheidsgroepe lei dikwels tot volksmoorde soos in Ruanda.

Dit is een van die aanduidings wat GENOCIDE WATCH moniteer.

Jan ·

Jys verkeerd die westerse lande sal hulle voer soos altyd hulle sal nie honger ly nie.en kyk op youtube ebola is n klug tik in ebola hoax…

Barry ·

Haar pa was n krimineel wie in die gevangenis was vir sabotasie.Sy is maar een van die selfde soort en soos hulle se die appel val nie ver van die boom nie
Die meeste swartes voel minderwaardig teenoor die witmense daar die witmense soveel bereik het en hulle maar op die rug van die witmense en die kleurlinge ens ry agv hulle onkunde om iets self te kan doen.
Sy sal nou seker bevorder word na n meer senior pos.
Ek het verskeie Noorse vriende en ek sal nie hulle kommentaar oor haar en die afrikaan hier publiseer nie dit sal verwyder word

Se maar net ·

… en so betaal my belasying bydrae haar lywige leefwyse , die witman stink maar sy geld, ai ek smul aan die.
Gooi geld, verder hou jy jou bek witman.
Ek wil asb weier dat my geld nz haar salaris gaan.

John ·

…. nee, moet haar nie afdank nie. Hou haar daar. Indien sy dink die Europeèrs en veral die Dene weet nog nie hoe Afrika se kop werk nie, maak sy ‘n alamintige foutjie. Sedert Mandela se handjie-waai 25 jaar gelede het die EU meer ervaring opgedoen oor Afrika se mentaliteit. In Belgiè is reeds meer anderskleuriges as wit Belge wat reeds die bestuur oorgeneem het en die sweep swaai… klap is natuurlik moeiliker… Laat haar nog belaglikhede kwytraak soos dat Europa aanvanklik aan haar voorvaders behoort het.
Dit sal volg.

fred ·

John…in België en veral in Vlaanderen word die mense moeg van al die immigrante…kyk na die laatste verkiesings uitslaë waar die regse partye goed gevaar het (Vlaams Belang)….genoeg is genoeg en die meeste sal nooit werk nie en ook nie integreer nie…die kultuur verskil is te groot en hulle sal eerder die vlamingen dwing om hulle kultuur oor te neem…

Marius ·

Julle mors julle tyd hier in SA laat Denemark haar uit die land sit.

jennefer ·

Sy voel seker maar af, daar waar sy in die blanke lande bly. Dis moeilik om die kultuur, geboue ens waar te neem en te besef voor Jan v Riebeeck geland het, was daar niks in RSA.

Kallimaari ·

Die vroutjie kan enige snert kwytraak oor swart versus wit wat sy wil. Einde van die dag bly ek blank, en sy nie. Sy is net jaloers. Sy sal ontbloot word vir die hanswors wat sy is.

HPV ·

Al die mooi praatjies van 94 was net bluf, ons is steeds by Piet Retief en Dingaan. NIKS het verander nie!

Ilze ·

Verantwoordelikheid is skaars. Altyd ander se skuld. Dink sy moet gaan vir Geskiedenis klasse. Sommer begin by Mfecane waar hulle mekaar uitgemoor het, mekaar se grond en beeste gevat het, vroue verkrag het… tot by vandag se plaasmoorde waar wit vroue verkrag word en die ongelooflike ‘torture’ van wittes. Wonder wie is die grootste “haters” van ander rasgroepe in hierdie land? Mens sal dink in die 21ste eeu kan mens bietjie jouself handhaaf en ophou met jou minderwaardigheidskompleks en verantwoordelikheid begin neem as n landsburger wat n opbouende bydra lewer. 1652 is lank terug!

ChrisE ·

Ai tog. Daar gaan ons alweer. Die dame is in die eerse plek nie daar agv kundigheid en of vaardigheid nie. Ek klits myself nie meer op oor sulke banale uitsprake van diesulkes nie. Die vraag ontstaan egter gaan daar teen haar opgetree word? Nee daar gaan nie. Sy is agv haar pa se nalatenskap in die pos aangestel. Ons moet ons nie blindstaar teen die Europeers se argeloosheid nie. Die plaaslike bevolkings van die Europese lande is nie blind vir die mense se optredes en uitsprake nie. Die anderskleurige lede van die dipmatieke afvaardigings word op sosiale en openbare optredes baie subtiel geisoleer. Die anderskleurige diplomate word slegs genooi om die diversiteit te verteenwoordig, maar hulle altyd saam. Die ander lande se diplomate sal per geleentheid maar geselsie aanknoop en oor koeitjies en kalfies gesels maar later ignoreer word. Jy kry ook as Afrikaan nie sommer verblyf in sekere Europese lande nie. Ek weet van ‘n geval waar ‘n afgevaardigde amper ses maande in die ambassade se kelder geplak het voordat sy verblyf gekry het. So dit is nie te lekker vir hulle daar nie. Hulle bly ongelukkig nog kwaad en die minderwaardigheidskompleks soos kanker wat vreet. Jammer.

Kallimaari ·

Hulle moes maar vir daardie “diplomaat” in die kelder ‘n voorskoot en verestowwer in die hand prop.

Andre Smit ·

ONAANVAARBAAR! As jy n diplomaat wil wees vir SA, behoort jy ALMAL te verteenwoordig, ongeag jou persoonlike opinie. Eintlik is dit vanselfsprekend maar nou ja…

johan ·

toe ek dit lees het ek sterk onder die indruk gekom dat sy dronk is. die ware self het uitgekom.

Al ·

Shame Zindzi Mandela is way out of her league. Maybe she must be appointed as SA ambassador in Zimbabwe?

Henry ·

Sy moet maar ook voor die MRK verskyn. Sal like om hulle verskoning te hoor oor hoekom hulle haar nie kan aankla nie. Of gaan hulle ook maar ‘n blinde oog draai. Kom MRK wys ons hoe rassisties julle werklik is. Dan hoef ons ook nie meer julle uitsprake te aanvaar nie want dan moet julle self voor julle eie MRK verskyn. En ons kry ‘n internasionale hof om julle ongeldig en rasisities te verklaar. MRK julle gaan julle self nog hang die tou word nou lekker lank vir julle.

Errol ·

Die Dene sal haar “Love”. Hulle gaan binnekort soos die Swede, rondskarrel soos deurmekaar hoenders wanneer die moslems daar baas word.

Lekker lag ·

Is daar nie vir haar ‘n posisie as munisipale bestuurder nie dalk in die Vrystaat erens miskien Brandford is nie ‘n slegte begin nie.

fred ·

gee hulle n biekie mag en hulle verander in klein rassisistiese diktators…seker die “chief” sindroom..

A.de Waal ·

Dit is hartseer om sulke dwaas opmerkings te hoor.Dit is die vlak waarop die politici wat aan bewimd gedaal het.Malema het weggekom daarmee en omdat die Gelykheidskommissie ongelukkig twee standaarde het….een wat Blankes tot in die grond trap en verdoem en een om Swartes se rassisme onder fie mat in te vee.As Malema vasgevat was en sy gat in die tronk gestop was,sou sy nooit hierdie twak kwyt geraak het nie..

madels ·

Kry die Deense mense daar om kapsie te maak teen haar, dan gaan sy dans!

Willem ·

Die boodskap is duidelik -geen plek vir blankes in RSA. Ons mense word vermoor/verkrag en aangerand. Ons moet landuit!!

Anita ·

Die griek het in Griekeland die woord K…..gebruik en is nou in hofsaak daaroor….waarom is daar nie een blanke leier om ook aan te dring op hofsaak en die verwydering van haar nie, per slot van rekening betaal ons haar salaris, dieselfde vir Malema, maar as diplomaat het sy gefaal dring aan om haar terug te roep

Donkerbril ·

In 1652 was Afrika die tegnologiese reus van die werld. Dit het die werld voorsien van vleis, wat hulle op hout stompe na Europa en ander primatiewe lande uitgevoer het. Hulle het ook omgewing vriendelike krag opwekers gehaat. Hulle was in die mediese righting die res van die werld ver voor uit. En dit vir mense wat skaars die yster tydperk betree het. Ek is baie beindruk.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.