Seun kom op ouers se liggame af

Lees ook:
Mooiplaats-moorde: Niemand nog vas

Die Swanepoel-egpaar se huis is sowat 'n kilometer van die Boschkop-polisiestasie. Foto: Google Street View

Die Swanepoel-egpaar se huis is sowat ‘n kilometer van die Boschkop-polisiestasie. Foto: Google Street View

Johan Swanepoel het Vrydagmiddag op sy bejaarde ouers se liggame afgekom in hul huis op ‘n kleinhoewe by Mooiplaats, oos van Pretoria.

Kapt. Marissa van der Merwe, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê Swanepoel het saam met sy ouers Louis (82) en Sandra (80) in die huis gewoon. Swanepoel het vroegoggend die huis verlaat en omstreeks 12:30 teruggekeer toe hy op sy ouers se liggame afgekom het. Die huis is sowat ‘n kilometer van die Boschkop-polisiekantoor.

Swanepoel het sy pa se liggaam in die slaapkamer aangetref terwyl sy ma in die gang naby die agterdeur gelê het. Swanepoel het onmiddellik die bure gebel en die polisie is ontbied. Van der Merwe sê die polisie is nog besig met hul ondersoek en dat hulle wag op die uitslae van forensiese toetse.

“Die omstandighede rakende die dood van die Swanepoel-egpaar is in die vroeë stadium van die ondersoek nog vreemd aangesien daar nog bepaal moet word of iets uit die huis vermis word.” Die polisie wou in die stadium net bevestig dat daar ‘n skietvoorval was.

‘n Bedroefde Swanepoel was te geskok om met die media te praat. Hy het wel gesê dat hy en sy ouers ‘n hegte verhouding gehad het. Hy het vertel dat sy ma verskeie soorte rissies bymekaar gemaak het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

23 Kommentare

Ria Maritz ·

Ek slaan my oe op na die berge, waar sal my hulp vandaan kom … MY HULP IS VAN DIE HERE …

Hierdie is net nog ‘n bewys dat ons Blanke bejaardes die teiken van geweld en moord is.

Rus in vrede en baie sterkte aan die naasbestaandes.

Justi ·

Dit is afgryslik. My hart gaan uit na die famielie.

Goeie more Ria, ja ek stem met jou saam. My hulp is van die Here…..ons almal se hulp is van die Almagtige.

Ons kan net bid.

Ronel Kondos ·

Baie sterkte vir die familie. *Wanneer gaan die slagting op weerlose oumense end kry?*

Neels Cornelius ·

Hoekom teiken hulle die ou mense dit is “BARBAARS” hulle kan nie jong mense teiken wat hulle weet hulle gaan op hul M%&R kry en sterke aan die famielie ons bid vir julle om sterk te wees en wittes moet nou begin saam staan.

Dian Bester ·

Ons hart bloei vir jou en jou geliefdes Johan! Ons hoop dat God jul las in die moeilike tyd sal verlig.

rita ·

WANNEER GAAN OND BLANKE MENSE LEER OM SAAM TE STAAN EN TE BAKLY VIR WAT ONS REG IS.OF HET ONS NET SOMME RBOEDEL OORGEGEE. mAG DIE LIEWE HEER DIE MENSE VERSTERK WAT GELIEFDES VERLOOR. DAAR SAL WEER N DAG KOM WAT HULLE OP MEKAAQR GAAN DRAAI EN ONS SAL STAAN EN KYK.NIE MEER LANK NIE

jeanette Thysse ·

Kan daar nie weer kommandos gestig word om die plaasmoorde te stop nie. Dit is skrikwekkend hoe ou mense en kinders vermoor word. Dit is die anc se manier vir grond hervorming maar 2 jaar later is die huise murasies en niks word geproduseer nie.

magdaleen muller ·

laat ons bymekaar skaar en in GEBED hande vat en VREESLOOS lewe. God se WOORD beveel ons “woon en werk rustig voort”.

Garth Keeley ·

Sad to hear such terrible news God helps those who help themselves. Its time to put private companies in place to look after ourselves. We need to stand together as a white community and contribute to private security to look after us. We know that depending on the Saps is not working. So sorry about such horrible newsagain

Kind regards Garth Keeley

Garth Keeley ·

Sad to hear such terrible news God helps those who help themselves. Its time to put private companies in place to look after ourselves. We need to stand together as a white community and contribute to private security to look after us. We know that depending on the Saps is not working. So sorry about such horrible newsagain

Kind regards Garth Keeley

margaret ·

My hart gaan uit na die seun en hoeveel van ons ou mense gn nou nog vermoor word voor daar iets gaan gedoen word regtig waar

Marlene ·

Doodstraf ja, maar onder die huidige regering ? Hulle sal nie hul eie broers hang nie.

Judyjj ·

My innige meegevoel Johan. Wees sterk in hierdie bitterlike swaar tyd!

Ek kan stik van woede! Mister Zuma and his party hardly said anything,if at all, about crime in their campaign for elections. He did however say a lot about job creation. Sit asb misdaadvoorkoming op u agenda meneer Zuma!! Ons kan dood eenvoudig nie net aanvaar dat dit so aangaan nie. As ek verkeerde mense verdink in hierdie moord, sal ons Vader my asb vergewe? Ek praat egter van ander plaas en kleinhoewe moorde wat al vir jare aangaan ook! Party van die SAPS lede doen uitstekende werk, maar dit alleen is nie genoeg nie! Ek stel voor dat AL die Grondbelasting in ‘n Misdaadvoorkomings-fonds geplaas word en vir die doel gebruik word. Hiermee saam moet dwelm beheer ook streng toegepas word. Ek lees van teveel misdade wat onder hierdie dekmantel betwyfel word en gevolglik is die straf nie voldoende nie. Moord is moord en strafbare manslag is die woord vir “miskien” ‘n ongeluk. Ek twyfel of moordenaars gebore word. Ek dink hulle word moordenaars.

AJ Pretorius ·

Dit grief my dat mense altyd net se “ons moet bid”. Ja ons moet bid, maar as dit so maklik was om net te bid en als is reg sou die Israeliete nie deur die woestyn te getrek het nie.

Theresa ·

Ja, doodstraf vir die moordenaars in SA is taboe,,, hulle laai die ”broeders” net in die polisiemotor en ry om die hoek, gee hulle wapens terug en sê gaan moor maar die volgende ou witmense !!!!! Meeste van die swart polisie is kop in een mus met die moordenaars en diewe…… maar dink jy nou daai wreedaards wat niks anders as lafaards is nie sal groot jong manne aanval???? Hulle weet hulle sal plat geslaan word…. oumense kan hulleself mos nie verdedig nie…. en almal sê net altyd ”bid en die Here sal voorsien” hoekom het hy nou al die afgelope amper 20 jaar nie voorsien nie want sov eel witmense is so wreed vermoor…..hulle sê ook altyd, ” die moordenaars se dag sal kom” wanneer????? wanneer al die witmense dood is en dan kom hulle nog niks oor nie??? nee man hulle moet NOU OP HUIDIGE OOMBLIK HULLE DAG KRY ….!!!! Maar dan weer is dit makliker gesê as gedaan maar IETS MOET GEDOEN WORD n mens kan nie so aangaan nie…..

Theresa ·

That is true Gail, when one talks bad about the murdering cowards and mostly they are the blacks killing defenceless people in their homes we are called racist but on the other hand they can call us anything they like and say white trash etc etc and then that is not racist???? I fear for my family in SA and when I talk about the bad things happening there I am immediately called a racist and never is said……. ” what is wrong with the blacks killing defenceless old people, it is so wrong….” and another thing they keep on saying is : ”this is just payback because the whites treated the blacks badly during apartheid”….. OMG how backward people can be!!!!! NEVER were black families murdered like that with pangas and axes and kids and women raped and slaughtered in front of family members…. how could it ever be ”payback” ???? NON COMPREHENDO!!!! NOT all black people in SA are bad as there are whites which probably are also bad but we talk majority here and a person who can smother a small child in boiling water and rape the women and slaughter the family with axes must have something seriously missing in their brain….. NO ONE is born that cold hearted and cruel !!!!

Wicus ·

My HULP het reeds gekom van die Almatige. Ek en my famlilie word toegelaat om te verhuis na Australia.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.