Skote klap toe drie by plaashuis inbreek

Argieffoto

ʼn Skietgeveg het Vrydag in die vroeë oggendure tussen ʼn man en drie inbrekers op ʼn plaas buite Jeffreysbaai in die Oos-Kaap ontstaan.

Sers. Majola Nkohli, woordvoerder van die polisie, het gesê die eienaar van die huis het teen 02:40 wakker geword van ʼn geluid in die huis. Die eienaar het sy vuurwapen saam met hom geneem om te gaan ondersoek instel.

Hy het op drie onbekende mans in die huis afgekom. Die inbrekers het deur die kombuisvenster toegang tot die huis verkry en een van hulle het ʼn vuurwapen by hom gehad.

“Daar word beweer dat verskeie skote deur die eienaar en die verdagtes afgevuur is. Die verdagtes het met ʼn skootrekenaar en ʼn beursie met kontant gevlug,” het Nkohli gesê.

Hy het gesê nie een van die inwoners van die huis is tydens die voorval beseer nie. Dit is nie duidelik of die verdagtes gewond is nie.

ʼn Saak van huisbraak word ondersoek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

20 Kommentare

Auntie Zumpie ·

Dis ook die laaste keer dat ons van die ondersoek sal hoor. Tensy iemand n dooie langs die pad optel en dan is die skieter diep in die moeilikheid. Ne Maroela?

Lourens ·

Omdat hy wakker geword het nou is dit net n huisbraak. Maar die werf etters het n vuurwapen gehad. En gebruik. Waar is poging tot moord? Amper was dit maar net nog n statistiek.

Ouma ·

Mooi man! Gelukkig het hy sy vuurwapen by hom gehad anders was hy vandag ook deel van die statistiek!!

m.d.r ·

Slegs ‘n saak van huisroof…? Indien enige van die inbrekers gevuur het, is dit baie duidelik ‘n poging tot moord.
Kyk hoeveel maal is blankes die afgelope tyd aangekla van “poging tot moord”–selfs al is die beweerde slagoffer skoonveld en nerens te vinde nie……!
Selfs in die KFC geval word so ‘n klag gele en op grond daarvan word borgtog geweier. En geen skoot is afgvuur nie…

Dan praat mens nie eens van die doodskis saak nie—-hulle KON gemoor het , volgens die regter—maar hulle het nie…..!!!

jan ·

Manne maar dit klink vir my goed om te sien hoe mense begin terugbaklei siende dat die regering totaal te verrot is om dit te kan doen. Hoop tog dat die inbrekers raakgeskiet is en as hy nie dood van aids nie dan van sy wonde wat septies raak en hy ly voor hy dood

Alida ·

Hoop hulle is gewond. Dan sal die man seker in hegtenis geneem word vir poging tot moord. Die swerkater sal dan ook eers 2 maande later n klag gaan le en die patetiese regstelsel glo hom.

Haan ·

Gelukkig is dit nie hoe die wet op vuurwapens werk nie. Indien die aanvallende party jou lewe daadwerklik bedreig mag jy maar skiet… En dood skiet

Sakkie Kotze ·

Ek is afgetrede offisier S.A.Polisie en was onder andere Speurhoof.Defnitief huisbraak met opset om te moor en poging tot moord.Die twee sonder vuurwapens medepligtig aan poging tot moord.

madels ·

Kan jy asb die huidige regering n bietjie gaan leer oor die gereg? Blykbaar ken hulle nie die wet nie. So bly die huis eienaar het n vuurwapen gehad anders was hy verseker deel van die statistieke vandag

LMF ·

Mooi man en ek smeek jul skiet om dood te skiet want hy het nie met daai vuurwapen gekom om wegkruipertjie te kom speel nie

BOER ·

Die regstelsel laat alle wittes in die steek. Dr Emslie van Ellisras se moord word net n statistiek maar geen mens word vervolg nie. As jy jouself verdedig beland jy in die tronk. Dit is tyd dat almal wat so kla iets doen teen huidige onreg. Maar die Afrikaners is te slapgat om saam te staan teen die regstelsel en regering. Voortaan gee ek niks vir enige bedelaar nie. Wit of swart is nie relevant nie.

LoneSurvivor ·

Bly die boer en sy familie is veilig. Net n vraag, waarom is daar nie n alarm sisteem in die huis nie, en as daar is, hoekom nie dit aktiveer nie. Dit sal jou dalk van so n nare geleentheid red, en dit gee jou kans om dan jou familie te beveilig. Dit sal dalk ook die verdoemde skimme 2 keer laat dink en op die hol jaag. Ek weet dat dit op n plaas is, en niemand behalwe die inwoners sal dit hoor nie, maar ek sal eerder wil voorbereid as onvoorbereid wees. Ek bid elke aand vir alle boere en vra dat die Here Sy Beskermde Hand oor julle almal hou. Amen.

E ·

Daarsy, vatso katvis!! Dis hoe paraat n man van die huis moet wees, welgedaan.

Boet Fasie ·

Mooi so, ons hou van ‘n man wat sy man kan staan en sy vuurwapen kan gebruik om hom en sy geliefdes te beskerm, hoop jy het darem van hulle raak geskiet en dat hulle nou iewers le en stadig leeg bloei

Adrian ·

Nice shooting by that homeowner.
A case of housebreaking ?? What about a case of attempted murder ? Housebreaking ? Entering someone else’s house while armed with a firearm to take stuff by force = armed robbery, NOT housebreaking. Using said (probably illegal) firearm in the process = attempted murder. Those scum weren’t there to only steal stuff if they had a firearm. I hope he perforated all of them !

Carl Trahms ·

Hoe slaap mense nog op ‘n plaas sonder dat jou alarm aan is

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.