Sasol Solar Challenge: Halfpad op pad!

Anadolu Solar Team van Turkye tydens die derde dag se wegspring

Anadolu Solar Team van Turkye tydens die derde dag se wegspring

Plaaslike en internasionale spanne wat aan die Sasol Solar Challenge deelneem, het Dinsdag die afstand tussen Colesberg en Graaff-Reinet afgelê.

Dit is vandag die vierde dag van dié wedren tussen Pretoria en Kaapstad. Die spanne moet nog ná Graaff-Reinet in Port Elizabeth, Knysna, Swellendam en Kaapstad aangaan.

Die punteleer ná dag 3 lyk soos volg:
1. Delft University of Technology (Nuon Solar Team) – Nederland
2. Noordwes-Universiteit – Suid-Afrika
3. Anadolu University (Anadolu Solar Team) – Turkye
4. Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN Solar Team) – Suid-Afrika
5. Maragon Private School Olympus (Solar Eagles) – Suid-Afrika
6. Tshwane Universiteit van Tegnologie – Suid-Afrika
7. Universiteit van Johannesburg (UJ Solar Team) – Suid-Afrika
8. Near East University – Ciprus
9. Universiteit van Kaapstad (UCTSVG) – Suid-Afrika
Universiteit van die Witwatersrand (Wits Solar Team) – Suid-Afrika (onttrek)

Klik hier om foto’s van dag 3 se hoogtepunte te sien.

‘n Video van Dag 3 se hoogtepunte volg onderaan die berig.

Klik hier om die gebeure op Facebook te volg.
Klik hier om die gebeure op Twitter te volg.
Klik hier om die webwerf te besoek.
Soek die gebruiker “SaSolarChallenge” op Instagram.

Lees ook:
Sasol Solar Challenge: Só staan sake
Video: Sasol se sonkraguitdaging begin

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.