Seun verdrink in rivier

Argieffoto

Argieffoto

ʼn 12-jarige seun het Dinsdag in die Umgenirivier in Cato Ridge, KwaZulu-Natal verdrink.

Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê ʼn groep seuns het glo in die rivier geswem toe die 12-jarige seun vermis geraak het.

Daar is vir sowat twee ure na die seun gesoek voor sy liggaam naby ʼn rivierbank gevind is. Hy is op die toneel dood verklaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.