SA ervaar ernstige waterkrisis, sê minister

Argieffoto (Foto: dechatorn, Pixabay)

Argieffoto (Foto: dechatorn, Pixabay)

Nomvula Mokonyane, minister van water en sanitasie, het Donderdag gesê Suid-Afrika word deur ʼn ernstige waterkrisis in die gesig gestaar en dat uitgebreide waterbeperkings moontlik ingestel moet word.

Mokonyane het gesê die erge droogte waaronder die land gebuk gaan affekteer ongeveer 2,7 miljoen huishoudings – sowat 18% van die bevolking. Altesaam 6 500 plattelandse gemeenskappe, hoofsaaklik in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Noordwes, ervaar ʼn ernstige watertekort. KwaZulu-Natal ervaar tans die ergste droogte nóg.

Volgens Mokonyane is Gauteng se watersekuriteit nog nie in gedrang nie, maar die waterbeperkings oor die grootste gedeelte van die provinsie sal waarskynlik voortduur.

Sy het aanbeveel dat Johannesburg, die land se finansiële kern, dieselfde waterbeperkings instel as wat in die hoofstad, Pretoria, ingestel is.

© RDM News Wire

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

13 Kommentare

Marius ·

Waar is die damme wat julle moes bou???? Julle was gewaarsku hieroor….

Johannes Meintjes ·

Ja, sie son skroei my groentetuin dood en na wat uit Afrika berig word, is daar op talle plekke groot nagevolge a.g.v. die droogte en hitte. So dring die Vader ons almal in Suider-Afrika op ons kniee. Of anders moet die wie roep, – ook die priesters, – harder roep, of hulself sny, sodat die gode kan hoor en reen kan stuur, asb.

Juliass ·

What is da problem? No wotah? Eish. You just open da têp…an dêr she is…Wotah!! Wêna…

alida ·

Tipies van ons regering van vandag. Wag tot daar nie meer ‘n druppel water is nie dan verklaar hulle ‘n krisis. Waar is die damme en instandhouding van ons bronne?

david ras ·

The drought is not the only crisis Minister. There is another crisis that has been going on for 21 years–You and the rest of the ANC !!!

Takkie ·

Maak die talle water lekasies reg, dan sal dit klaar help.

Elize ·

Ja Takkie ek stem saam, die water lek op my sypaadjies vanaf die 14/08/2015
8 keer al by die Ekurhuleni aangemeld, gee net Ref no verder gebeur niks nie!!!!

Jan-Hendrik ·

Jip dit mag help as hulle al die waterlekasies regmaak. In 1 week bars dieselfde pyp 7 keer in Pta-Noord nafat hulle dit reggemaak het.. laat mens nogal kopkrap

Theresa ·

Kan iemand asb vir Mnr Mokonyane die volgende vra (ek het nie kontakte om dit te doen nie – dalk redaksie): Sir, what are you doing to get rid of the people (I suppose without proper permits to live in SA) in for instance the cemetery in Pretoria East??? It is not even possible to visit graves there without danger. But, talking of water restrictions now. Those vagrants use the taps there, since they settled themselves comfortably in the cemetery area (without permission??). Using that water AND breaking off the tap tops – so water freely flows out of taps they should not even have access to. Kindly first see that this kind of thing is taken care of properly and then burden those whom use water with respect and even pay for it is not restricted despite of the misuse and clear disrespect shown towards South African’s natural resources. We realise water is precious and cannot be replaced. Can you kindly get that into the heads of all – maybe by sending Metro in, and also by sending in people to explain that to everyone not realising that.

Theresa ·

Mag ek vra waarom my kommentaar waar ek vra dat iemand asb met Mr Mokonyane kommunikeer nie geplaas is nie? Daar is niks met daardie inhoud verkeerd nie en is dit ‘n ware opregte versoek.

petra van vuuren ·

toe ek my werkers maan om water te bespaar, was hulle antwoord, hulle betaal daarvoor. Dit wys jou die miskonsepsie wat by hulle bestaan. Hulle glo hulle het die reg om water te mors.
die regering wou mosi luister nie. woner wat gaan hulle nou doen?

M A ·

Blanke kennise van my is afhanklik van ‘n watertoring in hulle gebied. Omdat hulle op ‘n heuwel bly, raak die toring eerste leeg en moet dan weer deur die Munisipaliteit volgemaak word. Hulle het al soms tot drie weke gewag. As hulle navraag doen, word daar reguit vir hulle gesê, witmense wag tot laaste. So, Petra, wat hulle gaan doen is om plakkers en agtergeblewe gemeenskappe van water voorsien en die ryk blankes kan maar hulle swembadwater drink.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.