Silwerskermfees: Vuil Wasgoed

Bennie Fourie is te sien in die kortfilm "Vuil Wasgoed" wat tydens die 2014 Silwerskermfees gewys het.

Bennie Fourie is te sien in die kortfilm “Vuil Wasgoed” wat tydens die 2014 Silwerskermfees te sien is. Foto: Skermskoot uit die lokprent vir “Vuil Wasgoed”.

ʼn Videogesprek met Bennie Fourie en Bouwer Bosch oor Vuil Wasgoed volg onderaan die berig.

Die kortfilm Vuil Wasgoed wat tydens die 2014 Silwerskermfees te sien is, is geskryf deur Bennie Fourie en vervaardig deur Bouwer Bosch. Fourie is ook regisseur van dié kortfilm wat as ʼn “donker komedie” beskryf word.

Maroela Media het met Fourie en Bosch gesels oor waar die idee ontstaan het.

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.