Skoolseun in Lenasia ontvoer

Argieffoto

Argieffoto

ʼn 12-jarige seun is in Lenasia, suid van Johannesburg ontvoer, het die polisie Saterdag gesê.

Ao. Kay Makhubela, woordvoerder van die polisie, het gesê die seun is Vrydagmiddag ontvoer nadat hy van die skool af teruggekeer het huis toe.

“’n Persoon het later die ouers geskakel en duisende rande geëis. Dit is steeds onduidelik waar die seun is,” het Makhubela gesê.

Die polisie ondersoek die saak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

alet ·

Alles gaan net oor geld om kinders te ontvoer vir geld hulle is sielsiek en geld mal As hulle nie kan moor daarvoor en steel dan doen hulle sulke dinge waarheen gaan hierdie land na n terroriste land iewrs moet daar dringend hulp vandaan kom .Die regering is te slap om in te tree.Asb bring die doodstraf terug en maak skoon

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.