Sasco: ‘Oorlog teen rassisme moet uitbrei’

Betogers op die UV-kampus. Foto: Twitter via @SongzPango

Betogers op die UV-kampus. Foto: Twitter via @SongzPango

Die studenteorganisasie Sasco het Dinsdag gesê hy verklaar oorlog teen rassisme en wit voorregte.

Thabo Moloja, president van Sasco, het gesê dit kom in reaksie op die verskeie rassistiese voorvalle by die Universiteit Stellenbosch (US), die Noordwes-Universiteit (NWU) en die Universiteit van die Vrystaat (UV).

“Dit is voor die hand liggend dat die rassistiese kulture van hierdie instansies nie in staat is om hulself te genees nie. Behalwe vir die sistemiese rassisme het die optrede van bestuur by talle van die historiese wit instansies arrogant en astrant geword,” het Moloja gesê.

“Wat tans by die Universiteit van Pretoria (UP) gebeur, verskil nie van die voorvalle op die UV se Bloemfontein-kampus, waar studente en werkers geteister, mishandel en in hegtenis geneem word wanneer hulle versoek dat die presidensiële kommissie vir inbesteding geïmplementeer word nie.”

Majola het ʼn beroep gedoen op studente om saam te staan die geveg “uit te brei” om weg te doen met die beweerde rassisme op die kampusse van die UV, US, NWU en die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie (KPUT). “Hierdie universiteite vorm deel van die laaste bakens van rassisme en al hul elemente en stelsels word gebruik om swart studente en werkers daarvan te weerhou om hul volle potensiaal te bereik,” het Moloja gesê.

“Ons verklaar ʼn oorlog teen rassisme en nie teen mekaar nie.”

Sasco het gesê hulle is tevrede dat die UP en UV reeds begin het om die transformasie van die instansies se taalbeleid te bespreek. “Daar word geen Suid-Afrikaanse taal gebruik om by universiteite te onderrig nie, maar Afrikaans bly steeds dominant. Hulle [die universiteite] moet hulself staal; daar is nóg op pad. Ons sal hierdie instansies en die geboue nuwe name gee,” het Moloja gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

39 Kommentare

MCS ·

Ag , ek is so moeg en moedelooos om elke dag telees hoe sleg ons blankes is! Rassiste dit en dat en dit is nie meer ons reg dit en dat! Ek wens met my hele hart as ons een oggend ons oe oopmaak dan moet ons op n ander plek wees! Dan wil ek sien wat in hierdie Suid Afrikatjie gaan gebeur ! Die wat oorblyk sal vrek van elende en pes! Hulle sal nie weet hoe om aantegaan want die ware leiers wat die land steeds staande hou is nie meet hier!

Leeutjie ·

MCS: Ek voel presies dieselfde. As hulle so aangaan gaan hulle erger opeindig as in die apartheidsjare! Hulle bou niks op nie….breek af en brand en maak dood! Wat ‘n leuse!

Anoniem ·

So hulle verklaar eintlik oorlog teen hulle self as hulle oorlog verklaar teen rasisme…

Loeis ·

As daar iemand is wie studente en werkkkers daarvan weerhou om “hul volle potensiaal te bereik”, dan is Moloja. Voeg die name van Open Stellenbosch en hul instigeerders daarby, en jy het die definisie van die probleem.

Hulle wil almal dom massas maak. Gaan ons deel van die zombies word?

Leon ·

In 1967 het verteenwoordigers van die (te stigte) RAU by ons hoërskool die nuwe universiteit onder ons leerlinge se aandag gebring. Daar is toe gemeld dat die aanvanklike infrastruktuur sou bestaan uit die ontruimde bierbrouery se kantore, stoorruimte ens. RAU het benadruk dat die fasiliteite maar spartaans sou wees maar dat Afrikaanssprekende studente dan tenminste kon kies tussen RAU en die nabye Wits waar alles slegs in Engels gedoen word.
Nou wonder ek net hoeveel Afrikaanse studente sou nie nou sulke spartaanse geriewe verwelkom nie, gemeet aan die chaos wat tans regeer. Wat van geriewe bekom en doserende personeel (en andere) oornooi om ‘n nuwe PRIVAAT tersiere inrigting daarstel a-la Solidariteit se Akademie nie?
Vir my is die boodskap duidelik: raak selfversorgend! Oorhandig die universiteite nou aan die boosdoeners. Lock, stock and barrel! Vergeet van versoening! Dis ‘n hersenskim! Vergeet van selfregering. Sal nooit realiseer nie. As ons wil bly voortbestaan in hierdie land, dan moet ons privatiseer. Natuurlik gaan dit ‘n arm en ‘n been kos met talle lotgevalle langs die pad. Maar sien jy lig in die huidige Suid Afrikaanse tonnel?

Illa ·

Ek stem nogal saam met jou. Ons voorouers het (ondanks Britse onderdrukking) hierdie land vantevore van die grond af herbou en ek glo dit sit in ons pype om dit weer te doen. Vergeet van veg, my sin vir regverdigheid sê vir my veg-veg-veg vir wat ons s’n is, maar my kommer oor my laerskoolkinders se veiligheid en welstand laat my glo daar moet ‘n ander uitweg wees. Privaat instansies wat aan ons behoefte van ordellikheid, struktuur en kwaliteit voldoen blyk om al oplossing te wees – ons het onder die vorige bedeling nie die buiteland nodig gehad om van ons land ‘n sukses te maak nie en ons het myns insiens onder hierdie bedeling nie die staat nodig om van ons volk ‘n welvarende een te maak nie. MAAR, ons sal moet bereid wees om uit ons gemaksone te beweeg en dalk nie die nuutste voertuig te ry en die grootste huis te bewoon nie, maar eerder ons toespits op die versekering van ons kinders se toekoms. Laasgenoemde is waarvoor mense wil VEG omdat hul nie hul gemaklike lewe wil prysgee nie, maar wat gaan inelkgeval oorbly aan die einde van ‘n stryd?

lynette ·

Hulle neem dan reeds alles weg wat aan ons behoort. Hoe lank dink jy gaan dit neem voor hulle ons nuwe gestigte universiteite ook gaan teiken?

Illa ·

Lynette, die probleem is die universiteite ontvang huidiglik (kammakastig) staatshulp en het die staat dus ‘n vinger in die “pie”. Ons moet ons myns insiens dus losmaak van die staat.

Pieter ·

Hierdie voorvalle het niks met rassisme te doen en is bloot vandalistiese gedrag. Die groot baas van eskom se seun was een van die persone wat gearresteer is by UCT en op watter basis kan hy sê dat dit rassisme is wat hom daartoe gedryf het. Hy kan nie vir een oomblik aanspraak maak dat hy n voorheen benadeelde was of is. Hierdie gedrag gaan bloot oor vandalisme. Dit is tyd dat die mense besef dat daar kultuur veskille is en dat ons mekaar se kulture moet respekteer. In sekere kulture is dit aanvaarbaar om net vir vandag voorsiening te maak en in ander word daar vooruit gedink. Laat ons dus saamwerk en laat die wat vooruit dink hulle vernuf gebruik om die wat nie kan vooruit dink te leer en te help om voorspoed te skep en nie net breek omdat jy nie jou sin kry nie.

BRAAI ·

dit is altyd di blankes se skuld…ons begin mos als eish…

Henry ·

So jammer mens kan ‘n persoon nie verbied om te protesteer voordat hy nie eers sy graad geslaag het nie. Ek dink 99% van hierdie betogers en moeilikheidmakers sal verdwyn. Wonder of ‘n enkele een van hulle ooit hulle grade gaan voltooi, selfs al is dit gratis en in Engels.

John ·

Hierdie optogte gaan lankal nie meer oor taal, kleur of kostes nie. Die is bloot mense wat nie wil swot nie, hulle wil net hul grade verniet kry sonder om enige werk in te sit. Ek weet van ‘n Universiteit waar daar nog geen moeilikheid was nie, almal gaan klas toe en swot saam sonder enige betogings, vandalisme of geweld en as jy hulle vra hoekom hulle nie ook betoog saam met die res nie het meeste dieselfde antwoord… “Ons is hier om te swot, nie om af te breuk nie”

Frederik ·

Hoekom bou Mojola se ANC regering nie ‘n nuwe universiteit waar slegs in sy taal (wat dit ook mag wees) onderrig gegee word nie ? Dan kan hul sommer al die nuwe geboue uit die staanspoor noem wat hul wil.
Van moedertaal onderrig in sy eie taal wil hul egter niks weet nie, want eintlik is dit nie ‘n taal nie, maar ‘n dialek.

Lourens ·

Die probleem is hulle het nog nooit iets gebou of opgebou/ instand gehou nie. Kan net afbreek en brand stig. Dit maak nie saak in watter taal onderig gegee word nie want dit word in elkgeval nie verstaan nie. hoeveel prag plase is al oorgee en vandag is daar niks nie, die plaashuise is bouvalle want daar moet geplunder word. Daar is nie hoop nie

Trolle ·

Die ou het erns van die bus afgeval hy verklaar oorlog teen witmense en ook teen rassisste?
Volgens hulle kan n swarte nie n rassis wees nie so hy verklaar oorlog teen witmense want ons is mos almal rassisste.Ek weet ook nie watse vooregte ons het nie kan hy nie een noem vir ons nie.

Kaspaas ·

SASCOC is n easistiese organisasie met n rasistiese agenda qat rasiste verteenwoordig.

Lalla ·

Ek wonder maar net wie die belastingpligtiges gaan wees oor ‘n paar jaar van nou af en wie gaan staat maak op die “grants” wat die regering so vrylik uitdeel.
Studente wie se studies nou ontwrig word gaan in die toekoms vir die klomp betogers moet sorg.

Connie ·

Ek glo die meerste van hulle is na 1994 gebore. Dit maak my so moeg.

Arrie ·

Julle as studente organisasie Sasco is baaaaie verantwoordelik met julle uitspraak.
Kom ek jou nou mooi vertel hoe dit werk, hou nou aan karring aan ons wit kinders en ons toekoms julle jaag ons nie weg nie julle maak ons net die hel in en as julle regering julle nie baie vinnig gaan kalmeer nie gaan julle n’ helse oorlog kry. Ons is nou gatvol!!!

vermeende ·

Die oplossing staar almal in die gesig.
Ons is mos in n demokrasie so dring aan op n demokratiese verkiesing op die kampuse waaraan net gerigestreerde studente kan stem om die rigting te bepaal vir sy kampus.
Dadelik word die klomp staker wat aangery word en nie atudente uitgesluit.
Eintlik maklik ne.

Eugene ·

Wit voorregte?
Asseblief!

Sedert 1994 – en SA kwansuis ‘n demokratiese land en regering is – mag wit mense NIKS meer doen nie en NIKS meer besit nie…alhoewel ons belasting geld meer as goed genoeg is om die onbevoegdes – jammer – tegnies korrek: die “not yet competent” lotjie te dra en te ondersteun en te bemagtig om nog minder te doen en net te skep en bakhand te staan….

Ons mag nie meer voortgaan [sonder dreigemente van kwotas en wat nog alles] om ons werk te doen nie…waarin ons terloops wel bevoeg is en bekwaam is om te kan doen….want ons is te wit [te wit om die werk reg en behoorlik te doen?].
Ons mag geensins aansoek doen vir ander betrekkinge nie. Ons mag nie eers ons eie besighede registreer sonder die afgedwingde BEE of BBEEE of wat ookal nog uitgedink is om die witmens onder te probeer hou nie [nieteenstaande die feit dat ons vir honderde werk kon voorsien]. Ons mag nie studeer nie of plase besit en iets konstruktiefs vir die HELE land beteken nie. Ons mag nie ons eie kultuur en geskiedenis behou nie.
Ons mag nie onsself verdedig teen kriminele elemente nie, want dis summier “rassisties”.
Ons mag nie – sonder enige ras of kleur konnotasie – kies met wie ons waar wil meng of assosieer nie…dis summier “rassisties”.

Suzette ·

@EUGENE: PRESIES my argument ook. Kyk maar na al die eens pragtige destydse Staatshospitale. Deesdae het die goed nie eers meer beddegoed of matrasse nie. Vuilis le in die sale en gange rond. Dokters en verpleegsters dra hulle besitings op hulle rue want jy kan niks nerens neersit of dit word gesteel. Selfs in Medi Klinieke is dit ‘n helse babelse verwarring. Jy word as pasient soos gemors behandel as jy kla en dan word daar van jou in vreemde tale gepraat. Is Engels dan nie die taal nie. Kyk na die Stadsrade en ag sommer als die Joubertpark van ouds so kan ek hulle opnoem. Alles verbrand, afgebreek, bemors en vervalle. Wens ook regtig soos MCS om net wakker te word ver van hierdie SA wat vervalle en verskroei om ons le. Laat hulle opsnork in hulle eie flippen ellende. Waar ook al ons wakker word DAAR sal ons weer begin BOU en heelmaak, maar nie in hierdie verwoeste eens pragtige SA wat in puin le nie.

anna ·

Al wat hierdie lot kan doen is afbreek en oorlog gee hulle ‘n goeie verskoning om dit te doen.
Dit is al wat hy ken – hy ken niks anders nie. Al kry hy hoeveel nuut – hy breek hom af. Hy dink nie aan die toekoms nie- hy dink net aan die nou – die nou wat hy kan afbreek. MOre breek hy weer iets anders af en dan i die wittes die skuldiges. Nerens anders in die wereld kry jy dit nie. net hier. Die buiteland is egter bewus daarvan en het geen respek vir die lot nie .

Riette ·

Hulle besef nie hulle praat van hulleself. Wonder net wie is die grootste rassiste onder ons. Wys net die onderwysstelsel het hulle gefaal want hulle kan nie dink nie. Die hartseerste van alles is dat meeste van hulle gebore is toe apartheid nie meer daar was nie. Shame siestog.

meisie ·

Teen Rasisme, wat van die wit meisie Mnr Thabo wat julle so teister en geslaan het of het jy nie gesien sy is wit nie, ek sien nie dat julle die swart dames aanrand oor hulle klasse toe gaan nie, julle is lafaarde en toe die boere seuns opstaan by Kovsies kon julle darem maar vining hasepad kies , jy wat jou broer verstrap het en wie het hom opgestel daai selfde wit seun wat jy iets ou aan doen…is dit nie jou eie keuse om jou volle potensiaal te bereik nie???maar as jy nie met die breins gebore is neio kan iemand dit nie koop of leer nie….se maar net….
dinge raak dat julle als kry en kry , pasop die wit rassiste raak moeg dat julle die kinders onderdruk…..lig jou hand vir my kind en jy sal sien hoe derde oorlog uitbreek…jy kan standbeelde weg vat name verander en brand die gebou af, maar raak aan ons kinders dan sal jy sien wat doen die wit nasie met jou Mnr Thabo!!!!!
Julle dink julle is nou so slim ja brand doen als wat julle wil, dis julle wat aan die kortse end gaan trek want geld het julle nie om als te herbou nie , en julle president gaan julel nie help nie ….hy sal eerder n huis of ses bou….

Muller ·

Vrek weet ons raak nou al so moeg om dieselfde storie oor en oor te hoor. So julle mag al die Universiteite vernietig, afbrand, onregeerbaar maak, ons blanke kinders dreig, vermoor en ons moet net staan met ons arms gevou en se gaan voort, moor, brand, se sleg want julle is mos voorheen benadeel en dit sal seker tot vergelding toe strek tot oor 100 jaar van nou af! Want julle soek nie vrede en harmonie nie! Julle wil nie hard werk, en hard leer en dinge koop en afbetaal nes die res van ons nie, nee julle soek dit VERNIET, MAHALLA!! Want iewers in julle verkrampte breine het ons alles wat ons besit verniet gekry, ons huise, voertuie, werke, diplomas, grade, ons kry mos alles verniet, betaal nie ‘n sent vir niks nie!! Wanneer gaan julle wakker skrik, die dag wat daar nie een blanke meer op Universiteit is nie, geen meer besighede wat bestuur gaan word deur ‘n blanke, geen meer boere wat julle kos vir julle voorsien nie EN al die harde werk daarvoor doen nie. Miskien dan ne, die dag wat alles uitmekaar gaan val want niemand gaan vir niks betaal nie, die Universiteite sal ondergaan want dis mos alles verniet, die besighede wie gaan dit bestuur aangesien almal van julle gaan toy toy oor een of ander ding en die boere, wel hulle is nie meer daar nie aangesien julle hulle lankal uitvermoor het. Wel miskien dan is julle gelukkig en tevrede ne!!!

Eddie ·

Muller
Baie mooi gese . Ek stem 100% saam jou hulle gaan alles verwoes tot daar niks oor bly nie. Die probleem is dat waar ookal die blankes heen gaan trek sal hulle volg en teer. Hulle kan regtig nie vir hulself dink dat alles wat hulle nou vernietig weer geld gaan kos om reg te maak nie. Soos jy se daar is sekere mense wat seker maak hulle het alles in die lewe en betaal hard daarvoor. Maar dan kry jy die wat verwag alles kom hulle toe en werk nie vir wat hulle het nie. Hulle gaan nog agterkom wat werklik swaarkry beteken.

Reandré ·

My dogter is nou 6 jaar oud, nog ‘n rukkie voor sy moet gaan swot. Maar wees verseker as ek oor 12 jaar die besluit moet neem oor waar sy moet gaan leer, sal dit verseker by private instansies wees, veral as dinge so aangaan. Standaarde by Universiteite gaan net verlaag en die huidige “breek, brand en klipgooi” metode van jou sin kry, gaan nie ophou nie.

Sakkie du Plooy ·

Pres Paul Kruger het in 1899 tydens onderhandelings met die Britse Imperialiste gese: “Dis nie stemreg wat julle wil he nie, dis my land.” Die barbaarse gevegte op ons Universiteite het niks met taal te doen nie. Dis nie Engelse onderrig wat die ANC/EFF /SAKP alliansie wil he nie, dis beheer oor ons Universiteite. En dan word Universiteite transformeer en ‘n handjievol Blankes toegelaat om te onderrig en te studeer. En eerste prys is as alle Blankes landuit vlug sodat hulle prestasies en Westerse standaarde nie langer in die Afrika pad staan nie.

Snio ·

Ek wens ek kon vir hulle sê wat regtig in my hart is maar vryheid van spraak is mos net beskore vir skere mense.

Groentjie ·

Dit is hierdie gedrag wat maak dat derduisende Suid-Afrikaners ter wille van hulle jong kinders uit die land trek. Ek persoonlik sal dit nie maak as my jong kinders voor my gemartel en dood gemaak word nie. Suid-Afrika is ‘n pitsweer wat wag om te bars. Jy voel dit in die atmosfeer.

Uncle Buck ·

Op ‘n ligter noot, hulle gaan nou Grandpa poeiers ook van die mark afhaal, dit is wit en dit werk

Suzette ·

Ha ha ha Uncle Buck skerp!!!!! Ons weet, en die probleem is hulle weet ook. Als wat wit is KAN werk

Sara ·

Ek wil net graag weet???/ Hoekom kan hulle wit aanval slaan..vermoor.. besteel ens…ens.. Hulle kom niks oor nie.. Doen ons dit; word ons onmiddelik toegesluit..geskors.. en wat ook al..Verklaar vir my.. HOE WERK DIT..en tog is hulle afhangklik van ons..Seker klink ek te dom om te dink.. Maar aaiii!! VERKLAAR

Sara ·

Hospitale se uniforms moet verander dis wit.. almal se tande is wit..toiletpapier is wit..wat nou???

Magda ·

Sara… dit is omdat ons wit is… een ding moet jy mooi onthou… maak nie saak wat die rassiste(want dit is wat hulle is) doen ,sê, afbreek,verbrand ens nie.. hulle gaan nooit wit wees nie. Die hele ding gaan oor jaloesie… omdat hulle nie wit is nie en nooit sal wees nie…

Vicus ·

Ja en soos gewoonlik het die polities korrekte MM weer my kommentaar verwyder.

Adrian ·

Die spul maak mens die josie in maar kyk hulle het mou die aand lekker op hulle herrie gekry nou sal sommiges se dis rasisties dis ok daai swart studente het van my nou n rassis gemaak ….. Hul kan gaan vlie en as hul so parmantig is en hul kry seer voel ek baie gelukkig

Patrys ·

Ons wittes moet saam staan en n universiteit bou bir ons wit kinders,laat hulle dan maar die ander wat hulle sommer gevat het kla afbreek en brand, en dan sal ons sien……hukke kry als verniet,maar vernietig ook als. my voor ouers het altyd gesê, goed waarvoor jy nie hatd werk,kan jy ni waardeer en oppas nie. en di is nou n tipiese voorbeeld

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.