Senior weermagbeampte vas oor bedrog

Brig.genl. Leon Eggers Foto: Rekord Moot

Brig.genl. Leon Eggers Foto: Rekord Moot

ʼn Senior weermagbeampte is Donderdag in hegtenis geneem op aanklag van bedrog en korrupsie.

“Ná ʼn uitgerekte ondersoek deur die militêre polisie en die intelligensiediens van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) oor beweerde bedrog en korrupsie, is brig.genl. Leon Eggers in hegtenis geneem,” lui ʼn verklaring deur die SANW. “Hy het in die handelsmisdaadhof in Pretoria verskyn en is vrygelaat op borgtog.”

Die SANW het nie verdere besonderhede oor die beweerde misdrywe verskaf nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

20 Kommentare

Tc ·

Maroela hou ons op hoogte asb,aangesien niks bekend gemaak is ivm die bedrog……klink my na n slang in die gras,hy dalk “geframe” om ontlsae te raak van hom

Jimmy ·

Veels geluk die ou is uiteindelik vasgettek. Die hartseerste van als hy het blanke mans in die seinformasie geonderdruk so boontjie kry sy loontjie.

Uiltjie ·

Dankie Jimmy. Maar is nie tot so iets in staat, volgens “sekere mense” se voorgevoel. n Skelm bly n Skelm, hy’t nie kleur nie!!!

Lourens ·

Ja weet jy mense hkmoet als altyd ras gedreewe wees as dit n swart man was het julle n ander fluitjie gesing onthou die army se hoewe doen dinge anderstes as die publieke hof was nog altyd soo gewees

Arno ·

Die regering en die EFF sal seker hom gebruik aminusie teen ons soos gewoonlik.

LPR ·

As hy swart was sou SANW hom op jaar onbetaalde verlof plaas en verhoging gee daarna.

Hing ·

Ja nee dis omdat hy wit is,ek glo ook so,hulle wil onslae raak van hom,want hulle haat kompetisie.Wat het gebeur met die ondersoek van hoof van die weermag se onlangse duur oorseese reis?

jonathan ·

as die vis se kop vrot is sal die hele liggaam besmet wees.as die regering dit kan doen wat verhoed die gewone burger.dit is seker maar oop vir almal.wat ek nie kan verstaan nie.dit is altyd mense wat maandliks goeie geld verdien.dit bly maar n skande. sies!!

humor ·

Genie jou kommentaar oortref almal. As ons wel een het, raak van dit ontslae, want dit is dan van nul en gener waarde en dit kos miljarde rande. Moet nie so haastig wees om enige gevolgtrekking te maak nie. Ons moet maar liewer wag en sien. Verrassings is moontlik

Elzanne ·

Nog een wat ons wittes se naam mooi hoog hou. Wel gedaan!!!

Johann Smith ·

Dit is nie soos die regering om nie aan te dring dat besonderhede van ‘n blanke persoon se misdade bekend gemaak word nie. Dit is gewoonlig slegs hul eie mense waarvan hul meeste keer nie eens die naam noem voor hul in hof voor kom waar hul inligting terug hou. Ek sal haat as dit waar is dat hy bedrog gepleeg het en tot die vlak van die ander gedaal het. Sal ook haat as hy “geframe” gaan word.

Johann Smith ·

Ek hoop regtig dat ons mense nie na die vlak van die ander daal nie. Vertrou dat hierdie ‘n storie met ‘n stert gaan wees.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.