Sê totsiens vir Spur se gratis burgers

Argieffoto

Die restaurantgroep Spur het die afgelope week te midde van die herrie waarin hulle tans gewikkel is, aangekondig die spesiale burger-aanbieding op Maandae gaan binnekort gestaak word.

Spur se uitvoerende hoof, Pierre van Tonder, het gesê dié besluit is geneem om die franchise bekostigbaar te hou. Maandae se spesiale burger-aanbieding sal na verwagting op 31 Maart tot ʼn einde kom.

“Dit was ʼn baie moeilike besluit, maar op die ou end moet ons die bekostigbaarheid en kliënte se lojaliteit aan Spur in gedagte hou,” het van Tonder aan EWN gesê.

“Ons strategie is baie duidelik: Ons het een of twee spesiale aanbiedings weggeneem om ons restaurante bekostigbaar te hou.”

Sacha du Plessis, Spur se bemarkingshoof, het dié nuus Vrydag aan Maroela Media bevestig.

Du Plessis wou nie nou kommentaar oor die besluit lewer nie, maar het wel gesê dat restaurantgroep beplan om binnekort nuwe spesiale aanbiedinge aan die publiek bekend te stel.

Hy het verder gesê Spur sal waarskynlik in volgende week die jongste nuus bekend maak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

181 Kommentare

Charmain ·

Spur wat n grap. Hou maar jul burgers! Patties buitendien regtig geen smaak en verbrand. Jul gaan geldjies nodig he want jul weet nou blankes wil spur boikot. So by the way. Jammer video wys nie als van begin af nie. Net van daar wat jul wil he ons moet sien?

Babsie ·

Dit is nie meer n plesier om by Spur te gaan eet hulle het tot die mango sap af gehaal as jy die kos kry is dit of jy by jou huis eet nie eers n tamatie of blaarslaai op die bord lyk glad eers aangenaam

Willem ·

Dit traak gelukkig meeste van ons nie. Spur sien my nie weer nie.

ELBA Niemandt ·

Hou julle burgers. En al julle spesials. Julle het n keuse gemaak. Julle sien ons nooit weer nie. Ek sal my nie uitlaat oor die nuwe spesials nie maar kan raai waaruit dit gaan bestaan.

AH ·

Moet Spur maar nie ophou op aanbiedinge te doen en so bydra om die hele lot van die kaart te kry nie

Marlene Oosthuizen ·

Pla my min want ek sit nie weer my voete in ‘n Spur nie.

Bouncer ·

Nou kom julle reg Spur!!!! Belê julle geld in goeie bouncers bd kinder speel area!!!

Johann ·

Ja van hulle nie meer geld uit ons kan stoei nie sal hulle maar moet begine inkort

Lee ·

Dis eerder omdat hulle klante verloor. Hulle is in elk geval vrek duur en al die kos proe dieselfde. Dankie tog ons gaan lankal nie meer soontoe nie.

Anti spur ·

Spur sien my nooit weer nie….diens in elkgeval SWAK en kos SWAK voorberei baie better EET plekke en goedkoper in Bloemfontein

LMF ·

Maak nie saak wat jul doen ek sal braai al reen dit braai sal ek braai Jul moet seker nou arme vroutjie borg met gratis etes shame jul diens was nog altyd SWAK en ek vertrou nie jul chef of kelners nie

Chaparel ·

Nou gaan julle die burger aanbieding tot n einde bring ha ha ha nou kom daar nog minder klante Spur toe.
Maak nie saak wat julle in die toekoms van plan is nie maar ek as klant bly vir altyd weg.

Jorie ·

Skerp! Soos een persoon vroeër gesê het: koop een burger en skel n SA burger.

Cherokee ·

Nee jorie, dit was nie ‘n goeie een maar bloot ‘n na-praat.

Ben ·

Spur se kos was en is in elk geval ver onder standaard so ons mis niks

GES ·

Ek en my familie gaan dit nog meer bekostigbaar maak vir Spur. Dit is eintlik baie maklik, ons gaan nie weer daar eet nie. Dit sal vir Spur die geleentheid gee om op hulle ander teiken mark te fokus.

Pieter ·

As ek biefstuk wil eet, braai ek by die huis. Sou ons n burger wil eet, dan maak ons een van die patties wat ons slagter vir ons gemaak het. Slag maar n bees saam met n paar vriende en verwerk dit. Op die ou end is dit baie goedkoper en smaakliker as dit wat jy by Spur kry.

Willem ·

Spur te gevaarlik om by te eet deesdae. As mense da nie aangerand word nie. Word hulle in 1 dood geslaan.

christine ·

Ek het by n Kaapstadse prok gewerk daar het die skoonmaker my gevra of ek patties eet verneem toe hulle maak dit in Kayaletha sy kan my n box patties chep-cheap kry.

Alida ·

Gelukkig is daar BAIE ander plekke waar mens soos beskaafde mense kan eet. Laat die kinders by die huis speel of vat hulle park toe. Die lawaai in Spur is in elk geval so erg mens hoor mekaar skaars. Baie mense gaan lankal nie meer Spur toe nie om baie redes.

Gert ·

Wil Spur nie eerder toe maak nie Ek dink hulle stories raak nou belaglik

Annie ·

Was nog nooit my keuse van eetplek nie. So wat ook al die nuwe aanbiedinge … stel nie belang. Wys die hele bandopname

Cherokee ·

Hierdie mense wat spog dat hulle nou die Spur gaan boikot eet buitendien net KFC uit kartonbokse by hul huise. Hulle besoek nooit ooit die Spur nie maar ‘gaan nou die Spur boikot!’.

frans ·

Ek stem saam almal baie lekker daar geeet nou boikot oor 1 insident,ek dink persoonlik die burger special was great lekker bymekaar kom tyd op n maandag saam met familie vriende en nog altyd goeie diens gekry!gaan die burger special mis.Almal wat so kla het lekker geeet nou spring daai selfde mense net op die bandwagon want almal so hulle sal ook.Bly maar weg van spur af dan hoef ek nie in n ry te staan en te wag vir n oop tafel op maandae nie

Pieter ·

Se wie – ons was nog altyd lojale spur ondersteuners, ons het ons familie kaart al bitter baie gebruik. Ons het tussen2 en 4 maal per maand by Spur geeet, maar dis nou klaar. Spur se pryse is deesdae net te duur, die diens is so-so en die kos ook so-so. Daar is ander restaurante wat beter kos en diens het, alhoewel die speel plekke nou nie so goed is nie, maar na die denakel wil ek elk geval ook nie my kind weer daar laat speel nie. Ek sou dalk ook heftig gereageer het as enige kleur kind my dogterkie so geklap het. So tata Spur, ek braai eder by my eie huis, of gaan eet by Wimpy, of Dros of enige ander plek.

Jade ·

Christine, sonder om snaaks te wees maar nou praat jy nonsens..
En aan die ander..
Die meeste van julle sit Maandag aand weer en wag vir julle gratis burger voor die special eindig.

Chris Ws ·

Daar misgis jy jou deeglik Cherokee!Ons ondersteun baie jare al nie KFC nie.Het ook NOG NOOIT ons voete in ‘n MacDonnalds gesit nie en sal ook nie.Ek en my vrou is baie kieskeurig waar ons gaan uit eet.

#spurmustfall ·

Ek stem waars die video vd speel area…??!!!
Almal bly herhaaldelik daarvoor vra maar niks word gewys nie……..mmmmmm dalk n stille bekentenis??

Anti Spur ·

Jip Spur is nou in die knyp met die geldjies. Cherokee wil net se min blankes koop KFC want die hoender word op die sypaadjies skoongespuit. Het jy daardie nuusberig so n ruk gelede gemis? O ja Spur ons wag in spanning vir die video van die twee betrokke kinders wat in die rook area “gespeel” het. Julle het mos niks om weg te steek nie? Julle was mos vinnig met straf. Nou waarom nie vinnig met die kinders se video nie? Keer iets julle? Ek is sooo bly ek het myself van Spur af verban! Groot is my vreugde!

Z ·

Wat van die blanke man wat sowat 2 jaar gelede by die Spur in Alberton doodgeskop is? Van daardie storie het ons nooit weer gehoor nie. Is dit omdat dit n blanke was?

Alida ·

Z het jy nou rerig gedink jy gaan ooit weer iets daarvan hoor? Madam kry nou 5 ster behandeling. Die Spur is al lankal net vir sekere mense. Ek boikot hulle nie want ek eet nie daar nie veral nie spare ribs nie!

Anita ·

Haha Pick n Pay verkoop hulle patties baaie lekerder as restaurant self. En my tafel is skoner en ek het nie vuil spyskaarte nie. SIES

Adriana ·

Groot paniek pak Spur beet!.Kry vir julle! Wys die video van die kinders want ons wag daarvoor! Hou maar julle burgers. Daar is genoeg ander plekke om Burgers te eet.Nie rassistiese plekke. Plekke me bestuurders wat integriteit aan die dag le

Groot Gert ·

Spur wys asb die eerste gedeelte van die video waar die man eers oordentlik met die vrou gepraat het en sy direk daarna soos n weet nie wat se ding begin skree het nie.Wys dan ook die video van die kinders waar alles begin het. Waarom steek julle dit weg of gaan julle dit probeer jippo?

Cherokee ·

Nee kleintjie, dit gaan oor ‘n onbeskofte mens wat betalende kliènte van hul betaalde vreugde en plesier wou ontneem.

Pieter ·

Cherokee, ek het voorheen nogal waardering vir jou kommentare gehad maar vandag het jy dit erg verander.

Cherokee ·

Pieter, ons kan mos nie altyd oor alles saamstem nie. Dit is tog logies dat ons somtyds sal verskil in mening. Laat ek dit vir jou so verduidelik… Ek is in besigheid betrokke en deel daagliks met sakemense. Somtyds gaan ons as groep vir ‘n ete waar relatief baie tyd en geld gespandeer word. Tye wanneer die kelner se fooi gelykstaan aan ‘n duur ete. As ek soveel geld spandeer en iemand bederf die atmosfeer met ‘n skreeuery en vloekery behoort hy verban te word want die res van die aand sal bederf wees vir almal.

Leesbegrip ·

C, leesbegrip, almal vra vir die video van die kinders vooraf en toe die man die dame ordentlik genader het, sy het begin wild gaan en toe raak albei wild, tot sover ja onsmaaklik vir ander kliente, maar Spur verban 1 party & nie die ander, offer counseling. Werklik kyk na die groot prentjie. Albei moes verban word en beter na speel area ondersoek en versorg word!

Robert Stoltz ·

Hallo mnr. Van Tonder, daar word gesê dat ‘n Bestuurder hom/haar altyd moet vergewis van AL die feite voordat ‘n besluit geneem word. Jou voortydige optrede werp vrugte af! Jy het baie van jou voormalige kliënte boos. Die enigste manier om jou te wys jy is verkeerd, is die daling in jou omset. Skielik word jou Maandag trekpleister ook opgeskort! Lyk my tog dat jy die verkeerde perd opgesaal het. Sterkte!!!

Helene Heyns ·

Cherokee, as ek my sakevriende onthaal en so baie geld spandeer, gaan ek hulle beslis nie na n restaurant soos die Spur , neem nie.

Cherokee ·

Helene, ek kan nie onthou wanneer ek laas in ‘n Spur was nie. Ek is (ook) nie lief vir die Spur nie. Ons wissel egter tussen restaurante en ‘n gunsteling is Roma wat ek kan sien vanaf my woning en dit is een van die min draaiende restaurante in die land indien nie die enigste. Dit is baie hoog geleë en draai in die rondte. Somtyds kyk jy oor die hawe, somtyds sien jy die oseaan en ander tye die stad. Die enigste nadeel is… formele drag. Mens is nie altyd in die bui daarvoor nie.

Danie Grobler ·

Totsiens spur! Politieke korrektheid en kruipery gaan julle niks in die sak bring nie.

Joy ·

Van Tonder sit en wonder……
Wys asb vir ons die video van die begin tot waar die vrou begin skree het.Waarom word dit weerhou?

Renier ·

Ja blankes kyk maar en dink om al die eetplekke te vermy, ek sien n skrywe daar op Facebook van swart vrou wat se as blankes kos bestel by eetplekke moet daarin gespoeg word of iets moet gedoen word met die kos voor dit by klant kom, eet maar by die huis en as jy langpad ry pak padkos in soos lank gelede

Gerhardt ·

Maroela wys ons bietjie hoe lyk Mnr v Tonder.Hy is mos nou n held vir party mense. Ons wil sien hoe lyk hierdie polities korrekte “held”.

Cherokee ·

Hoekom? As hy ‘n snor het kan hy dit volgende week afsny en as hy ‘n baard het kan hy dit volgende week snoei. Ek sou eerder die gesig wou sien as ‘n meisie daaragter was.

Jade ·

Spur het al ‘n tyd terug, lank voor die insident besluit om die Maandag burger special te kanseleer.. Dit was net nog nie aangekondig..

Sarah ·

gaan kyk onder Rekord Krugerdorp news na die werklike weergawe van gebeure by spur

Richard ·

Nou gaan daar absoluut net mooi niemand op n Maandag hulle verskyning maak nie. Spur maak die een verkeerde besluit na die ander.

Lowrey ·

Ek eet eerder n baie lekkerder kos teen amper dieselfde prys by crawdaddys. Al hoekom ons in elk geval al soontoe was was vir kinders. Maar gelukkig het baie beter plekke nou speelplek. Ta Ta

Boetman ·

Noudat Spur gewys het dat kinder boelies en vuil taal minder belangrik is as politieke korrektheid kan hul maar regtig die burgers verniet weggee – dis waarvoor hul voorkeur kliente daar aansit.

Mariette Hammann ·

Ek sê nie net totsiens aan die gratis burgers nie, maar ook totsiens aan Spur! Mag hulle sommer binnekort sommer finaal hulle deure sluit.

Stephanus ·

Ek en my gesin WAS vir jare kliente van Spur. Nie meer nie van Tonder!!!!

Jan ·

Nou ja, wat kan ek nog toesnou. In hierdie tye maak ek liewer my eie kos, soos nog altyd.

M kruger ·

Eet in elk geval nie uit nie te duur, maar Ja spur totsiens, afgesien van di incident het jul plekke helemal te raserig geword met kids wat rondhol en skree,wie kan nou n romantiese ete he met so klomp… En ek sal te bang wees ek beleef so insident as jul staff nie eers die sitsiuasie kon hanteer het nie. Groete en voorspoed

Mariette Hammann ·

Ek sê nie net totsiens aan die gratis burgers nie, maar ook totsiens aan Spur! Mag hulle sommer binnekort finaal hulle deure sluit.

Francis ·

Spur gaan die inrye se pad volg van die map af verdwyn !!!!!

Steven Anderson ·

?Ta Ta Spur nooit gedink julle is so kleinlik , sien my nooit weer .
Trek julle nou n ras op julle self ?

Francis ·

Spur jul sal jul kos moet uitdeel glo nie jul gaan andersins klieènte hè nie !!! kwaliteit het baie verswak .

Jors Troelie ·

Spur kan hulle burgers vat en dit druk waar die son nie skyn nie. Sien my ook nooit weer nie. Spur must fall.

Oom Walker ·

So, Maandae se spesiale aanbieding gaan nou op ‘n Vrydag tot ‘n einde kom?

Cherokee ·

Gaan jou nou vanaf Vrydag (laat middag) die Spur boikot?

anton ·

Cherokee……ek dink oom Walker het bedoel hulle burger special gaan eindig op Vrydag 31 Maart. :-)

Willie ·

Julle kan boikot soveel soos julle wil. Op die ou einde gaan dit my ondervinding by Spur net lekkerder maak met die swape wat nie meer daar eet nie. As enige een van julle daar was en gesien het wat aangaan of selfs net kan sê dat julle julle optrede baseer op 100% feite en geen afleidings maak nie. Dan sal ek graag wil hoor wat jou storie is en miskien dit self oorweeg om op te tree soos jy doen maar tot dan sterkte vir jou

Mandy ·

Die hele insident sou nie eers nuus gemaak het as dit tussen selfde Ras gesinne gebeur het nie, maar feite of nie as iemand my dogters so geklap het sou ek ontplof het. Die pa het die volste reg om vir sy kind op te staan so dit is nie om spur te boikot nie maar ek bly liewers weg van uiteetplekke om sulke situasies te vermy want staan mens vir jouself of jou kind op deesdae is mens altyd verkeerd

TS ·

Hi Willie . Ek stem saam met jou . Ons kuier lekker by ons Spur en die kinders speel lekker . Die kos is lekker en die diens is goed, maak nie saak wat se ras die kelner of kelnerin is nie . Poletiek het nog nooit gewerk nie . Los dit en kuier lekker. . Nou gaan dit net nog makliker wees om n sitplek te kry en dan Nog rustiger sit en kuier .

linda ·

ja en so is die arme man geskiet a.g.v voorval so soek hulle jou bloed tot hulle jou kry wie is nou rasisties albei moet geban word by spur maar ek moet se ek was nooit n groot fan van spur ni gaan drnk eerder n lekker koppie koffie en muffin by n goeie koffie shop

Rika Muller ·

Dit is ‘n valse berig, niemand is geskiet nie. Siek mense daarbuite wat sensasie soek!!!! Dit is AL. In die eenkant voel ek jammer vir die Spur groep, mense franchisees is wit Suid-Afrikaners wat werk verskaf, ons verstaan beide was verkeerd in hul doel en late, daardie vrou was meer aggressief toe sy die kind terug gryp… so as daar footage was van waar dit begin het, so hulle obviously ‘n kamara gehad het in die kinder gebied. SHOW IT TO US!!!!

Lorette ·

Gelukkig was ek nog nooit ‘n Spur aanhanger nie, so dit pla my regtig nie. Hulle in elk geval te duur vir my sak!

#Gatvolvirkammarasisme ·

Haha! Lekker lag ek nou! Natuurlik gedink die publisiteit om een van ons eie mense te na te kom sal jul help! Eks bevrees jul maak berekeningsfoute.. voortaan sal jul 4 burgers vir die prys van een moet uitdeel net om van jul voorraad ontslae te raak! ?

Bittergal ·

Het netnou verby ‘n Spur geloop, bevoorregde spannetjie wat bedien staan amper almal buite en staar.. lyk stil na al die bevooroordeelde reaksie op die aksie..

Jannie van Niekerk ·

Ai tog Spur. Al gee julle vyf en twintig gratis etes van die duurste op julle spyskaart as mens net ‘n halwe porsie skyfies koop, sal julle my nooit weer sien nie al word ek ook uitgenooi deur iemand om daar te gaan eet. Huidig is dit vir my ‘n beginselsaak om geen Spur of Spur Grill and Go te ondersteun nie. En al my vriende voel dieselfde as ek.

Ant Spur ·

Spur!!! Julle sien my en my familie nooit weer nie,!!!!!!Adios!

Albert ·

Grappies op n stokkie. Mnr v Tinder hoeveel nuwe franchise’s is aan blankes toegeken ?

Johan ·

Burgers trek seker die gemors elemente,, en hulle het dit die week besef!

Anoniem ·

spur is nie eers “bekostigbaar” nie. Dis buitensporig duur vir wat dit is! Nee wat! Ons maak eerser braaibroodjies en gooi ‘n vleisie op die vuur

lynni ·

Weet jul van plaaswerker naby Riversdal wat gif in melktent gegooi het. Saak nou in hof. Daar is in hof getuig 2 000 mense kon gesterf het.

gatiep ·

Spur stel elkgeval nie belang in afrikaanse kliente nie want altyd word ek in engels gehelp in n spur. Julle sal my nooit ooit weer sien nie.
Elkgeval raak ek deesdae bang om enige plek te eet met die haat teen witmense.Wie se nie hulle spoeg of iets in jou kos nie.

Sarie ·

Ek het nog nooit die behoefte gehad om op ñ Maandag Spur toe te gaan vir ñ gratis burger nie. Na dese, het ek geen behoefte om ooit weer daarheen te gaan nie. Ta-ta, gee julle gratis burgers vir die “uitgemergelde” personeel

Del ·

Met soveel blankes wat nie meer die Spur gaan ondersteun nie kry ek die kelners jammer. Ek was self n kelnerin by die Spur en weet dus dat 90% swart tafels bloot net nie n fooitjie gee nie en dat jou verkope baie laer is as op wit tafels omdat daar bv net water gedrink word. Nou wil Spur nog hul burgeraande ook wegvat wat nog n groter probleem gaan veroorsaak. Spur het in elk geval so duur geword en is hul kos nie meer die standaard wat dit was nie, is gedurig “out of stock” en die arme waiters “spin” aanhoudend wat erg frustrerend is. Nee wat daar is baie ander restaurante met hoer standaarde waar n mens nog die mense aan jou tafel kan hoor praat sonder om te skree en die pryse soortgelyk is.

Heike ·

As al hierdie kommentare nie n Dear John is nie dan weet ek nie wat is nie! So lekker om vir Spur vaarwel toe te roep.Interessant dat n hele groep skoolkinders vandag gese het hulle sit hulle voete nie weer daar nie.Ons dorp se Wimpy gaan goed geld maak.

Piet ·

Julle kan julle burgers in julle agter ente opdruk……… julle moet maar “Zebra” koring bier in plek van die burgers doen………

Niklaas ·

Van Tonder lieg hom so vas.Ek lees nou net op news 24 dat hy se twee dogters het baklei.Hulle was buite die sig van cctv toe dit gebeur het.Hoe meer hy praat hoe meer skade rig hy aan.Bankrot is hulle voorland.

Oms ·

Ons gesin het vanaand heerlik by die Wimpy geeet. Skoon eetgerei, goed opgeleide personeel en n bestuurder wat be elke tafel omgaan en kontrole het. Die rekening was die n derde minder as wat Spur sn sou wees en ons het die Enos of Rennies na n halfuur gesoek nie!!

Eerlik. ·

Ek was by n restoerand net lans die Spur van dag. Stil was dit daar met nie eentafel beset nie.
6 tafels was beset by die restoerand waar ek was en heerlik was die kos. Diens onberisplik.
Dankie Spur vir julle eensydige hantering van die rase insedent. Andersins sou ek nie julle oppesiesie leer ken het nie. Hulle sal my baie meer sien as n gereelde klant.

Kosie ·

‘n Joernalis wat die volle videomateriaal by Spur se hoofkantoor gaan kyk het, se dat mens glad nie die bakleiery tussen die dogters kan sien nie. Daar is wel ‘n gedeelte waar hulle agter ‘n afskorting is en mens nie kan sien wat aangaan nie. Wanneer die twee dogters saam uitkom vanaf die speelarea lyk dit nie of iets fout is nie en niemand huil nie. Hulle wil nie die kinders in die speelarea se gesigte wys nie, dis hulle rede hoekom hulle nie die videomateriaal wil oopstel vir die publiek nie. Hulle gaan egter nog ‘n finale besluit hieroor neem.

Jan ·

Sê totsiens vir Spur, punt. Daar is in elk geval plekke wat baie beter burgers maak.

Clinton ·

Dit gaan egter oor die seun van 10 wat die dogtertjie geslaan het. Nie twee dogtertjies nie. Hoe nou?
Spur het hulself lelik in die voet geskiet oor hulle oorhaastige besluit .
Vir my gaan dit oor integriteit van die bestuur wat duidelik ontbreek het.
Uit beginsel kan ek hulle dus nie meer ondersteun nie.

Cherokee ·

Jy sien Clinton, julle is so opgesweep maar weet nie eens wat aangaan nie.

Nienaber ·

Ek hoop ander eetplekke lees al hierdie kommentaar en neem notisie van wat kan gebeur as die Bestuur nie rugraat het nie. Ook wat klante pla by eetplekke.
Neem ook notisie dat dit Afrikaanse klante pla indien hulle altyd in Engels aangespreek word.Dit moet stop. Met buitelanders kan die kelners enige tyd Engels praat .Maar dis hoog tyd dat Afrikaanse klante in Afrikaans aangespreek moet word want die meeste mense wat by hierdie tipe eetplekke eet is Afrikaans. Behou julle klante deur om die regte ding te doen.Afrikaans is nie onderhandelbaar nie. Ons spandeer die geld en dit sal baie beteken indien ons dan in ons eie taal bedien word.

Anel Potgieter ·

Weet nie of ons dit sal mis nie. Die laaste keer dat ons gesin van die burger aanbieding gebruik gemaak het, het ons almal voedselvergiftiging gekry. Hou maar verby.

JS ·

Spur kan maar hulle burgers hou, ander kos ook. Rocomamas se diens en kos is veel beter.

charles ·

terloops JS en ander wat dit nie weet nie die Spur groep besit vir RocoMamas. Dit is hulle poging om n jonger generasie te target.

Bonita Grobler ·

Is Rocomamas nie deel van die Spur-groep nie? Ek het so iets verstaan.

Vixen ·

As ek dit nie mis het nie is Roccomamas ook maar deel van die Spur groep???

anton ·

Het nog nooit by Rocomamas geeet nie en sal ook nie. Deel van Spur en die naam”Rocomamas” sit my af!!! net soos ”Chesanyama” ook.
En Kosie dit is elke mens se reg om te wil eet waar hy/sy wil en met wie hy wil meng ens.
Dus, waarom wil jy nou dit hier inbring??? Regtig!!!

Juan ·

Ons as gesin gaan lankal nie meer soontoe nie, behalwe dat die kos nie naby ander restaurante kom nie en die prys nie werd is nie, het die speelkamers baie keer n onaangename reuk, en moet nie durf vra wanneer laas dit skoongemaak is nie.

Kosie ·

Ek kan maar net lag vir al die kommentare wat Spur vir alles wat sleg is uitmaak. Baie is rassiste wat in elk geval nie die Spur in die eerste plek besoek het nie, juis omdat hulle nie saam met swartmense in ‘n eetplek wil eet nie.

Anoniem ·

Is dit so?? Lekker kom roer jy nou die pot nê? Oppas net, pap en sous kan jou bek lelik verbrand!

Kosie ·

Dis absoluut so, bewys my verkeerd. Hoekom sou mense wat segregasie aanhang enigsins met swartes wil meng op enige vlak?

Kosie ·

Lyk my ek het nou ‘n teerpuntjie aangeraak. So sal die geraamtes een vir een uit die kas kom.

Norrie ·

Aai ou Kosie. Jy moet miskien lees wat jy skryf. Insedente gebeur gebeur heen en weer oor alle rasse. Spur se besluit om net die vrou te verban is miskien onoordeelkundig gewees. Dit voordat hulle na die geheelbeeld gekyk het van die voorval. Dis nie ras nie. Dis miskien woordsisme – ek vloek jou, jy vloek my.

Cherokee ·

Aai ou Norrie. Jy moet miskien lees wat jy skryf. Spur se besluit om net die vrou alleen te verban is onoordeelkundig, sê jy. En dan maan jy Kosie om te lees wat hý skryf.

Kosie, mense wat nie saam met ander rasse wil eet nie sal uit alle openbare eetplekke moet bly.

EvW ·

Ja ou van Tonder jou “slim” besluite kos jou ou spur plekkie paar rand deur verlore customers nê!!!!!!

GPC ·

Doen bietjie ondersoek in die area waar jy bly, jy het baie goeie kans om restourante te vind wat jou sak beter pas (beter kwaliteit en pryse), en wat nie aan gulsige franchise gekoppel is nie.
Dit grief my erg dat daar net “one way” debate gevoer word in media.
Spur, my oë het oopgegaan, ek het lankal ander restaurant gevind wat beter is as julle in alle opsigte, ek kan nou bekostig om selfs meer uit te eet. My “regular” het geen specials nie, net standaard goeie pryse en kwaliteit.

Bek Wash ·

Stem saam met almal van julle. SPUR se naam het elkgeval te doen met diere mishandeling..om ‘n perd in sy lieste te skop met skerp pennetjies op ‘n wieletjie is mos dieremishandeling…siesa! Wat se die DBV daarvan? Dalk moet die SPUR hul naam verander en alle perde om verskoning vra en ook vir “counselling” stuur.

Michael ·

Spur sien my en my familie nooit weer nie hou julle gemorskos

Norrie ·

Puik besluit. Spur moet laat wiel met hulle omstrede besluite soos die adfelope tyd. Ek het in tussen ander resturante besoek en besef wat ek eintlik gemis het. Nooit is n lang tyd, maar ek sal 7×7 keer dink voordat ek weer na die spur sal gaan.

Cassie ·

Verstaan Spur gaan nou op maandae gratis T shirts uitdeel Ban A White ….

Bloem ·

Kan inelkgeval nie onthou wanneer laas ek by spur was nie, die laaste keer was die diens so vrot gewees en die kos oneetbaar. Ek besoek veel eerder vir Bushpub, hulle is baie bekostigbaar of Copper Clover, kos is heerlik en kelners vriendelik. Ek wil nie heeltyd wonder waar my kos Of kelner is nie. Ander restaurante het ook specials wat nog goekoper en waarde vir jou geld is. Spur was eens op ‘n tyd ‘n groot familie gunsteling, daai dae is verby. Inelkgeval is almal geregtig op ‘n opinie.

Quintin ·

ASB, bekostigbaar gemaak om ons geldjie te bespaar, die specials is af sodat hule meer geld kan maak, die bestuurder moet sy skoolfonds geld gan terug vra, hy weet niks

Glimlag Breed ·

“Bekostigbaar hou:?! Wat ñ grap! Julle is lankal nie meer ñ bekostigbare, familie vriendelike resturant nie. Jul was my gunsteling. Toe begin jul dinge afhaal van die spyskaart wat ek van hou, pryse gaan op, kos raak minder, gehalte verswak, kelners raak almal donker, en toe die “insident”. Jammer ou Spur, dinge lyk nie goed vir julle nie en ek persoonlik, kan nie wag dat jul jul deure sluit nie. Vaarwel.

Piet Pompies ·

Spur is net te duur, is winsgedrewe en het sy doel as familie eetplek verloor. Die kelners se diens is swak en die fooi is die fokus. Die Spur kelners staan eerder by die ingang om kliente te kry as wat daar na die tafel omgesien word.

Patrys ·

15 Jaar gelede het ek ‘n steak met ‘n sekere sous daar geëet en by die dood omgedraai v voedselvergiftiging. Daarna nog nooit weer daar geëet nie. Later jare miskien saam met vriende ‘n “fruit shake” daar gedrink. Met al die dreigemente en vertellings van ons medeburgers dat in die kos van blankes gespuug, geurineer en semen gegooi word en dat selfs nog erger dinge by die “monkey gland” sous gevoeg word het my finaal van ALLE wegneemete plekke en die spur genees.
‘n Mens kom baie goed daarsonder klaar en eet ook baie gesonder by vriende of jou eie huis. Vir ‘n besondere geleentheid kan ‘n mens eerder n duurder maar betroubare restaurant besoek waar kos deur ons eie mense voorberei en voorgesit word.

anton ·

Patrys……..ek stem 100% saam wat jy sê.
Die gespoeg ens. deur ander in die blankes se kos het ek elkgeval lankal vermoed. Nes destyds die geval met Macdonalds.
Ek is BAIE selektief waar en wat ek eet en dit is my REG en nie n vooreg nie!!!

Henk ·

So, julle bekommer julle om jul franschise bekostigbaar te hou? Wees eerder bekommerd oor die hoeveelheid kliente wat julle gaan verloor. Laat ons boonop geen doekies omdraai oor die buitensporige hoe koste wat julle die kliente in elk geval klaar mee rook nie. Ek meen, R80-00 vir ‘n burger waarvoor my hond sy neus optrek? Vuil borde en glase waarin julle die gemorskos wat julle opdis voor sit? Ou olie waarin julle jul kos voorberei? Tandestokkies wat julle saam met julle milkshakes aanbied – IN die milkshake? Net ‘n duidelike teken dat ‘n ander klient se glas nie eens gewas is nie, maar net so opgevul is en aan die volgende klient voorgele is!! Nee wat Spur, ek stel voor julle sluit julle deure ingeheel!

Pierre ·

fdpskfjgfzjkl;vkkl/DMKL?vv
saspkgfaodhgpfml///////dbnffs

Jammer, maak net my keybord skoon na die lees
Nee wat, spur en kfc en en en, ek bly weg dankie

Wie nie almal met daai mes en vurk al ge eet nie?

Marius ·

Vir my gaan dit daaroor dat hulle nie gou genoeg die blanke wil straf nadat hy EERS oordentlik gepraat het. Baie baie vinnig teen n wit man optree. Maar nie teen die vloekkende skellende swart vrou nie. Dit is die punt.Nee wat hou maar by die klante van kleur wat julle verkies. Daar is n lewe na Spur. GLO MY.Kosie jy kan daardie gardes join.Ek sien jy hou van swak kwaliteit.

Kosie ·

Daar’s ‘n moewiese verskil tussen mense wat op mekaar skree en ‘n man wat ‘n ander vrou se kind rondruk (aanranding), die vrou ook dreig met fisiese geweld (nog ‘n vorm van aanranding), die tafel rondruk waar die kinders sit (nog ‘n vorm van aanranding). Nee wat, hierdie pappa moet aangekla word van aanranding.

Henriette ·

Kosie. Ja daar is n verskil. Sy het te kere gegaan met daai vieslike F Woord moes hy weg Toe strip hy hom, ek sou ook as sy so met my gepraat het. Sou nie net gemik het nie sou haar vuil mond toe geklap het. Hy het die kind ook nie soos beweer hardhandig geruk of aangerand nie dit is sy wat die kind hardhandig uit sy hand geruk het. Toe hy omdraai en loop het sy hom bly vloek en te kere gegaan. Dit is toe hy omdraai en tafel so oplig.
Die punt is die vrou moes ook verban word nie net die man nie. Beide die kinders moet berading kry deur Spur nie net een gedeelte nie.. 10jarige kind slaan 5jarige en dit is okay. Aikona nie in my boeke nie. Ek kan nie vir SPUR boikot nie want ek Mors al 15jr plus nie my hardverdiende geld op rubbish kos nie. Asook nie op KFC of McDonalds nie.

louis ·

soos ek nou al gelees het lyk dit my daai vrou is familie van kosie.en ek eet al jare nie meer by die rasistiese spur nie

Doreen ·

SPUR julle kan gerus als van julle menu afhaal. Ek WAS ‘n gereëlde kliënt van julle gewees, maar geen SPUR sal my en my gesin ooit weer sien nie!!!!!

sharon ·

Onthou julle nou weer dat SPUR 24h monitor kameras het. Al die mense wat so swart op wit hier gal braak… Ek sou 2keer dink voor ek iets intimiderend sê. Die SPUR video op NEWS 24 wys ‘n ander kant ook. En dis nie vleiend nie.

Gavin ·

Jy is reg Sharon maar n saak het twee kante en Spur het gewys hulle kies net EEN kant. Sonder om twee keer te dink en dieper in die saak in te gaan.Fout

Wynand ·

Ja Kosie daar is ook n moeviese verskil tussen wie die boere so uitmoor.Wie moor vir wie uit sou jy se? Dit gaan oor meer as wat in die Spur gebeur het.Ons het genoeg gehad van net blankes altyd die skuld vir alles gee.Wat se jy van die dame wat so geskree het?

Ashlee ·

Nou lekker gelag vir jul nie-eeters. Glo nie Spur gaan julle “een maal n jaar” se dop geld mis nie.

Midinut ·

Wat die mees irriterenste is, is wanner die waiters vir iemand se verjaarsdag iets om die tafel staan en gil… ek sukkel vir ‘n beter woord…. rap… klink of jy erens in ‘n lokasie sit. Waar is die goeie ou happy Birthday song?

elmarie ·

ek sal nnibyeeenrstoeranttnieenver alnie by spur nie my eie kos is baie lekkerder
dankie

Kosie ·

Jy’t ‘n oulike toetsbord, Elmarie. War kan ek so een koop?

Witblits ·

Welgedaan Spur en volgende moet julle net wegdoen met die “Wild West” tema sodat dit bietjie meer van ‘n Afrika tema gegee kan word.

Wynand ·

Kosietjie jy het nog nie my vraag geantwoord oor die plaasmmoorde nie. Ek hou ook daarvan om met mense van my eie kultuur en taal te kuier en gesels.Is dit n probleem? Ek weet wie ek is en is trots daarop.Ek hoef nie met mense om te gaan wat nie my kultuur en taal aanvaar nie. Hulle het hulle eie en ek meng nie daarin nie.Dit is hulle voorreg.Sou hulle in dieselfe eetplek of waar ookal hulleself saam met my bevind is dit nie n probleem nie.Dit is ons almal se land.Hulle hoef egter nie in my keel afgedruk te word soos jy wil uitmaak nie.Jy is welkom om as liberale dit te doen.Ek egter nie.Ek is tuis by my eie mense en my kultuur en taal en het nie n identiteitskrisis nie.

Anne ·

Wynand dit help nie om met Kosietjie te probeer redeneer nie, hy hak vas op dieselfde plek.

MAB ·

Weereens: Spur het gefaal deur “korrek polities” op te tree! Blankes moet weer laaste kom…jammer in my boeke werk dit nie so nie. SPUR miljoene mense het jou as diensverskaffer nie meer nodig nie en ja, ons SAL jou boikot!!

Cindy ·

Bey bey Spur…. Ek ondersteun nie weer vir Spur nie, dit is tyd dat ons wit mense ook begin bymekaar staan!

Ljl ·

My kind het al ń tandestokkie in sy melkskommel by spur gekry,iets om oor naar te word.

Ljl ·

My kind het ń tandestokkie in sy melkskommel gekry by spur,iets om oor naar te word

Anti-spur ·

Spur se spyskaart opsies het in elk geval die afgelope paar uiters swak geword in vergelyking wat dit was, en dit wat op die spyskaart is, is uiters duur. Blankes het die Spur francise oorspronklik gebring tot waar dit vandag is, maar nou is blankes nie meer goed genoeg nie, Ek wil net aan bestuur deurgee dat jul lankal visie begin verloor en net op jul handelsnaam staat maak om jul geld te maak, maar dis die probleem met besighede wat goed doen, hul is so gewoond daaraan dat dit altyd goed gaan, dat jul voel jul kan enige besluite net aan jul kliente afsmeer, en they have to live with it, ekt n gesegde, its always easier to become succesful, maar die trick is eintlik om suksesvol te bly, onthou dit, my gevoel, daar is te veel hande in die pie wat hul deel wil he, dat jul kastig besluite moet maak wat jul pryse bekostigbaar moet maak vir kliente, lyk my ons intelligensie word vieslik onderskat. Se maar net!!!!

Anom ·

Dankie Spur! Julle het dit nou baie maklik gemaak vir my. Al wanneer julle my gesien het was op Maandae aande. Nou het ek regtig nie meer ‘n rede om julle restaurante te besoek nie. Swak besluit in onstuimige tye…

Daan ·

Die patties proe maar so-so.Maak liewer jou eie hamburgers tuis vir ‘n kwart van die prys met al die ekstras daarby en dis rustiger.En jou koeldrank kos nie R70 vir ‘n 2 litre nie.

Joy ·

Jip uit die perd se bek. Nou het Spur al die antwoorde gekry en kan hulle die vraestel begin merk en n f vir faal kry.Of F vir fatale fout.

Dries ·

Die hele manier hoe Spur die situasie hanteer het vervul my met walging. Ek weet nie meerr hoe om frustrasie uit te druk nie.

Kosie ·

Enige optrede om van die verregse ekstremistiese rassistiese element ontslae te raak, is ‘n goeie ding. Hoe meer ons hulle “side-line” en verban uit sekere publieke ruimtes hoe meer onwelkom sal hulle voel en dalk net dalk is ons gelukkig genoeg dat hulle hul tassies pak en loop. Welgedaan Spur

Christelle ·

Ons almal het Woolworths ook geboikot vir n ruk tot die stof gaan lê dan koop ons maar net weer daar. Selfde gaan nou gebeur met Spur. Almal is kwaad tot die stof gaan lê.

Wynand ·

Kosietjie jy het n briljante plan want dan kan ons ons eie restaurante begin en vir ons eie mense cater.Ook vir ons eie mense werk gee. Hoe klink dit vir jou.Dankie man.Jy het nog nie my ander vrae geantwoord nie Kosietjie. Waarom ook lees jy Maroela? Oja ons gaan nerens heen nie. Jy kan maar as jy wil.Gaan Brittanje toe. Hulle neem elke jan rap en sy maat in.

Gavin ·

Ai ou Kosietjie.Kannie wag vir jou volgende kommentaar nie.Jy is die grootste “entertainment” vir my.Jy.het ook slim planne.Dankie Wynand jy is skerp.

Sarah ·

Wat die meeste mense wat SPUR of enige ander franchise groep nie geld kan maak as al sy produkte vandag vars gemaak is nie. Gaan vergelyk jou A-graad vleispryse by ‘n goeie slaghuis.

Nou volgende keer as jy weer ‘n burger of steak by een van plekke bestel, vra bietjie dat hulle NIKS van hulle “legendary” sauces daarop moet gebruik. Daarna sal jy nie weer vleis daar eet nie. Buiten die spoeg dreigemente, is die sous daar om die swak B-graad kos te verdoesel.

Ek praat uit ondervinding. Probeer dit.

Dirk ·

Ek en my gesin het elke maand so +- R2000 in Spur spandeer. Dit is ook nou verby en hulle gaan ons verseker nie weer sien nie.

Kosie ·

Ons plaaslike Spur het ‘n toeloop van mense. Nogal jammer, ons het daaraan gedink om daar te eet vanmiddag.

Ou Sanna ·

O, maar Spur sal wel elkeen wat hulle boikot se geldjie mis !!
Klomp bietjies maak baie !!

Ou Sanna ·

Moenie vergeet watter kliente “tip” en watter nie – en ook die grootte vd “tip”
Dis nie net Spur wat verloor nie maar ook die mense wat vir hulle werk……..

Kosie ·

Ek weet verseker dat bruinmense (kleurlinge) in die algemeen meer tip as wittes. Hulle bestee ook meer. Swartes mag dalk nie goed tip nie maar die gegoedes spandeer veel meer as blankes by geleentheid

Chris Ws ·

Totsiens Spur.Vir 30 jaar julle ondersteun,maar dis verby.Sal ons geld elders uitgee van nou af.

Bevoorreg ·

Ek gaan lankal nie meer Spur nie. Ek bly naby Stellenbosche wynplase en eet heerlik by hulle burgers, wat soms goedkoper as die Spur s’n is, maar beslis duisend maal lekkerder. Natuurlik is daar nog die natuurskoon en geen kreature wat jy dag opfoeter nie.

Koos Visagie ·

Ja, selfde hier. Ek is ook klaar met Spur. Het my personeel graag soontoe gevat vir jaar eind funksies en kliente daarnatoe gevat deur die jaar. Maar dis nou klaar.

pieter ·

Koop di regte goed ,help vroulief om kos te maak ,jul gesels te lekker so bou jy jul verhouding en geniet dit beter en is baaie goedkoper en lekkerder

Trotse Afrikaner ·

Ai Kosie… gaan geniet jy maar die Spur, onthou op ń tip te los né! (weet nie of jy dalk bietjie getan is nie) Ek hoop hulle sit iets baie spesiaal ekstra by in die sous vir jou, want jy verdien ń ietsie by…

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.