Ses dood in Kroonstad-ongeluk

Argieffoto

Argieffoto

Ses mense is Saterdag dood toe twee voertuie mekaar op die N1 naby Kroonstad in die Vrystaat getref het.

“ʼn Motor het aan die brand geslaan toe dit ʼn swaarvragmotor getref het,” het Santi Steinmann, woordvoerder van Netcare 911, gesê.

Al ses mense in die motor het verkool.

Die bestuurder van die vragmotor is ongedeerd. -SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

frans olivier ·

Ek was 2 jaar terug ook in n ernstige ongeluk betrokke waar daar 2 klein seuntjies dood is en die bestuurder van die ander voertuig was dronk,daar moet rerig baie ernstiger strawe vir oortreders wat dronk bestuur gegee word.

santa ·

Wys nou net weer haal die swaarvoertuie van die pad af minder ongeluke en ons paaie bly heel

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.