SA, Mosambiek werk saam teen stropers

Foto: www.rhinoconservation.org

Foto: www.rhinoconservation.org

Veldwagters van die Nasionale Krugerwildtuin wat stropers agterna sit, mag dalk binnekort vrylik oor die Mosambiekse grens beweeg.

Suid-Afrika het ‘n ooreenkoms met dié buurland onderteken oor die implementering van maatreëls teen stropery.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.