SA’ner wen Grand Prix-titel

Brad Binder is die nuwe Moto3-wêreldkampioen (25 September 2016) Foto: @RedBull_KTM_Ajo, Twitter

Brad Binder is die nuwe Moto3-wêreldkampioen (25 September 2016) Foto: @RedBull_KTM_Ajo, Twitter

Brad Binder (21) is Sondag die eerste Suid-Afrikaner in 36 jaar wat ʼn Grand Prix-titel verower ná hy as die Moto3-wêreldkampioen aangewys is.

Binder, van die KTM Red Bull-span, het die titel verower by Aragon in Spanje. Hy is die jongste Suid-Afrikaner ooit wat dit kon regkry.

Jon Ekerold het die 350cc-titel in 1980 gewen.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

8 Kommentare

Kosie ·

Hy sal nie meer kan gaan jaag nie want die sport is nie getransformeer nie.

Uiltjie ·

Ag nee Kosie, is jy da nou ook n minister??? Geluk Brad! Ek jou wedrenne nou al n tydjie dop!

harry ·

het ons vergeet van Kork ballinghim 70 s 250 en 350 kampieon-baie geluk Brad goed gedoen die hoogtste in die wereld nou die 250 s

Kiepie ·

Harry, Kork Ballington (nie Ballingham) het sy laaste wêreld kampioenskap in 1979 gewen (in beide die 250 en 350cc klasse) en dus was Jon Ekerold die laaste SA’ner wat dit kon vermag.

Lions ·

Baie baie geluk Brad. Voorwaar iets om op trots te wees. Dit wys jou wat jarde werk en toewyding kan bring.

Wonder nou net wat gaan ons geagte politici sê van die sport wat nie getransformeer is nie. Hulle gaan seker daarop aandring dat sy ‘pitt crew’ ten minste 50% getransformeer moet wees en dat hy ten minste 50% van die onderdele en parte van Indië, China of Suid Afrika moet gebruik.

Ben Prinsloo ·

Ek neem aan Mbalula het hom al klaar op nasionale tv geluk gewens. Geluk ou seun, dit is n groot prestasie.

JB ·

Dankie Maroela dat jul ook Brad se wonderlike prestasie raaksien. Doen so voort!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.