Silwerskermfees 2015: Hier is al die wenners

Die span van die kortfilm 'KonnekSIES'. Foto: Burger Meyer

Die span van die kortfilm ‘KonnekSIES’. Foto: Burger Meyer

Die wenners van die toekennings by vanjaar se kykNET Silwerskermfees is Saterdagaand by ’n glansryke kykNET-bloutapyt-geleentheid bekendgemaak.

BESTE KORTFILM
Vryslag
Regisseur: Marcel van Heerden
Vervaardigers: Catharina Weinek en Dumisani Gumbi
Met Gérard Rudolf , Johnny Potsonyane, Aron Botha, Leanie du Randt, Marcel van Heerden en Ilse Klink.

BESTE REGISSEUR: KORTFILM
Wim Steytler – Skewe Reënboog

BESTE AKTEUR: KORTFILM
Gérard Rudolf – Vryslag

BESTE AKTRISE: KORTFILM
Martelize Kolver – van lyn af

BESTE DRAAIBOEK: KORTFILM
Stiaan Smith – Beurtkrag

GEHOORGUNSTELING: KORTFILM
KonnekSIES

BESTE SPEELFILM
Dis ek, Anna – Niel van Deventer (vervaardiger)

BESTE REGISSEUR: SPEELFILM
Dis ek, Anna – Sara Blecher

BESTE AKTEUR: SPEELFILM
Morné Visser – Dis ek, Anna

BESTE AKTRISE: SPEELFILM
Shoki Mokgapa – Sink

BESTE OORSPRONKLIKE MUSIEK: SPEELFILM
Chris Letcher – Sink

BESTE DRAAIBOEK: SPEELFILM
Brett Michael Innes – Sink

BESTE REDIGERING: SPEELFILM
Nicholas Costaras en Brett Michael Innes – Sink

BESTE KINEMATOGRAFIE: SPEELFILM
Trevor Calverley – Sink

GEHOORGUNSTELING: SPEELFILM
Verskietende Ster

BESTE BESTAANDE KORTFILM
Dearest Elle – Adam Heyns, Jenna Dunster en Laré Brink

BESTE BESTAANDE DOKUMENTÊR
The Shore Break – Ryley Grunewald en Odette Geldenhuys

Besoek ook:
Facebook: www.facebook.com/silwerskermfees
Twitter: @silwerskermfees #silwerskermfees2015
Instagram: @silwerskermfees2015

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.