SAL kanselleer Mauritius-vlugte

Argieffoto

Argieffoto

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het Dinsdag sy vlugte tussen Johannesburg en Port Louis in Mauritius gekanselleer weens ʼn tropiese sikloon.

“Die weerstoestande wat met tropiese sikloon Bansi in Mauritius verband hou, het daartoe gelei dat alle vlugte vir vandag tussen Johannesburg en Port Louis gekanselleer is,” het Tlali Tlali, woordvoerder vir SAL, gesê. “Die veiligheid van ons passasiers en bemanning is die hoofrede vir ons besluit.”

Die vlugte sal hervat sodra die weer opklaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.