Sakke vol stembriewe glo opgespoor

Die stembriewe wat glo in die park opgespoor is Foto: EWN, @ewnupdates (Twitter)

Die stembriewe wat glo in die park opgespoor is Foto: EWN, @ewnupdates (Twitter)

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) ondersoek berigte dat sakke vol stembriewe in ʼn park in Lynnwoodrif in Pretoria opgespoor is, berig EWN.

Eyewitness News berig die stembriewe, wat glo hoofsaaklik ten gunste van die Demokratiese Alliansie gemerk is, is Donderdagoggend opgespoor.

Die OVK is glo in verbinding met die persoon wat die vonds gemaak het.

Klik hier om meer te lees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

Ria Maritz ·

Lyk my daar is byna geen mens wat meer vertrou kan word nie – DIT STINK !

Nina ·

Daar sal nie “n ‘fair election’ in hierdie land wees nie. Dis Zim die tweede. Waar kan die ANC met meer stemme voorloop na al die crap van die laaste paar jaar? Is dit wragtig moontlik dat hierdie mense SO onnosel kan wees? Ek kan en wil dit nie glo nie!

alet ·

Is dit nie miskien op setlik gedoen hoekom net van die DA ,wat se dit ,dit is stem briewe wat klaar nagesien is. Sal die mense wat dit gedoen het ooit na voore kom nee,korup op sy beste

Michael ·

Soos al genoem is deur ander partye dink ek dis noodsaaklik dat ons na ‘n elektroniese stem sisteem beweeg in RSA. Die hoeveelheid hande betrokke met die stem brief moet verminder word om korrupsie te veg. ‘n elektroniese sisteem kan teminste ‘n vlak van sekuriteit behou.

Maryna ·

There is a saying : If a country has a fool for president, it is not his mistake,it is the mistake of the fools who put him there.

Shannon ·

Correct

to add : A fool always finds a greater fool to admire him

Peter Says ·

Kyk na die nuus vanmore, en Helen aanvaar die situasie…Hoekom ???

Ludick ·

Ja dit wys jou nou weer eens hoe die ANC weg kom met die verkiesing , Zuma sal seker nooit van daai stoel af klim nie . Hy maak net soos Mugabe met die verkiesings . Maak seker dat die ANC die verkiesing wen .

Adele ·

Kyk die ANC bly belowe en die mense bly stem, die ANC weet as hulle nie korrup gaan wees nie gaan hulle van daai stoel af geskop word en iemand anders wat ons land beter kan beheer sal oorneem en ons land na die regte pad wys. die DA is die beste ding wat nou met Suid Afrika kan gebeur om ons almal te red. Daar word gepraat van die apartheid dae maar ek dink dis nou erger as 20 jaar terug in daai jare was die roof, moord, diefstal, huisbrake korrupsie en self polisie moorder baie minder met 1000de nie honderde nie, maak oop julle oe die ANC gaan ons reguit vat waar Zim sit met niks.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.