Seun (3) verdrink in swembad

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Driejarige seuntjie het Vrydag in ʼn swembad in Ramsgate, KwaZulu-Natal verdrink.

“Die seuntjie is glo deur ʼn familielid in die swembad gevind en die nooddienste is ontbied,” het Santi Steinmann, woordvoerder van Netcare 911, gesê.

Volgens Steinmann het paramedici vir langer as ʼn uur mond-tot-mond-asemhaling op die seuntjie toegepas. Hy is egter op die toneel dood verklaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

4 Kommentare

jongste oudste gewildste
Jasper

Maroela, kan julle nie hierdie geestelik versteurde kommentaar hierbo verwyder nie ?

Wendy

@pHIllip – Jy het verseker nie kinders of kleinkinders nie. Onsensitiewe sot!