SA boos oor Japanese-raadgewer wat apartheid loof

Mohau Pheko. Foto: Stephan Schmidt/UNU

Mohau Pheko. Foto: Stephan Schmidt/UNU

Suid-Afrika het uitgevaar oor ʼn koerantrubriek waarin apartheid geloof word as ʼn model vir Japan se immigrasiebeleid.

Die rubriek is geskryf deur Ayako Sono, die premier van Japan se raadgewer oor onderwys. Volgens die koerant Sankei Shimbun het hulle ʼn brief van Mohau Pheko, Suid-Afrika se ambassadeur in Japan, ontvang in protes teen die rubriek.

Sono het geskryf dit is beter vir mense van verskillende rasse om apart te woon. Pheko het gesê Sono se rubriek verdra en verheerlik apartheid en dat dit ‘n skandelike en buitensporige voorstel is. Pheko het verder gesê ʼn segregasiebeleid is ʼn misdaad teen die mensdom en kan nie geregverdig word in die 21ste eeu nie.

Sono het geskryf dit is nodig vir Japan om immigrante te aanvaar, veral om vir die groeiende bejaarde bevolking te sorg, op voorwaarde dat hulle apart van die Japannese leef. “Sedert ek geleer het van die situasie in Suid-Afrika 20 tot 30 jaar terug, glo ek dat wit mense, Asiërs en swart mense apart moet woon.”

Sono het Saterdag aan die koerant gesê sy het nie bedoel om apartheid in Japan te bevorder nie. Die organisasie Africa Japan Forum, wat in Tokio gebaseer is, het Vrydag ook beswaar aangeteken die rubriek en geëis dat daar om verskoning gevra word aan die mense van Suid-Afrika.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

20 Kommentare

Johan ·

Gaan daar vir die minderheid wat tans “apartheid” ervaar en onderdruk word, onverskoning gevra word ? Om nie eens te versoek dat dit reggestel word ? Nee ek glo nie daar gaan nie en die model van apartheid kan in sekere aspekte doeltreffend toegepas word!! Ironies word genoem dat apartheid n misdaad teen die mensdom is maar duidelik nie in SA nie! Lees gerus die berig, hoop iemand in n posiesie sal n klag teen die regering kan le !!! CONVENTION ON THE SUPPRESSION AND PUNISHMENT OF THE CRIME OF APARTHEID

By John Dugard, Professor of International Law Department of Public Law, Faculty of Law, University of Leiden

The Convention on the Suppression and Punishment of the Crime of Apartheid (hereinafter Apartheid Convention) has it roots in the opposition of the United Nations to the discriminatory racial policies of the South African Government – known as apartheid – which lasted from 1948 to 1990.

Apartheid was annually condemned by the General Assembly as contrary to Articles 55 and 56 of the Charter of the United Nations from 1952 until 1990; and was regularly condemned by the Security Council after 1960.

In 1966, the General Assembly labelled apartheid as a crime against humanity (resolution 2202 A (XXI) of 16 December 1966) and in 1984 the Security Council endorsed this determination (resolution 556 (1984) of 23 October 1984). The Apartheid Convention was the ultimate step in the condemnation of apartheid as it not only declared that apartheid was unlawful because it violated the Charter of the United Nations, but in addition it declared apartheid to be criminal.

The Apartheid Convention was adopted by the General Assembly on 30 November 1973, by 91 votes in favour, four against (Portugal, South Africa, the United Kingdom and the United States) and 26 abstentions. It came into force on 18 July 1976. As of August 2008, it has been ratified by 107 States. When the Apartheid Convention was being drafted in the Third Committee of the General Assembly there was a division of opinion over the scope of the Convention. Most delegates saw the Convention as an instrument to be employed only against South Africa. Others, however, warned that the Convention was wide enough to cover other States that practised racial discrimination (Twenty-eighth session of the General Assembly, Summary record of the 2004th meeting of the Third Committee, held on 23 October 1973, (A/C.3/SR.2004), paragraph 4)).

The Apartheid Convention declares that apartheid is a crime against humanity and that “inhuman acts resulting from the policies and practices of apartheid and similar policies and practices of racial segregation and discrimination” are international crimes (art. 1).

Article 2 defines the crime of apartheid –“which shall include similar policies and practices of racial segregation and discrimination as practised in southern Africa” – as covering “inhuman acts committed for the purpose of establishing and maintaining domination by one racial group of persons over any other racial group of persons and systematically oppressing them”.

It then lists the acts that fall within the ambit of the crime. These include murder, torture, inhuman treatment and arbitrary arrest of members of a racial group; deliberate imposition on a racial group of living conditions calculated to cause it physical destruction; legislative measures that discriminate in the political, social, economic and cultural fields; measures that divide the population along racial lines by the creation of separate residential areas for racial groups; the prohibition of interracial marriages; and the persecution of persons opposed to apartheid.

International criminal responsibility is to apply to individuals, members of organizations and representatives of the State who commit, incite or conspire to commit the crime of apartheid (art. 3). Although consideration was given in 1980 to the establishment of a special international criminal court to try persons for the crime of apartheid (E/CN.4/1426 (1981)), no such court was established. Instead it was left to States to enact legislation to enable them to prosecute apartheid criminals on the basis of a form of universal jurisdiction.

The Apartheid Convention allows State parties to prosecute non-nationals for a crime committed in the territory of a non-State party where the accused is physically within the jurisdiction of a State party (arts. 4 and 5). No one was prosecuted for the crime of apartheid while apartheid lasted in South Africa. And no one has since been prosecuted for the crime. Apartheid was abandoned in 1990 by the regime that had introduced it and in 1994 a democratic South Africa came into being as a result of a peaceful negotiated settlement between the apartheid regime and movements opposed to apartheid. Consequently, there were no prosecutions of the leaders or agents of the apartheid regime for crimes of apartheid. Instead a Truth and Reconciliation Commission was established with the tasks of achieving reconciliation and supervising the granting of amnesty to those who had committed serious violations of human rights during the apartheid years. Significantly, post-apartheid South Africa has not become a party to the Apartheid Convention.

That the Apartheid Convention is intended to apply to situations other than South Africa is confirmed by its endorsement in a wider context in instruments adopted before and after the fall of apartheid. In 1977, Additional Protocol I of the Geneva Conventions of 1949 recognized apartheid as a “grave breach” of the Protocol (art. 85, paragraph 4 (c)) without any geographical limitation. Apartheid features as a crime in the Draft Code of Crimes against the Peace and Security of Mankind adopted by the International Law Commission on first reading in 1991 without any reference to South Africa and in 1996 the Draft Code adopted on second reading recognized institutionalized racial discrimination as species of crime against humanity in article 18 (f) and explained in its commentary that this “is in fact the crime of apartheid under a more general denomination”(Report of the International Law Commission on the work of its forty-eighth session (A/51/10), p. 49). In 1998, the Rome Statute of the International Criminal Court included the “crime of apartheid” as a form of crime against humanity (art. 7). It may be concluded that the Apartheid Convention lives on as a species of the crime against humanity, under both customary international law and the Rome Statute of the International Criminal Court.

http://legal.un.org/avl/pdf/ha/cspca/cspca_e.pdf

Carel ·

Dis nou n slim japanees. Sedert die val van Apartheid staan Suid Afrika op die rand van ineenstorting. Suid Afrika (as internasionale moondheid) is deur apartheid gebou en ontwikkel. Vandag is die enigste vertoon op internationale vlak een Sirkus. Geweld en verwoesting. Een groot grap. Ons lag maar saam met Nandos vir die klein rukkie wat die (eens trotse) land nog staan.

Cathy Kotze ·

Ek woon in ‘n land waar die verskillende gemeenskappe geensins geskei is nie. Ekonomiese faktore, en nie velkleur, bepaal wie waar woon. Wette wat gehoorsaam word, bewaar ‘n rustige samesyn.

Goed toegepaste wetgewing verhoed dat enige groep die daaglikse lewe van ander ontwrig deur hulle optrede, musiek, kulturele gebruike. Glo my, hier sal niemand toegelaat word om ‘n bok of bees aan die voorvaders te “offer” in enige woonbuurte nie.

Verskeidenheid KAN ‘n bate wees. Almal neem vrolik deel aan die Jamaikaanse Mardi Gras, die Indiese Diwali, Sjinese Nuwe Jaar, ens.

Canada Day sien parades gevul met mense in tradisionele drag wat hulle landsvlag ronswaai: Suid-Afrikaners, Britte, Skotte, Sikhs, Pole, Iere, Sjinese, ens. – almal nou trots Kanadees.

Apart wees is nie nodig om jou eie te huldig nie.

chris ·

Nee wat goeie wetgewing nogal.As dit my kultuur is om ‘n bees in my agterplaas te slag en ek het die totale mag om die wetgewing te maak .Hoe dink jy gaan die wet daarna uitsien?As ek grond wil onteien en ek het saam met se maar die EFF 68% van die wetegewende stemme wat dink jy gaan die wet se?

En nee Cath ek glo jou nie oor die offers nie.Jy kan nog jou apartheid koop deur geld.As jy my nie glo nie gaan woon in Soweto en kyk of jy niemand sal kan toelaat, oor die ou dingetjies wat jy met geld tans koop nie.Al hoe hierdie multikulti kan werk as die mengelmoes almal gelyke getalle het totaal vermeng en daardeur ‘n nuwe kultuur skep.Andersins sal die dominante groep se kultuur die norm wees,of afgedwing word.Dit is hier waar die konflik wereldwyd besig is om pos te vat.Vra jou die vraag af ,waarom het Europa (as voorbeeld)eers nou dws die afgelope klompie jare hierdie probleem?Jy kan mos nie met die moslems ‘n probleem kry as daar nie moslems in jou plek bly nie.

Die vraag wat my nog steets verbyster is ,waarom al die mense wat so onderdruk word in hul hordes vlug na hierdie lande om onderdruk te word?Kan liberale reenboognasie aanhangers dit regtig nie raaksien nie?

“Apart wees is nie nodig om jou eie te huldig nie.”
Bewys dit gaan woon in gebied waar jy se maar 10% van die samelewing verteenwoordig.(Want sien as teendeel is Europa soos vermelt ‘n bewys.)
Wanneer jy dit doen sal ek jou glo.

chris ·

Ek wou nog byvoeg dat ons Afrikaners ‘n duidelike voorbeeld van so ‘n vermenging was.Uiters min indien enige kan nog ons oorspronklike taal praat dws Duits,Fraans,Hollands ens .Ons het ‘n nuwe kultuur geskep met slegs die verskul dat ons van westerse afkoms was daarsonder dink ek nie sou dit gebeur het nie.Ons verwysingsraamwerk was dus baie naby aan mekaar.Julle sal dus regkom daar maar Afrikaans gaan jou kleinkinders nie daar wees nie ,hulle gaan dus ‘n nuwe kultuur kry.Wat wester sal wees mits julle nie in die minderheid raak se maar met die moslems nie dan sal die prentjie verander.

Wim Kotze ·

Ai, dis darem erge onderdrukking as mense nie ‘n bees mag slag waar en wanneer hulle wil. Maar nou ja, die Queen is mos altyd reg.

Wim Kotze ·

Ai, dis darem erge onderdrukking as mense nie ‘n bees mag slag waar en wanneer hulle wil nie. Maar nou ja, die Queen is mos altyd reg.

Frank ·

Regstelling – SA is nie boos nie, want ek is nie boos nie, inteendeel, ek geniet dit as iemand in die buiteland sulke ware stellings maak.

Cathy Kotze ·

Ek kan verstaan as iemand in Suid-Afrika bevrees is vir oorlewing, maar Japan?!

Daar is ook in die verskillende rasse ‘n verskeidenheid. Selfs Afrikaners is nie net een groep met gedeelde waardes nie. Is die kanse op sukses dan nie groter as groepwaardes ‘n groter rol speel as velkleur of steentydperk kultuur nie?

Ek is seker ons ken mense van ander rasse met wie ons bereid is om sy aan sy te veg vir ‘n beter toekoms vir almal. Ken jou bondgenote. Kyk verby velkleur.

Jean ·

Hi Cathy dan kan jy mos maar lekker terug trek Rsa toe! Jy sal mos darem maar lekker in pas sal jy nie.?

Cathy Kotze ·

Persoonlik verkies ek mense soos Rhoda Khadali bo ouens soos Max du Preez, Piet Crous, Pierre de Vos, ens.

se maar net ·

So cathy jy is daai persoon wat “ja gestem het….so paar jaar terug het niemand dit erken nie hulle het net oorsee gaan woon..

Dave ·

heheaaheee… binnekort, baie binnekort gaan daar ook niemand wees wat ooit DA gestem het nie!

Piet ·

Ja Cathy grootbek uit Kanada uit. Hoekom is so baie witmense in Kanada gekant teen walvis jag deur die plaaslike inwoners. Die wit wetgewers in Kanada het ook die kwotas vas gestel op alle walvis spesies. Geen oorheersing in Kanada nie. Almal bly en stem lekker saam nê!

Chris ·

Dankie Piet, goed gestel.
Bevestig ook my argument een groep (sterker of meer) bepaal die kultuur veral as dit indruis met mekaar.

grotman ·

Viva Japan Viva… Ander lande het Suid Afrika gedruk om te word wat hy nou is en nou skielik leer hulle uit die wysheid van ons verlede…

ladybug ·

Ja né, die waarheid maak maar altyd seer miesies watsenaam met die kopdoek! Nie almal in die wêreld is onnosel en word aan hul neuse rongelei nie .. sommige, soos die Japanese, is nogal slimmer as julle en jul navolgers!

Eish! ·

Sorry, ‘n wenresep. Soort soek soort!
Die dame is baie, baie slim en ek is deel van Suid Afrika. Sy hoef regtig nie verskoning te vra omdat sy verstand het nie. Dalk moet sy net dankbaar wees dat sy slim is.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.