Silwerskermfees: Windpomp-regisseur gesels oor benoemings

"Die Windpomp" is genomineer in nege kategorieë by die 2014 Silwerskermfees. Foto: Die Windpomp Facebook-blad.

“Die Windpomp” is genomineer in nege kategorieë by die 2014 Silwerskermfees. Foto: Die Windpomp Facebook-blad.

Die rolprent Die windpomp is in nege kategorieë genomineer by vanjaar se Silwerskermfees. Die rolprent met onder meer Leandie du Randt en Armand Greyling is vroeër vanjaar bekendgestel en albei die akteurs is vir ʼn Silwerskermfeestoekenning genomineer.

Die rolprent is ook onder andere benoem in die kategorieë vir beste rolprent en beste regisseur.

Maroela Media het met Etienne Fourie, regisseur en skrywer van die fliek, gesels oor wat dié benoemings vir hom beteken.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.