Lt.kol. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het gesê vier gewapende rowers het die man omstreeks 16:30 by sy sakeperseel in Helen Josephweg oorval. “Hulle het vuurwapens om hom gerig en hom van ʼn onbekende bedrag kontant en selfoonlugtydbewyse beroof. Die rowers het die man geskiet voordat hulle op die vlug geslaan het,” het Zwane gesê.
Garrith Jamieson, woordvoerder van Rescue Care paramedici, het gesê die man is op die toneel gestabiliseer voordat hy na ʼn nabygeleë hospitaal gehaas is. Hy het egter kort na sy aankoms by die hospitaal gesterf.
Sake van sakeroof en moord word ondersoek. Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.
Die regering sal regtig nou moet wakker skrik, kriminaliteit is besig om alle opgevoede mense, besigheidsmense wat kapita vir die land skep dag vir dag uit te roei, dink bietjie so daaraan as ons almal weg is, kom hierdie kriminele vir julle!
Hulle kan nie so ver dink nie. Al hoe veel dit gesien.
Om iemand se geld of besittings vandag te vat is so maklik, skiet hom dood en hol weg terwyl ons regering vas slaap.
Wat die stupid ANC voters en vet lelike soustreinryers nie besef nie is dat die social grants wat hulle so op parasiteer en stemme koop, reeds van die privaatsektor kom, sakemense en belastingbetalers. Julle rooi die gaans uit wat die goue eiers le maar is te dom om dit te besef.
Wat is “sakeroof”? Nog nooit daarvan gehoor nie.
Roof by ‘n sakeperseel.
Wat is “sakeroof”? Nog nooit van so ‘n misdaad gehoor nie.
Jy mag roof, jy mag steel, jy mag moor, jy mag intimideer, jy mag verkrag, jy mag brandstig en skole en universiteite afbreek, jy mag hi-jack maar ooo hemel wees net versigtig vir wat jy sê! Dit is ‘n groter misdaad as enige van die bogenoemde. Regtig? Hoe redeneer die siele? Totaal bisar!!!!!!! Ondenkbaar!!!!
Yes you are quite right whatever we say will be held against us! The distorting of our history is also not acceptable! So far 30 murders!!!
Jip jy is doodreg want ons land se leiers is dan so. Hul dag sal kom,nie nou nie maar eendag.