Sewejarige verdrink in plaasdam

plaasdam.jpg

Argieffoto


“Ooggetuies op die La-More-plaas het gesien hoe val hy in die plaasdam,” het Robert Daniels, woordvoerder vir die nooddienste, gesê. “Die kind het verdrink.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.