“Skiet Zuma” – EFF lede

Julius Malema, die leier van die EFF. Foto: Werner Beukes / SAPA

Julius Malema, die leier van die EFF. Foto: Werner Beukes / SAPA

Lede van die Economic Freedom Fighters (EFF) het Maandag by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se hoofkantoor in Centurion saamgedrom om die party se registrasiedokumente te ontvang.

Die lede, met hul bekende rooi barette en T-hemde, het in die parkeerterrein van die gebou saamgedrom, gedans en gesing. Hulle het gesing: “Sibatshelile uJuju uyeza…” [Ons het vir hulle gesê ons leier Julius Malema gaan kom]. Sommige ondersteuners het selfs geskreeu, “Dubula Zuma” [skiet president Jacob Zuma].

– SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

8 Kommentare

jongste oudste gewildste
wragtig

Hoop daai koeel vir Zuma is n frisby en klap malema tussen daai klei ore.

Andre'

Almal gaan so tekere oor Malema wat Staatshoof kan word maar kan dan soveel swakker gaan!

Dan is daar ook nie ‘n N’Kandla en 2 Zulu-konings met 12 vroue om te onderhou nie!

wragtig

Andre malema sal nooit staatshoof word nie. Sy klein ronde kop is te plat daarvoor. . Die hele wereld lag vir die clown.

Amy

Skiet Zuma, en jy skiet jouself in die voet. Al is Zuma die vrotste staatshoof wat ons nog gehad het.

Geagte Mnr Malema, wat laat jou dink JY sal ooit ons staatshoof word?

Buy a car, get a map, and go to hell!!!

HELENA SEABORNE

hier kom oorlog, nie tussen swart en wit nie ma tussen die verskillende swart groepe.