Skoliere glo ‘bobbejane’ genoem

Hoërskool Reynopark in Witbank, Mpumalanga Foto: Hoërskool Reynopark, Facebook

Hoërskool Reynopark in Witbank, Mpumalanga Foto: Hoërskool Reynopark, Facebook

ʼn Skoolhoof en twee onderwysers is geskors in verband met ʼn beweerde rassistiese voorval by die Hoërskool Reynopark in Witbank, Mpumalanga.

“Onderwysers by die skool het van die ouers en skoliere glo die k-woord en ‘bobbejane’ genoem,” het ʼn woordvoerder van die provinsiale departement van onderwys in ʼn verklaring gesê.

Die ondersoekspan sal die omstandighede ondersoek wat tot die beweerde verwikkelings gelei het en die manier waarop die skool se bestuurspan die saak hanteer het.

Die skoolhoof en die twee onderwysers sal deel vorm van die ondersoek.

Intussen het die departement mnr. Hennie Visser, die onderhoof, aangestel om die skool te bestuur terwyl die ondersoek voortduur.

“Die departement wil dit duidelik stel dat hy geen vorm van mishandeling of rassisme in skole sal duld nie,” lui die verklaring. “Die departement versoek die gemeenskap van Witbank om hom toe te laat om die ondersoek af te handel.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

17 Kommentare

HEVW ·

Aarde man, wat daarvan as iemand jou n bobbejaan noem? Jy steur jou nie daaraan nie, want jy styg ver daarbo uit. As een jou n bobbejaan noem, vergeet dit. As meer mense jou dikwels so noem, gaan klim op die hoogste berg.

Alet Viljoen ·

Ha ha ha ha my man het ook eendag by sy werk geskree haai jou bobbejaan kom hier paar werkers het vir hom gestaan en kyk en een het aan gehardloop gekom en toe ook n saak gemaak maar het die saak verloor want hy het self besluit hy is n bobbejaan nie my man nie.

Neptunus ·

Vir een of ander rede voel party groepe meer gekrenk as ander as hulle “bobbejane” genoem word.

bibi ·

Lag maar lekker!!..een vir een sal julle die aftog blaas..en wie sal die lekkerste lag!!..seker die bobbejane!

THEA SWART ·

GELUKKIG IS HULLE BOBBEJAAN GENOEM EN NIE VARKE NIE WANT SELFS DIE WOORD TAS PARTY SE EER AAN SHAME – AS HULLE SOOS BOBBEJANE GEDRA MOET HULLE SOOS HULLE BEHANDEL WORD DAN NIE?

Brett Nell ·

Hoop die saak word goed ondersoek, baie leuns word hier deur die media oorgedra vir die waarheid soos byvoorbeeld dat die hoof in Middelburg was tedens vir `n vergadering tydens die voorval en nie in sy kantoor nie. Die telefoongesprek is heelwaarskynlik ook opgemaak. Hierdie skool kry jaarliks matriek uitslae bo die 95% slaagsyfer, dit kan net gebeur as die hoof die regte leiding gee. Dissepliene moet tuis aangeleer word en as jy jou soos `n bobejaan wil gedra moet jy maar die gevolge daarvan dra.

pinkie ·

Ek verstom my oor die kommentaar, julle word kwaad as die swart mense julle rassiste noem, ma wat doen julle nou? en dis juis die wat kommentaar lewer wat die meeste kla omdat julle rassiste genoem word. Sies julle sal nooit verander nie! Dae soos vandag is ek diep dankbaar dat ek ‘n kleurling is en my ouers my waardes geleer het.

Giel ·

Pinkie relax……drink n disprin. As jy na ons kabinet kyk is dit beslis nie opgevoede mense nie…. Meen hulle gedra hulle soos bobbies!!!

marianna ·

Langenhoven het in die parlement gese die helfte van die ministers is bobbejane toe word hy bevel om die woorde terug terug te trek toe se hy helfte van die ministers is nie bobbejane nie

Chris ·

Ek sal hulle eerder bye noem vir ooglopende redes… En nee, dis nie seksueel van aard nie.

Pinkie ·

@giel,Ek was in ‘n wit skool toe dit oopgaan vir anderskleuriges, omdat my pa dit KON bekostig. en om bobbejaan/vark genoem te word en te weet jys 100% mens, en kom uit ‘n skoon huis maak seer – so moet eerder niks se as jy nie daardeur was nie. Julle wittes en swartes se HAAT teenoor mekaar is wat die land maak wat dit vandag is…

Eliza-beth ·

@pinkie – ek stem. Ek onthou hoe mislik sommige onnies in my dae was (ek is wit en was in ‘n wit skool) en veral die een onderwyseres het gereeld sommige kinders as idiote uitgemaak. Dit was vir my erg en wou ek soms iets sê namens so kind as ek sien hoe die kop sak en die blos teen die wange opkruip – almal is nie ewe begaafd nie, maar vir ‘n onnie om sulke goed kwyt te raak… absoluut vieslik.Ons het net nêrens gehad om te kla in my jongdae nie. Pak moes jy vat, skelwoorde en sarkasme ook. Maar weet jy, om sulke dinge te sê is ‘n direkte refleksie op ‘n persoon se eie opvoeding en karakter. Dis onnodig vir enigeen om beledigend teenoor ander te wees, hetsy met ras of andersins te doene. Ek hoop dat die waarheid in hierdie geval sal uitkom – wie wat gesê het ens – vir almal se part!

Giel ·

Pinkie…….ek glo jy het jouself gedra………dit was nie nodig om jou n vark of iets te noem. Soms is dit nodig om iemand wat homself nie gedra aan te spreek……..soms is da nie n ander woord as n vark. Ek glo da is wit kinders wat ook varke genoem word……so hoekom alyd die ras kaart speel omdat jy jouself soos n vark gedra het?

Jo ·

Pinkie, ek het simpatie met jou. Sommige van die kommentaar is baie nydig en beslis nie n goeie advertensie vir my mense, wit afrikaners, nie.

Pinkie ·

Jo dis hoekom ek se; hulle moet eerder nie kommentaar lewer as hulle nie weet waarvan hulle praat nie – dit stel mense in ‘n swak lig en soos @Eliza-beth gese het “Maar weet jy, om sulke dinge te sê is ‘n direkte refleksie op ‘n persoon se eie opvoeding en karakter. Dis onnodig vir enigeen om beledigend teenoor ander te wees, hetsy met ras of andersins te doene” – dink meer dis op my gemik wat se wit/swart haat – maar ja… ons kan nie die probleem oplos deur kommentaar te lewer nie – ek het kommentaar gelewer omdat dit my de kerrie in maak om sulke dinge te lees, en dis bad om n kleurling in SA te wees soos dit deesdae gaan – so ek het nie reaksie probeer ontlok nie – my hart gan uit nadat ek dit op die nuus gesien het, voor dit in die koerant was

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.