Só lyk jongste Covid-19-statistieke

(Foto: Joel Saget/AFP)

Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.

Minstens 1 088 889 gevalle is tot dusver bevestig.

Altesaam 6 706 231 toetse is reeds gedoen waarvan 46 913 toetse sedert die vorige verslag afgehandel is.

Nog 288 sterftes (92 in die Oos-Kaap, 9 in die Vrystaat, 39 in Gauteng, 29 in KwaZulu-Natal, 6 in Mpumalanga, 2 in die Noord-Kaap en 111 in die Wes-Kaap) is aangemeld. Dit bring die dodetal op 29 175 te staan.

Minstens 897 704 persone (82,4%) het reeds herstel.

Provinsiale statistiek:

Provinsie Gevalle Persentasie
Oos-Kaap 172917 15.9
Vrystaat 63347 5.8
Gauteng 295450 27.1
KwaZulu-Natal 209691 19.3
Limpopo 26705 2.5
Mpumalanga 38139 3.5
Noordwes 41123 3.8
Noord-Kaap 25750 2.4
Wes-Kaap 215767 19.8
Totaal 1088889 100

Sterftes en persone wat herstel het: 

 

Provinsie Sterftes Herstel Aktiewe gevalle
Oos-Kaap 7474 159694 5749
Vrystaat 2185 55188 5974
Gauteng 5654 257561 32235
KwaZulu-Natal 4557 144779 60355
Limpopo 592 21351 4762
Mpumalanga 656 33665 3818
Noordwes 577 34659 5887
Noord-Kaap 392 23071 2287
Wes-Kaap 7088 167736 40943
Totaal 29175 897704 162010

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.