SA kunstenaar skuldig ná onsedelike dans

Steven Cohen

Steven Cohen

Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Steven Cohen (51) is Maandag in ʼn hof in Parys, Frankryk, skuldig bevind aan openbare onsedelikheid nadat hy verlede jaar met ʼn hoenderhaan, wat aan sy geslagsdeel vasgebind was, gedans het.

Cohen is egter geen boete opgelê nie, aangesien niemand oor die voorval gekla het nie en hy nie aan enige seksuele misdryf skuldig bevind is nie. Staatsaanklaers het versoek dat hy ʼn boete van €1 000 (sowat R14 500) opgelê moet word.

Cohen is in September 2013 in hegtenis geneem nadat hy by ʼn besige openbare gebied naby die Eiffel-toring gedans het. ‘n Hoenderhaan genaamd Frank was met ʼn lint aan sy penis vasgemaak. Hy is vir sowat 10 uur lank aangehou en ondervra en moes ook ʼn DNS-monster indien en psigiatriese evaluasie ondergaan. Hy het gesê die boodskap van sy opvoering was om gelyktydig in verskeie rigtings getrek te word.

“Wat ek gedoen het was kuns en het niks met seksualiteit te doen nie,” het hy aan die hof gesê. Hy het ook aan die hof gesê ʼn groep nonne het verby gestap en nie eens gekla nie.

Klik hier om ʼn foto van sy dans te sien. Waarskuwing: Die foto kan ontstellend wees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

11 Kommentare

Ria Maritz ·

Dis GEEN kuns nie – hy klink en lyk na ‘n persoon wat verseker psigiatriese hulp benodig.

DIT IS SIEK !

leana ·

Geen einde aan ‘n kunstenaar se verbeelding nie ! Baie vindingryk Steven……..dit wat jy wou bereik het jy reggekry !

Petro Viljoen ·

Wat het vindingrykheid met kuns te doen?! Weet jy ooit wat kuns is?

Hentie Gillian ·

Is bestialiteit ook tipe “kuns” vir jou? Wat is volgende?! ‘n Teef? ‘n Sog? Jy?! Wat praat jou hond in jou geselskap? Dalk: “Verwronge Mens”?!

Jasper ·

Steve jou kuns stink. Gebruik volgende keer n ystervark vir meer drama ou Queeny

Shannon ·

Ja, natuurlik belangrik om in gedagte te hou dat Steven Cohen van Joodse afkoms is en dus op `n soort van carte blanche geregtig is om sy fantasieë uit te leef.
Volgens Cohen, wie voorheen reeds `n paar kere met haan aan haan in die publiek sy diepe boodskap aan die waarderende publiek opgevoer het, sal masturbasie in die publiek ook as kuns tel.

Ek kan nie begryp wat dit is met die stelsel nie !!? Die man is duidelik skuldig aan beide ontbloting in `n publieke plek sowel as diere mishandeling. Als vasgelê op film. Hy word geen vonnis opgelê nie. Aan die ander kant indien `n volle geklede persoon vir Steven `n “f..g Jewish faggot” noem dan moet daardie persoon tronk straf uitdien ?!

Erich Goosen ·

Ek hoor ‘n voltruisboer van Oudtshoorn gaan ‘n wilde volstruismannetjie aan Cohen skenk vir sy volgende dans. Dan sal sy ‘kuns’ heelwat verder strek!

Johan van Eck ·

Erich ek sal daardie vertoning met die Volstruismannetjie graag wil aanskou.

Melissa ·

KUNS??? Hou tog net arme onskuldige diere uit JOU idea van kuns!! Vieslike mens!!

venesa ·

Ag nee ek weet nie wat hy bedoel met “om gelyktydig in verskeie rigtings getrek te word” nie. Dit is glad nie kuns nie dit is pervers en dieremishandeling.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.