Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê die seun was glo vir nagenoeg 45 minute onder die water voor hy deur ʼn onbekende man uit die water gehaal is.
Paramedici het die seun sonder sukses probeer bybring en hy is op die toneel dood verklaar. Die voorval word ondersoek.
Tragies maar onnodig. Eers na ‘n driekwartier uit die water gehaal? Die swembad moes seker oorvol of doodstil gewees het dat dit so lank geneem het voor sy lyk ontdek is. Waar was sy ouers? Mense wat hul kinders nie na behore naby water dophou nie kan net sowel ‘n tienjarige oor die N1 laat stap sonder toesig.
Ek dink ouers moet van nalatigheid aangekla word!! Daar behoort tronkstraf aan ouers of voogde gegee word, wat toelaat dat kinders so sterf!!