‘SA vertrou steeds op die ANC’

Argieffoto

Argieffoto

Die voorlopige uitslae van die 2016 munisipale verkiesing dui daarop dat Suid-Afrikaners steeds die regerende party vertrou, het Jackson Mthembu, die ANC se hoofsweep, Vrydag gesê.

“Ons is geëerd en baie bly dat die mense van Suid-Afrika steeds die ANC vertrou. Natuurlik het ons terugslae in gebiede soos Nelson Mandelabaai gehad, maar ons is grootmoedig in oorwinning en grootmoedig in nederlaag omdat ons demokrate is,” het Mthembu vanaf die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se nasionale uitslagsentrum in Pretoria gesê.

“Op nasionale vlak het die mense van Suid-Afrika steeds in hul meerderheid vir die ANC gestem. Soos jy kan sien, staan ons op meer as 50% van die stemme. Ons is nou 54% nasionaal en dit is 13 miljoen stemme uit die 26 miljoen kiesers wat die mense van Suid-Afrika vir die ANC gegee het.”

Teen 08:00 het die OVK se uitslagborde in die uitslagsentrum aangedui dat die ANC 54,22% van die stemme nasionaal op hom gevestig het. Die DA het gevolg met 26,48% van die stemme met die EFF in die derde plek met 7,96% van die stemme.

Hierdie persentasies is gegrond op die stemme van 20 713 van die 22 612 kiesstasies se stemme wat reeds getel is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

21 Kommentare

m ·

Ja daar sal ma altyd die paar bitttereinders wees wat vasklou aan die ANC. Hoop net meer mense se oe gaan oop voor die volgende verkiesing. SA het leierskap bitter nodig…

Karma ·

@m – eerder die bitter-onnoseles, as die bittereinders wat vasklou aan die ANC. Toemaar, die ANC het ampertjies ‘n bloedbek gekry in sekere wyke en munisipaliteite: al wat hulle gered het, is die 100’e en 1000’e wat hulle ingevoer het om vir hulle te stem! 2019 lê voor en ons wag …..

Anoniem ·

Moet nou nie dat ek n lelike woord hier se nie…..Gaan kyk eerder wie stem vir julle ANC!!!!!!!!!!!!!…dis die mense wat swaar kry wat nie beter ken nie…….Hel man word wakker……Julle ANC se dae is getel…ons is besig om jul uit te werk……..

Anti DA ·

Dit is so die mense wat alles wil afbrand en afbreek oor swak dienste maar by die stembus staan hulle 100% agter die anc dit is net onkunde en vrees en dit is die rede dat plakkerskampe en swak onderwys altyd met ons sal wees

ERICA ·

Ek .ees dir kommentaar en al wat ek kan dink dat hoeveel blankes en hoeveel swartes in ons land is!! Die mense word geviktimiseer, vertel hul ancestors sal hul jaag, hul wors so negatief beinvloed en volg maar die massas! Ek haat politiek! Maar wie ook aan bewind is, hou op julself verreik en doen iets!!!! Hou op ure in vergaderings sit en strooi prt en beplan waarvan daar niks kom nie!!!! Kom werk slag saa op grond vlak dn gaan doen da wat jul so maklik bdlowe!!

E ·

Stem saam. Die ou tokelosh en voor pappa word mos nou uitgehaal en mee gedreig, maar wat hul vergeet is dat mense nou almal deur die bank opgevoed en geskool word. Die mense se oë begin oopgaan.
Ongelukkig is dit so dat daar nog baie baie mense is wat nie verder kan sien nie.
ń baie goeie teken is egter dat die DA in die metros vorder en dit is waar die breins is oom.Die ANC se steun blyk nou by die platteland te wees.

Kiepie ·

Wat hy (gerieflikheidshalwe) nie sê nie is dat die ANC se steun met 7.66% (61.95 na 54.29) gedaal het sedert die 2011 minusipale verkiesing en met 7.9% (62.15 na 54.29) sedert die 2014 Nasionale verkiesing. In elkeen van die 9 provinsies, sonder uitsondering, het hulle steun met tussen 4.9% (Noord Kaap) en 14.6% (Gauteng) gedaal sedert die 2011 munisipale verkiesing. In 4 provinsies (Gauteng – 14.6%, Noordwes – 13.8%, Limpopo – 11.9% en Vrystaat – 10.0%) het hulle steun met meer as 10% gedaal. Ek sou sê dis wesenlik.

Kiepie ·

En wat nog meer is, dis die eerste keer in enige verkiesing, nasionaal of provinsiaal, sedert 1994 dat die ANC minder as 60% van die steun kry. Die vorigste laagste was die provinsialse verkiesing van 2000 waar hulle 59.93% steun gekry het.

Gert ·

Dankie vir Stortkop!!!! Danksy hom het die ANC baie swakker gevaar. Wys jou net, met net Standerd 3 agter jou naam het jy maar nog niks!!!! Ek dink egter enige ander standerd 3 kind het baie meer insig as ou Stortkop.

Elize ·

Hul moet net mooi gaan kyk wie vir hulle gestem het…. al die jong kindertjies wat “grants” kry en die vir wie hul blessers is

Liewe heksie ·

Hul moet by anc staan sonie gaan die tokolosie hul vang

snoefie ·

tydens die volgende verkiesing sal die intimidasiewerk net meer wees. hierdie een het gewys die voorvadergeeste was nie genoeg nie. volgende verkiesing gaan die tokkelossie bykom. die opposisie partye het mos vergeet om ook met die voorvadergeeste te ploeg. mense dink hoe hulle die voorvadergeeste tot hulle voordeel kon inspan. dis suid afrika FIGHT FIRE WITH FIRE.

Anoniem ·

Ai tog, om die statistieke nou so te plooi….. is dit nie meer korrek om te sê nie: “Al hoe minder Suid-Afrikaners vertrou steeds die ANC?”

Geen tyd vir ANC ·

ANC maak lee beloftes en word omgekoop en mense glo hulle.hoe dom kan hulle wees. Wel ek het nog al die jare vir DA gestem en sal aanhou stem vir hulle.

Marlene ·

Ja al die ongeskooldes op die plattelande, wat nie so op datum is met die nuus nie, wat nie beter weet nie, en wat nog glo hul voorvaders gaan hulle straf, net hulle sal klou aan die anc, enige mens wat meer verstand het sal nooit respek kan he vir Zuma en kie nie, n vrou wat saam met my werk vertel my hoe hulle sukkel met familie in daardie gebiede, hulle dink dat as die anc by hulle stop met die smart karre en n geskenk is dit n groot eer, dink nie dit is arrogansie nie, hulle word vertel dat hulle freedom is te danke aan die anc, maar vergeet om die mense te herinner dat dit eindlik te danke is aan die massas wat saam gestaan het, en dat die anc eindelik als te danke het aan hulle, maar soos die tyd aanstap sal die jonger geslagte deur hulle sien

anna ·

dit is nie waar nie hy as zuma wil dit so he ons het gese sy woord en doen is verskil

E.K. ·

Vertrou se dinges man. Ai hoe belaglik, meeste van hul stemme is mense wat bly is hul het wel stemreg en dit wil beoefen. Hul is gewoonlik glad nie juis op datum met wat regtig gebeur, hul lewe ‘n lewe van vroegopstaan, gaan werk, laat tuiskom en dan net eet en gaan slaap – maw oorlewing eerder as lewe. Histories was hul vir die ANC want die het hulle dan “freedom” gebring en nou stem hul maar weer so. Dis soos om ‘n papegaai te leer stem, hy sal dieselfde ding oor en oor doen want hy dink nie oor dit nie.

Jan maak n Plan ·

Die ANC ry nog steeds op die rug van die arm en oningeligtes in die land. Ek is juis Dinsdag deur my werkers gevra oor inligting aangande die ANC. Binne twee minute toe het hulle self, hulle eie vrae beantwoord en glo my die ANC sou nie een stem uit hulle kry nie.

Magrette Louw ·

Maroela media julle kan nie she Sa vertrou steeds die anc nie. Het julle Elke persoon in Sa gevra? Eerder sommige suid Afrikaners vertrou steeds die anc

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.